NovemberNovember

Radiostasie pak gesondheid én Oktober vreesloos aan

9 Oktober - 10 Oktober, 2018

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

9 Oktober - 10 Oktober, 2018

Volle Dag

Kontak Nommer:

0861 104 104

Kontak Persoon:

Adrie Jurgensen

Kontak Epos:

adrie@104fm.co.za

Vir baie is Oktober die mooiste, mooiste maand! By Radio Tygerberg 104fm is dit nie net die mooiste maand nie nie, maar vanjaar die maerste, maerste maand!

Op 9 en 10 Oktober is die baie gewilde 104 Gesond by die kantore aangebied.  Tydens dié twee dae het sowat 500 luisteraars die kantore besoek vir gratis gesondheidstoetse. Hierdie toetste het ingesluit: bloeddruk- en cholesteroltoetse, toets vir suikervlakke, toets vir prostaat- of borskanker en vanjaar is daar ook ‘n toets gedoen word wat gewig, spiermassa en vet om die ingewande toets. Hierdie toetse is gedoen deur KANSA, Melomed, Sunflower Fund, RejuvenateX360 en WP Bloed Dienste.