Werkverskaffing – 27 Julie 2021
Julie 27, 2021
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 2 7 J U L I E 2 0 2 1
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za |
BESTUURDER | MANAGER |
Requirements: General Manager with min. 5yrs Hotel Management experience.
Email CV to hotels@countrysa.co.za |
VERKOOPSPERSOON | SALES PERSON |
Requirements: Independent professional Salespeople needed to start immediately.
Email One Page CV & motivational letter to: Itpromo@mweb.co.za |
ONDERWYSER | TEACHER |
Vereistes: Nasorg Wiskunde Onderwyser benodig met Wiskunde kwalifikasies, afr/engelsmagtig, bereid wees om Graad 1-Graad 12 leerders te help met tuiswerk en tuisonderrig. Kode 8 lisensie en eie Vervoer. Moet vanaf Ma-Vrydag tussen 14h00-16h30 vir werk beskikbaar wees.
Epos CV aan hetty@babylonstoren.com |
OPVOEDER | TEACHER |
Vereistes: Opvoeder: 2 Poste beskikbaar – Baba klas en 2-3jr groep vir Skool in Brackenfell/Durbanville omgewing. Kwalifikasies/Ondervinding en eie Vervoer ‘n vereiste.
Epos CV na helga.botes@gmail.com |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Bellville Spar benodig ‘n Slaghuis & Kombuis Bestuurder asook ‘n Griller. Kontak en epos besonderhede is ook beskikbaar op hul webtuiste en facebook bladsy.
Kontak: Gawie by 021 946 2675 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Versatile Machinist benodig, moet kan coverseam.
Skakel: 068 231 9245 |
KLERK | CLERK |
Vereistes: Rekenkundige Klerk benodig by I.J. Smith & Kie Rekenmeesters in Durbanville. Take sluit in boekhou tot op proefbalans asook kennis van eFiling.
Epos CV na ijsadmin@iafrica.com |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Versatile Machinist benodig in Rosendal Delft omgewing.
Skakel: 067 245 8012 |