Werkverskaffing – 27 Augustus 2019
Augustus 27, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 2 7 A U G U S T U S 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
| KONSULTANTE | CONSULTANTS | ||||
| Vereistes: Goed gevestigde Maatskappy benodig Konsultante – opleiding en kliënte word voorsien.
Skakel: 021 910 0992 of 082 458 0533 of www.learn2learn.co.za |
|||||
|
|||||
| Vereistes: Onderwysers benodig met Diploma/Graad in Onderwys, moet beskikbaar wees om naweke te fasiliteer.
Skakel: 082 458 0533 of www.learn2learn.co.za |
|||||
| ADMINISTRATIEWE BEAMPTE | ADMINISTRATION OFFICER |
| Vereistes: NGK Worcester-Vallei benodig ‘n Kommunikasie & Admin Beampte met naskoolse kwalifikasie in Bemarking/Kommunikasie of gepaste ervaring. Verantwoordelik vir Gemeente admin. en kommunikasie asook die bestuur van die Kerkkantoor.
Epos CV na ngvalleikerk@telkomsa.net (nie langer as 3 A4 bladsye met 4 verwysings) Sluitingsdatum: 6 September 2019 |
| AUTO ELEKTRISIEN | AUTO ELECTRICIAN |
| Vereistes: Auto Elektrisiën Werktuigkundige benodig in Swartland Area met min.10jr. ondervinding met kennis van Trokke, Landbou implemente, konstruksie masjienerie ens.
Epos: CV na admin@bestertd.co.za |
| JUNIOR WEB/GRAFIESE ONTWERPER | GRAPHIC DESIGNER |
| Vereistes: Junior Web/Grafiese Ontwerper benodig met naskoolse kwalifikasie, moet kan photoshop, verkieslik woonagtig wees naby Century City.
Stuur Aansoekbrief en CV aan: admin@ctradett.com |
| DIESELWERKTUIGKUNDIGE | DIESEL MECHANIC |
| Vereistes: Dieselwerktuigkundige benodig in Robertson met ondervinding in swaarvoertuie/trokke en sleepwaens, sober gewoontes, Auto Electrician sal voorkeur geniet, Kode 10 lisensie voordelig.
Epos CV na pro@safam.co.za voor 31 Augustus 2019 |
| VERKOOPS AGENTE | SALES AGENTS |
| Requirements: Calandria is looking for young and energetic Sales Agents (19-23yrs), English & Afrikaans fluency, must reside in the Northern suburbs.
Contact: 021 949 2929 |
| STIKSTER | MACHINIST |
| Vereistes: Versatile Machinist benodig, moet op alle masjiene kan werk, geen kansvatters.
Skakel: Lorraine by 072 956 1628 |
| SNYER (NAALDWERK) | CUTTER |
| Vereistes: Gekwalifiseerde Cutter benodig vir ‘n Sportklere Fabriek in Kuilsrivier, met ondervinding in Oplê en Sny, verkieslik eie vervoer.
Skakel: Louwina by 083 460 2195 |
| FASILITEERDER | FACILITATOR |
| Requirements: EQ4KIDS, Emotional Intelligence Development Programme for Kids Ages 3-18 needs a Facilitator, with a passion for working with children, proven track record, comfortable and creative presenting classes, exp. in teaching/guiding especially with children advantageous, trustworthy, honest reliable, hardworking, strong relationship building skills and confidence, drivers license, own car, no need for prior knowledge in emotional intelligence development – full training provided.
Submit your CV to roana@eq4kids.co.za |
| SWEISER/BOILER MAKER | WELDER/BOILER MAKER |
| Vereistes: Gekwalifiseerde Sweiser/boilermaker benodig in Blackheath/Kuilsrivier Area.
Epos CV aan sam@cemstone.co.za |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za


