Werkverskaffing – 25 Februarie 2020
Februarie 25, 2020
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 2 5 F E B R U A R I E 2 0 2 0
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
FASILITEITSBEAMPTE | FACILITIES OFFICER |
Vereistes: Is jy ‘n raakvatter Nutsman met ‘n kan-doen-benadering wat daad by woord kan sit? As jy ‘n geldige rybewys het, prakties aangelê, onafhanklik kan werk terwyl jy ‘n span ondersteun, is hierdie geleentheid vir jou. Radio Tygerberg het tans ‘n posisie beskikbaar vir ‘n Instandhoudingspersoon by hul kantore in die Noordelike voorstede. Die suksesvolle kandidaat moet beheer neem van alle bates, store, voertuie, skakeling met diensverskaffers, ens. Eie vervoer is ‘n vereiste.
Stuur ‘n kort CV, afskrif van jou geldige rybewys en salarisverwagting na cv@104fm.co.za Indien jy binne 14 dae nie van ons gehoor het nie, kan jy aanvaar jou aansoek was onsuksesvol |
BEMARKING | MARKETING |
Vereistes: Goed gevestigde organisasie vir 29 jaar benodig konsultante. Verdien ‘n bo-gemiddelde inkomste. Opleiding en kliënte word voorsien uit projekte. Skakel vandag nog!!!
Besoek www.learn2learn.co.za of skakel: 021 910 0992 of 082 458 0533 |
ONDERWYSERS | TEACHERS |
Vereistes: Diploma in Onderwys ‘n vereiste, moet beskikbaar wees om naweke te fasiliteer.
Besoek www.learn2learn.co.za of skakel: 021 910 0992 of 082 458 0533 |
SKOONMAKER/VERSORGER | DOMESTIC WORKER/CARER |
Vereistes: Betroubare Skoonmaker/Versorger benodig met sober gewoontes en christelike waardes.
Kontak: Maria by 081 502 6887 (tussen 09h00-17h00) |
LOODGIETER | PLUMBER |
Requirements: The Drain Surgeon needs a qualified trade license Plumber with experience and PIRB COC Certificates, drivers licence and clean criminal record.
CV’s handed at Office in 11 Victoria Road, Bellville or contact: Wessel on 066 301 2457 |
ONDERWYSER | TEACHER |
Requirements: Platinum College in Robert Sobukwe Road, Bellville is looking for a retired Afrikaans Teacher to teach Afrikaans additional (2nd language) to 6 College Students doing matric during the day.
Contact: Brian on (021) 023 0653 or email CV to platinumcollege2@gmail.com |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za.