Werkverskaffing – 24 September 2019
September 23, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 2 4 S E P T E M B E R 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
MAATSKAPLIKE WERKER | SOCIAL WORKER | ||||
Requirements: St. Anne’s Homes needs a Qualified Auxiliary Social Worker with evidence of recent registration, valid SA drivers licence, min. 2yrs exp, powerful team player, computer literate with exceptional admin, communication, fluent in English/Afrikaans/African language, knowledge of professional protocol, understanding/exp in faith based & NGO sector will be advantage.
Email 3-Page CV with motivation, 3x contactable references and attach copy of qualification, registration and drivers licence to The Director of St. Anne’s Home – info@stanneshomes.org.za |
|||||
|
|||||
Regquirements: BKB Grain Co Paarl, needs a Receptionist (Closing date: 30 Sept. 2019)
For more information and job requirements, follow this link: https://bkb.jb.skillsmapafrica.com Reference number:GRA107 |
|||||
TANDARTS STOEL ASSISTENT | DENTIST CHAIR ASSISTANT |
Vereistes: Tandarts Stoel Assistant benodig vir ‘n Praktyk in Durbanville. Werksure van Ma-Vrydag (08h00-17h30) Ondervinding en registrasie by die HPCSA is ‘n vereiste.
Epos CV (maks. 2bl) met 2 verwysings na fsenekal@global.co.za of Faks na (021) 975 8063 |
PA & ADMINISTRATIEWE BESTUURDER | PA & ADMIN. MANAGER |
Requirements: PA & Admin. Manager needed with the following social media platforms:
WordPress; CANVA; School Communicator (D6); Google slides; Microsoft Office 365; General receptionist and PA duties, excellent communication skills and organized. Email CV to deirdre@shelantiprivateschol.co.za (Closing date: 7 October 2019) |
ELEKTRISIëN | ELECTRICIAN |
Requirements: Senior Elektrisiën benodig by Munisipaliteit van Hessequa, Riversdal, besoek www.hessequa.gov.za vir pos vereistes. Slutingsdatum: 7 Oktober 2019
Epos: CV aan applications@hessequa.gov.za |
KONSULTANTE | CONSULTANTS |
Vereistes: Goed gevestigde Maatskappy vir 28jr. is op soek na Konsultante, opleiding en kliënte word voorsien, bo gemiddelde inkomste – moenie wag nie!
Skakel: 021 910 0992 of 082 458 0533 of besoek www.learn2learn.co.za |
ONDERWYSERS | TEACHERS |
Vereistes: Onderwysers benodig met Diploma/Graad in Onderwys, moet beskikbaar wees om naweke te fasiliteer.
Skakel: 082 458 0533 of besoek: www.learn2learn.co.za |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Versatile Machinist benodig, moet op alle masjiene kan werk, geen kansvatters.
Skakel: Lorraine by 072 956 1628 |
STIKSTER | MACHINIST |
Requirements: Quality Controller needed for Clothing Manufacturer in Mitchells Plain area, Part time position.
Contact: Nicole on 076 694 5298 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Stiksters benodig by Klere Fabriek in Durbanville.
Kontak: (021) 976 2678 |
VERKOOPSDAMES | SALES LADIES |
Vereistes: Betroubare Dames word benodig om ingevoerde Produkte te verkoop.
Skakel: Mnr. Brown by 076 714 6441 |
HAARSTILIS | HAIR STYLIST |
Vereistes: Gekwalifiseerde Haarstilis benodig in Goodwood area.
Kontak: Douglas by 072 855 7202 of (021) 591 3883 |
VAKATURES | VACANCIES |
Vereistes: Kameo Design benodig die volgende posisies vir hul Vroueklere Reeks:
1. Sample Machinist– Moet oor kennis van patrone beskik, ervaring en verwysings hê. 2. Kwaliteit beheerpersoon in die Klere vervaardiging Industrie met ervaring, verwysings, eie vervoer asook ‘n geldige rybewys word vereis. 3. Layer-up – saam met hul Cutter te werk in die Klere vervaardigings Industrie, moet gewillig wees om te leer. Kontak: Hannes by 072 225 9424 of Hannes_louw@yahoo.com |
SKOONMAKER | CLEANER |
Vereistes: Betroubare Skoonmaker (30-40jr) benodig met sober gewoontes en Christelike waardes, vir 2 keer p/w in Tygerberg area, vir skoonmaak en strykwerk. Verwysings noodsaaklik.
Stuur slegs whatsapp met jou naam, van en kontaknr. na Mev. Pienaar by 082 782 6300 |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Mans met Gr.12 (18-30jr) verlang in Brackenfell omgewing, met skoon kriminele rekord. Geen ondervinding nodig nie. Skofte – weeklikse betaling. Spoedige diens aanvaarding.
Stuur whatsapp na 074 446 5463 |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za
Radio Tygerberg 104fm bied ’n gratis platform vir werkgewers om beskikbare poste te adverteer. Ons probeer so ver moontlik verseker dat die werksgeleenthede wat geadverteer word, betroubare inligting deurgee.Neem kennis dat Radio Tygerberg 104fm nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige skakeling, onderhandelings of enige ander legitieme sake tussen betrokke partye wat mag voortspruit op hierdie platform nie.