Werkverskaffing – 23 Julie 2019
Julie 23, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 2 3 J U L I E 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
PANEELKLOPPERS | PANELBEATERS | ||||
Vereistes: Panel Shop in Noordelike Voorstede benodig die vlg. Personeel:
1. Gekwalifiseerde Paneelklopper – verkieslik met eie gereedskap, min. 5jr. ondervinding; 2. Semi-skilled Paneelklopper – min. 5jr. toepaslike ondervinding. 3. Strip & Assembler – moet voertuie kan aftakel en weer aanmekaar sit – min. 5jr. Onderving. 4. Paint shop Personeel – moet voorbereiding vir spuitverf kan doen – min. 5jr. ondervinding. Kontak: Mev. Muller (Tiger Coachworks) by (021) 939 4014 of 082 570 5215 |
|||||
|
|||||
Requirements: Tractor Parts Salesman/Storeman needed for parts sales, stock control, invoicing, ordering of parts and general warehouse duties.
Email CV to the manager: landini@mwebbiz.co.za |
|||||
MAATSKAPLIKE WERKER | SOCIAL WORKER |
Requirements: Bergrivier Association for persons with disabilities needs a Social Worker with Degree/Diploma in Social Work, valid SACSSP registration, proof of payment of current professional fees at SACSSP, at least 2yrs work exp. as social worker, valid Code B (08) driverslicence, Eng/Afr/Xhosa speaking, strong admin abilities, must be a SA Citizen.
Email complete CV with certified copies of supporting documentation to services@wcapd.org.za |
KLINIEK SUSTER | CLINIC SISTER |
Vereistes: Mountain Mill Mall, Worcester benodig ‘n Kliniek Suster met Graad 12, Tersiêre kwalifikasie in Alg. Verpleging (Graad/Diploma) Verloskunde, SANC geregistreerd (SA Verplegingsraad) ervaring in kliniek dienste, baba immunisasie, baba ontwikkeling, kennis oor behandeling van kroniese kondisies,
Epos: CV aan johann@dischem.co.za (sluitingsdatum: 25 Julie 2019) |
SEKRETARESSE | SECRETARY |
Vereistes: Sekretaresse benodig met Vericlaim kennis en help met tik van verslae.
Epos: CV na buchner.praktyk@gmail.com |
SEKRETARESSE | SECRETARY |
Vereistes: Basson & Blackburn Paarl, benodig die dienste van ‘n Senior Sekretaresse met min. 5jr. ondervinding in Litigasie. Ondervinding van Ghost Practice sal in u guns tel.
Epos CV aan marinal@bassonblackburn.com |
SEKURITEITSBEAMPTES | SECURITY OFFICERS |
Requirements: Male Security Officers, Grade C needed, with PSIRA Certificates, Training Certificate and Copy of ID Document, at Chuma Security, 7 Wiener Street, Goodwood.
Contact: Mr. Khambi on 072 290 4730 or 021 592 1585 |
KONSULTANTE | CONSULTANTS |
Vereistes: Jy hoef nooit weer sonder werk te wees nie! Goed gevestigde Maatskappy vir 28jr. benodig Konsultante – Opleiding en Kliënte word voorsien, bogemiddelde inkomste – moenie wag nie!
Skakel: (021) 910 0992 of 082 458 0533 of www.learn2learn.co.za |
ONDERWYSERS | TEACHERS |
Vereistes: Onderwysers benodig met Diploma in Onderwys, moet beskikbaar wees om naweke te fasiliteer.
Skakel: 082 458 0533 of www.learn2learn.co.za |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: All-rounder Machinist benodig in Durbanville.
Skakel of Whatsapp asb. vir Yolandi by 082 733 5447 |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za