Werkverskaffing – 2 Augustus 2021
Augustus 3, 2021
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 2 A U G U S T U S 2 0 2 1
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za |
ONDERWYSERS | TEACHERS |
Vereistes: Hoërskool DF Malan het Onderwys Poste beskikbaar (Afrikaans Medium) in Bellville. Geskikte Kandidate vir die volgende poste:
1. Wiskunde Gr. 8-12 (BSc met Wiskunde 3) 2. Fisiese Wetenskappe Gr.10-12 (BSc. Met Fisika 3 of Chemie 3) 3. IT Gr.10-12 Belangstellendes moet hul volledige CV’s elektronies stuur teen Vrydag, 6 Augustus 2021 (Die skool behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie) Epos CV na hoof@dfmalan.com |
ONDERWYSER | TEACHER |
Vereistes: Nasorg Wiskunde Onderwyser benodig met Wiskunde kwalifikasies, afr/engelsmagtig, bereid wees om Graad 1-Graad 12 leerders te help met tuiswerk en tuisonderrig. Kode 8 lisensie en eie Vervoer. Moet vanaf Ma-Vrydag tussen 14h00-16h30 vir werk beskikbaar wees.
Epos CV aan hetty@babylonstoren.com |
KELNERS | WAITERS |
Vereistes: Evert Restaurant, Durbanville het Kelner poste beskikbaar. Vorige kelner ondervinding ‘n vereiste. Ten minste Afrikaans en Engelsmagtig.
Epos CV na info@evertopstal.co.za & whatsapp 1min. video na 063 602 8218 waarin jy vertel hoekom jy graag by Evert wil werk. |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Bellville Spar benodig ‘n Slaghuis & Kombuis Bestuurder asook ‘n Griller. Kontak en epos besonderhede is ook beskikbaar op hul webtuiste en facebook bladsy.
Kontak: Gawie by (021) 946 2675 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Versatile Machinist benodig, moet kan coverseam.
Skakel: 068 231 9245 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Versatile Machinist benodig in Rosendal Delft omgewing.
Skakel: 067 245 8012 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: All Round Versatile Machinist benodig.
Kontak: Tasneem by 078 536 7198 |