Werkverskaffing – 18 Junie 2019
Junie 18, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 1 8 J U N I E 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
VERPLEEGDIENS BESTUURDER | NURSING MANAGER |
Vereistes: Professionele Verpleegkundige benodig by Huis Pam Brink Esperanza met goeie bestuursvaardighede, om hoë gehalte sorg aan verswakte inwoners in ‘n dinamiese omgewing te lewer, voorkeur aan ‘n persoon met psigiatriese kundigheid.
Sluitingsdatum: 21 Junie 2019 Rig CV met verwysings aan: Die Bestuurder, Mev. BV Louw, Donaldsonstraat, 11 Strand 7140 |
|
VERKOELINGSTEGNIKUS | REFRIGERATION |
Vereistes: Senior Verkoelingstegnikus benodig by Verpakkingsaanleg net buite Ceres met ervaring in seisoenale voorbereiding van BA Koelkamers, ervaring in verskillende BA metodes, prosesse, hantering van appels en pere, gebruike en instandhouding van kragopwekkers, bekend met BA verkoelings protokolle, rekenaarvaardig, onafhanklik en pro-aktief werk en onder druk funksioneer. | |
Epos CV na trish@thehrdepartment.co.za (Sluitingsdatum: 30 Junie 2019) | |
PLAAS BESTUURDER | FARM MANAGER |
Vereistes: Junior Plaasbestuurder in Wellington benodig met toepaslike ondervinding in die verbouing van wyndruiwe, pere, granate, pruime en sitrus, geldige Kode C1 (kode 14) rybewys, goeie interpersoonlike vaardighede, landbou verwante tersiëre kwalifikasie kan voordelig wees. |
Epos: CV na info@bassongroep.co.za (Aansoeke sluit 20 Junie 2019) |
DRYWER | DRIVER |
Vereistes: Drywer benodig vir DIY CUPBOARDS met geldige Kode 8 Rybewys, geldige PDP (25-40jr) hardwerkend, betroubaar, goeie gesondheid, geen kriminele rekord, eie vervoer.
Epos CV met verwysings + Gr 12 Sertifikaat na reception@knock-d.co.za of skakel 021 945 4421 |
DRYWER | DRIVER |
Requirements: Code 10 Driver needed with valid PDP, 3-5yrs driving exp. dangerous goods would be an advantage. Only SA citizens to apply no foreigners please.
Email CV to jjoilremovals@absamail.co.za |
INSLAAP HUISHULP | DOMESTIC WORKER |
Vereistes: Betroubare Inslaap Huishulp (38-55jr) met Christelike waardes en sober gewoontes benodig om na babas om te sien en huishoudelike take te verrig, moet uitstekende gesondheid geniet.
Epos: CV na t.jooste@hotmail.com |
HAARKAPSTER | HAIR STYLIST |
Vereistes: Haarsalon benodig ‘n Stylist om spoedig diens te aanvaar.
Skakel: 082 749 4160 |
BEMARKING KONSULTANT | MARKETING CONSULTANT |
Vereistes: Goed gevestigde Maatskappy vir 28 jr. benodig Konsultante, opleiding en kliënte word voor sien, bo gemiddelde inkomste – moenie wag nie!
Kontak: www.learn2learn.co.za of skakel (021) 910 0992 of 074 755 4321 |
ONDERWYSERS | TEACHERS |
Vereistes: Onderwysers met Diploma in Onderwys benodig, moet beskikbaar wees om naweke te fasiliteer.
Kontak: www.learn2learn.co.za of skakel 074 755 4321 |
BEMARKER | MARKETING |
Vereistes: Geleentheid om deel te raak van n dinamiese span… n bemarkingsbesigheids geleentheid met ‘n minimale kapitaal. Jy geniet ook groeps-en ander voordele met kommissie. Volledige opleiding word verskaf. Vir volledige inligting, moet jy asb. ons vlg. Inligtingsessie bywoon.
Kontak: Admin Kantoor om te registreer by 082 926 5062 |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za