Werkverskaffing – 14 September 2021
September 14, 2021
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 1 4 S E P T E M B E R 2 0 2 1
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za |
INSLAAP HUISHULP | SLEEP IN DOMESTIC |
Vereistes: Betroubare Inslaap Huishulp benodig met sober gewoontes en kontakbare verwysings om na ‘n Dame in ‘n Rolstoel om te sien.
Skakel: 082 883 4906 |
VAKATURE | VACANCY |
Requirements: BioBeauty Skincare & Beauty Salon is looking for a qualified Beautician to be part of our team.
Email CV to ingrid@biobeauty.co.za |
ONDERWYSER | TEACHER |
Requirements: Curro Brackenfell needs a Group 3 Teacher. Starting date: 1 October 2021. Ref. PR-HR4626
To Apply: Go to https://curro.myrecruit.co.za Register your CV on to the database. Search for the position by reference number and apply through the database. |
AKTE SEKRETARESSE | DEED SECRETARY |
Vereistes: MHI Prokureurs in Tygervallei benodig ‘n Aktesekretaresse met min. 5jr. ondervinding van Eiendomstransporte, gewone, deeltitel en boedeltransporte. Ontwikkelings plot en plan asook deeltitel transporte – van begin tot einde is voordelig. Eie finansies akkuraat bereken, onafhanklik kan werk ens.
Epos CV na estelle@mhilaw.co.za teen 15 September 2021 |
TELEFOON ASSISTENT | TELEFPHONE ASSISTANT |
Vereistes: 7 Telefoon Assistente benodig om afsprake te reel, verkieslik afr & engelsmagtig, vir dinamiese verkoopspersoneel. Potetensiële kliënte is besigheidseienaars en boere. Opleiding word voorsien.
Stuur CV na cptadmin@serr.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Hoërskool Jan van Riebeeck benodig ‘n Departementshoof, ‘n dinamiese, visionêre en selfge-motiveerde Onderwysleier wat leiding kan neem en ander kan inspireer en motiveer. Bewese ervaring van sekondere onderrig en ondervinding in skooladministrasie, dissipline, struktuur en strategiese beplanning is ‘n sterk aanbeveling. Moet ‘n breë belangstelling betrokkenheid en ervaring in die bestuur van buite-kurrikulêre aktwiteite van die skool hê. Onderrigtaal is Afrikaans en Registrasie by SARO (SACE)
Voltooi aansoek by https://e-recruitment.westerncape.gov.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Hoërskool Bonnievale het die volgende vakatures: 1. WKOD – Posvlak 1 (Afrikaans Huistaal Graad 10-12) BA Graad met nagraadse onderwysdiploma. Bewese kennis van redenaars- en kultuur aktiwiteite. Vakhoof ervaring van skoolkoerante ‘n sterk aanbeveling.
2. SBL Plaasvervangingspos – Posvlak 1 – Wiskunde Graad 4-7 met toepaslike IF en SF kwalifikasies. 3. SBL Plaasvervangingspos – Posvlak 1 Geografie Graad 10-12 met toepaslike VOO kwalifikasies. 4. SBL Permanente Pos – Posvlak 1 Afrikaans Huistaal Graad 8-10 met toepaslike SF en VOO kwalifikasies. Bewese kennis van redenaars- en kultuuraktiwiteite. Meld vakke aangebied. Kennis/ervaring van drama ‘n sterk aanbeveling. Vereistes vir alle vakke: SARO Sertifikaat, Rekenaarvaardighede, Konflikhantering en handhawing van leerder dissipline. Meld buitemuurse aktiwiteite en ander vakke aangebied. Epos CV met volledige stawende dokumente aan johan001els@gmail.com |
SEKURITEITS BEAMPTES | ARMED RESPONSE OFFICERS |
Requirements: Armed Response Officers needed for Goodwood, Parow and Beaconvale areas with Fire Arm Competency, valid PSIRA Certificate, min. Grade C, Code 8 Drivers License, relevant exp. valid SA ID.
Email CV to wynand@byerssecurity.co.za |
TEGNIKUS | TYRE TECHNICIAN |
Requirements: Senior Tyre Technician needed with at least Grade 12 qualifications, 5yrs exp. in tyre management, excellent communication skills, mastered English, good computer skills, working irregular working hours, able to do standby services. Code EC licence will be advantageous. General mechanical knowledge of truck tractors and trailers.
Email CV to lourens.roux@unitebulk.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Hoër Landbouskool Boland vir voltydse Leerderondersteuner om 350 seuns en personeel in hul leefwêreld te ontmoet en te ondersteun. Dit sluit ondersteuning gedurende skoolure, maar ook ontmoetings in die koshuis op die plaas en op die sportveld in. ‘n Sielkunde, onderwys of Teologiese kwalifikasie word verlang. ‘n Nagraadse kwalifikasie is ‘n aanbeveling. Kandidate moet die nodige ondersteunende dokumente en registrasienommers voorsien.
Epos CV aan ig@bolandlandbou.com |
FINANSIëLE BESTUURDER | FINANCIAL MANAGER |
Vereistes: Finansiële Bestuurder in Donkerbos benodig vir administratiewe en rekeningkundige funksies, met ‘n toepaslike Tersiêre kwalifikasie – B.Com (Rekeningkunde) of B.Rek. met voltooide klerkskap, verkieslik CA (SA) of soortgelyke kwalifikasie tot 3 jaar relevante ervaring. Deeglike admin en syfervaardighede. Uitstekende rekenaarvaardighede (Excel) moet werklik bo-gemiddeld wees.
Epos CV na thys@donkerbos.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Hoërskool Swartland Malmesbury het ‘n Beheerliggaam pos vanaf 1 Januarie 2022 beskikbaar Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid (Graad 10-12; EBW (Graad 8-9) vir Onderwyser met toepaslike kwalifikasies, SACE geregistreer, buitemuurse bereidwilligheid en bekwaamheid veral in atletiek en rugby sal voordelig wees.
Stuur ‘n volledige CV met ‘n verwysing aan Die Skoolhoof, Hoërskool Swartland, Posbus 253, Malmesbury, 7299 of per epos: jschoonraad@swartlandhs.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Jan Kriel Spesiale Skool, Kuilsrivier het die volgende vakatures beskikbaar:
1. Sessie Spraak- Taal- en Gehoorterapeut/Oudioloog 2. Laerskool Opvoeder: Graad 4-6 (Wiskunde/Kuns/Dans/Drama en Afr. Huistaal) 3. Laerskool Opvoer: Assesseringsakkommodasies, remediërende onderrig en Leer 4. Laerskool Aflosopvoeder: Graad 2 Engels Medium 5. Hoërskool Onderrigkonsultant 6. Hoërskool Opvoeder: Wiskunde Graad 7-9 en Wiskunde Geletterdheid Graad 10-12 7. Hoërskool Aflosopvoeder: Gasvryheidstudie Graad 10-12 en LO Graad 10 8. Klasassistent Grondslagfase 9. Klasassistent intermediêre fase 10. Hoërskool Klasassistent 11. Koshuis Huishoudingshulp Belangstellendes moet die skool se webtuiste www.jankriel.co.za besoek om die vakature skakel te kies, waar belangrike bes. en instruksies oor elke afsonderlike pos beskikbaar is. |