Werkverskaffing – 11 Junie 2019
Junie 11, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 1 1 J U N I E 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
VERPLEEGDIENS BESTUURDER | NURSING MANAGER |
Vereistes: Professionele Verpleegkundige benodig met goeie bestuursvaardighede, inisiatief en die vermoë om personeel op te lei en te bemagtig om sodoende hoë gehalte sorg aan verswakte inwoners in ‘n dinamiese omgewing te lewer, voorkeur aan ‘n persoon met psigiatriese kundigheid.
Rig CV met verwysings aan: Die Bestuurder, Mev. BV Louw, Donaldsonstraat, 11 Strand 7140 Sluitingsdatum: 21 Junie 2019 |
|
TUTOR | TUTOR |
Vereistes: Master Maths & Science Durbanville benodig ‘n Wetenskap & Wiskunde Tutor met Gr.12 Wisk & Wet. min 60%, vir 2dae p/w. | |
Epos CV na math@absamail.co.za | |
VERSORGER | CARER |
Vereistes: Christelike Dame met sober gewoontes benodig om Dame in Rolstoel te versorg, moet kan inslaap met bietjie Versorger ondervinding, in Parow Vallei area. |
Kontak: Oscar by 082 883 4906 |
DRYWER | DRIVER |
Vereistes: Drywer benodig vir DIYCUPBOARDS met geldige Kode 8 Rybewys, geldige PDP (25-40jr) hardwerkend, betroubaar, goeie gesondheid, geen kriminele rekord, eie vervoer.
Epos CV met verwysings + Gr 12 Sertifikaat na reception@knock-d.co.za of skakel 021 945 4421 |
DRYWER | DRIVER |
Requirements: Code 10 Driver needed with valid PDP, 3-5yrs driving exp. dangerous goods would be an advantage. Only SA citizens to apply no foreigners please.
Email CV to jjoilremovals@absamail.co.za |
HUISHULP | DOMESTIC WORKER |
Vereistes: Afrikaanssprekende Inslaap Huishulp benodig in Somerset Wes area.
Skakel: Mev. Coetzee by 082 873 0631 |
HAARKAPSTER | HAIR STYLIST |
Vereistes: Haarsalon benodig ‘n Stylist om spoedig diens te aanvaar.
Skakel: 082 749 4160 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: All Rounder Machinist benodig, in Durbanville.
Kontak: Yolandi by 082 733 5447 |
BEMARKING KONSULTANT | MARKETING CONSULTANT |
Vereistes: Goed gevestigde Maatskappy vir 28 jr. benodig Konsultante, opleiding en kliënte word voor sien, bo gemiddelde inkomste – moenie wag nie!
Kontak: www.learn2learn.co.za of skakel (021) 910 0992 of 074 755 4321 |
ONDERWYSERS | TEACHERS |
Vereistes: Onderwysers met Diploma in Onderwys benodig, moet beskikbaar wees om naweke te fasiliteer.
Kontak: www.learn2learn.co.za of skakel 074 755 4321 |
BEMARKER | MARKETING |
Vereistes: Geleentheid om deel te raak van n dinamiese span… n bemarkingsbesigheids geleentheid met ‘n minimale kapitaal. Jy geniet ook groeps-en ander voordele met kommissie. Volledige opleiding word verskaf. Vir volledige inligting, moet jy asb. ons vlg. Inligtingsessie bywoon.
Kontak: Admin Kantoor om te registreer by 071 924 0905 |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za