Werkverskaffing – 10 Desember 2019
Desember 10, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 1 0 D E S E M B E R 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
MAATSKAPLIKE WERKER | SOCIAL WORKER |
Vereistes: Huis Uitsig Tehuis vir Bejaardes benodig ‘n Maatskaplike Werker met toepaslike opleiding, Registrasie by SACSSP, Kliënte skakeling, interpersoonlike vaardighede, aktiwiteitsprogramme, moet in spanverband kan werk (sluitingsdatum: 31 Desember 2019)
Epos CV aan Personeelbeampte by humanresources@uitsig.org |
TANDARTS | DENTIST |
Requirements: Experienced Dentist needed for a well establish Dental Practice in Goodwood with exp. in CEREC Crowns – Starting date: 1 February 2020
Email CV to mossbill@mweb.co.za |
PSIGOMETRIS | PSYCHOMETRIST |
Requirements: Foundation for Alcohol related Research (FARR) needs a Psychometrist with 2yrs exp. in psychometric testing, registered as a Psychometrist (Independent Practice with the HPCSA) fluent in Afr& English with good writing skills essential. Computer literacy (MS Office Package) must be detail orientated, assertive and professional. Valid drivers license, willingness to travel alone throughout SA.
Email CV, proof of registration, qualifications, 3 contactable references to hrm@farrsa.org.za |
AKTETIKSTER | CONVEYANCING TYPIST |
Vereistes: Cronjè & Cronjè Prokureurs in George benodig die dienste van ‘n ervare Aktetikster op ‘n deeltydse basis.
Epos CV aan prinslooesmarie@gmail.com |
KANDIDAAT PROKUREUR | ARTICLED CLERK/LAWYER |
Vereistes: Visagie Vos Inc. beskik oor ‘n vakature vir ‘n Kandidaat Prokureur, LL.B is ‘n vereiste.
Epos CV na marinda@visagievos.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Betroubare persoon benodig wat kan Spitbraai, verkieslik met Kode 8 Lisensie, om spoedig diens te aanvaar.
Kontak: Jacques by 073 504 3661 |
DRYWER | DRIVER |
Vereistes: Drywer word benodig vir aflewering van aandetes aan kliënte, met netjiese voorkoms, eie vervoer en stiptelikheid. Moet kan werk met Google Maps. Betaling R10p/aflewering.
Kontak: Vanessa by 062 832 1982 (stuur asb. whatsapp of voice note) moenie skakel nie. |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za
Radio Tygerberg 104fm bied ’n gratis platform vir werkgewers om beskikbare poste te adverteer. Ons probeer so ver moontlik verseker dat die werksgeleenthede wat geadverteer word, betroubare inligting deurgee.Neem kennis dat Radio Tygerberg 104fm nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige skakeling, onderhandelings of enige ander legitieme sake tussen betrokke partye wat mag voortspruit op hierdie platform nie.