Werkverskaffing – 09 November 2021

November 9, 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  0 9  N O V E M B E R  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Requirements: Fisantekraal Centre for Development needs a Marketing & Partnerships Support Officer (Part Time) with Matric, Tertiary Qualification in Marketing/Sales or relevant industry and/or 3+yrs exp. in Marketing/Sales fundraising essential. Non profit industry exp. advantageous. License and own reliable transport essential, SA citizen, excellent organizational skills. Willing to work flexible hours.

Email CV with 2 contactable professional references to partners@fisantekraal.org.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Bothma Motorbakwerke benodig ‘n betroubare Spuitverwer & Paneelklopper.

Epos: CV na cabothma@telkomsa.net

 

SEKRETARESSE SECRETARY
Vereistes: La Rochelle Pre-Primere Skool het Beheerliggaam pos. Algemene Sekretaresse & Finansiële Administrateur. Moet goed onder druk kan funksioneer, Rekenaarvaardig in totale Office pakket en Pastel tot proefbalans, goeie admin en organisatoriese vaardighede.

Epos Aansoek na larochelleps@imaginet.co.za (sluitingsdatum: 12 Nov. 2021)

 

KLAS ASSISTENTE CLASS ASSISTANT
Vereistes: Laerskool Mikro benodig ‘n Grondslagfase Klas Assistente. Moet tans ‘n Onderwysstudent (Grondslagfase) wees en betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite.

Epos CV na aansoeke@laerskoolmikro.co.za

 

TUINIER GARDENER
Vereistes: Betroubare en hardwerkende Tuinier benodig by Babylonstoren met Matriek, ondervinding in die kweek van groente en vrugte asook algemene tuinwerk. Goeie kommunikasie vaardighede (Afr&Eng) sober gewoontes, geen kriminele rekord, verkieslik woonagtig in Paarl, Pniel of Simondium.

Epos CV en salarisverwagting aan anneline@babylonstoren.com

 

NASORG WISKUNDE ONDERWYSER AFTER-CARE MATH TEACHER
Vereistes: Nasorg-Wiskunde Onderwyser benodig. Gekwalifiseerd in Wiskunde, Afr & Engelsmagtig, om Gr. 1 tot Gr. 12 leerders te help met tuiswerk en tuisonderrig. Eie vervoer en Kode 8 Lisensie met PDP.

Epos CV met kennisperiode en salarisverwagting aan hetty@babylonstoren.com

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Junior Voedsel Veiligheidsbeampte benodig met BSc/Nasionale Diploma in Voedseltegnologie/ Mikrobiologie, min. 2jr. ondervinding in ‘n omgewing met vlot verkoopbare verbruikersgoedere, ens.

Epos CV en salarisverwagting aan anneline@babylonstoren.com