Werkverskaffing – 08 Junie 2021
Junie 8, 2021
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 0 8 J U N I E 2 0 2 1
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Pietsbiltong Slaghuis benodig bekwame Slaghuis personeel. Geskikte kandidaat moet ondervinding hê van die praktiese aspekte van ‘n Slaghuis soos ontbening, wors stop en kliëntediens.
Stuur volledige CV na pietsbiltong@vodamail.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Bester Tegniese Dienste in die Swartland area benodig ‘n Landbou Werktuigkundige met min. 1 jaar ondervinding en ‘n Sweiser (Welder).
Stuur CV na admin@bestertd.co.za |
VERPLEEGKUNDIGE | NURSE |
Requirements: SANC Registered Nurse/Staff Nurse/Nursing Assistant needed at Brigadoon Village, Bettys Bay with previous experience of Dementia and Aged Care is advantageous. Must be able to work shifts.
Email CV to eiseline@brigadoongroup.com |
VAKATURE | VACANCY |
Vereistes: Gevestigde Enjinbouer in Parow benodig ‘n ten volle gekwalifiseerde Engine Assembler/ Fitter vir die aanmekaar sit van beide diesel- en petrol enjins van enige grootte en maak. Ondervinding in ‘n soortgelyke omgewing noodsaaklik, verkieslik met eie gereedskap.
Epos CV aan thys@ter.co.za |
ELEKTRISIêN | ELECTRICIAN |
Requirements: Qualified Electrician needed in Somerset West with Red seal, at least 2yrs exp as qualified electrician, construction background, valid drivers license and verifiable references.
Email detailed CV with copies of qualifications to Nadia Davids at admin@arccon.co.za |
KLANK & BEELD OPERATEUR | SOUND OPERATOR |
Vereistes: Klank- en Beeldoperateur benodig by Stellenberg Gemeente met toepaslike ondervinding en opleiding vir behartiging van klank tydens drie eredienste asook die opnames en “live-stream” van dienste via YouTube, byhou van inventaris en bestuur van begroting vir klanktoerusting, opleiding van aflosklankoperateurs en instandhouding van klanktoerusting.
Epos CV aan lindy@stellenberg.co.za |
VAKATURE | VACANCY |
Requirements: Perez Wellness Women in Business have a work from home opportunity for Moms and Students.
Contact: Michelle on 071 750 4782 |
VERPLEEGKUNDIGE | NURSE |
Vereistes: Geregistreerde Professionele Verpleegkundige benodig by Alta du Toit Nasorg Sentrum, Boston. Moet geregistreer wees by die SARV as Professionele Verpleegkundige, met bewese ervaring in die verpleging van intellektueel gestremde persone, uitstekende verpleegsorgvaardighede, uitstekende probleemoplossing- en beplanningsvaardighede, goeie organisering- en rekenaarvaardighede (MS Office) uitstekende kommunikasie (Afrikaans & Engels) en goeie skryfvaardighede.
Epos volledige CV met salarisverwagting na hr@altadutoit.org.za |