Werkverskaffing – 07 Mei 2019
Mei 7, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 0 7 M E I 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
ARBEIDSTERAPEUT | OCCUPATIONAL THERAPIST |
Vereistes: Arbeidsterapeut benodig met toepaslike opleiding en ondervinding, geregistreer by HPCSA, Kliënte skakeling, interpersoonlike vaardighede en aktiwiteitsprogramme vir Bejaardes, by Huis Uitsig.
Epos: humanresources@uitsig.org of Faks na (021) 939 1885 |
|
KOöRDINEERDER | CO-ORDINATOR |
Vereistes: Badisa benodig die dienste van ‘n Koördineerder vir Bejaarde- en Gestremdesorg.
Sluitingsdatum: 18 Mei 2019 |
|
Vir meer inligting besoek webtuiste: http:/badisa.org.za/recruitment | |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Gekwalifiseerde Stikster (40-60jr) benodig, verkieslik woonagtig in Portlands Mitchells Plain |
Kontak: Selina by 078 123 0587 |
STIKSTER | MACHINIST |
Vereistes: Bekwame en ervare Stikster benodig in Bellville omgewing om spoedig diens te aanvaar.
Kontak: Louisa by 072 229 7471 |
MAATSKAPLIKE WERKER | SOCIAL WORKER |
Requirements: Youth Solutions Africa requires a Qualified, SACSSP Registered Social Worker, with a Degree, at least 3yrs practical experience, knowledge and understanding of SA Legislation and policies related to Social Development, valid drivers license and have own transport, 3 contactable references, communicate in English, Afrikaans, a 3rd language advantageous.
Email: CV, proof of qualification and registration to: admin@safyouth.org.za |
KREDITEURE KLERK | CREDITORS CLERK |
Requirements: Senior Creditors Clerk needed at Airport City, with Matric, at least 5yrs creditors exp. Pastel evolution, Excel Intermediate, must have contactable references, own transport, knowledge of accounting principles and procedures, good problem solving skills, work accurately, meticulous and high attention to detail, etc.
Email: CV to admin@tsuafrica.com |
VERSORGER | CARER |
Vereistes: Dame met sober gewoontes benodig, wat verblyf soek, met die doel om te help met die versorging van ‘n Bejaarde, moet drie-talig wees (Afrikaans, engels en Xhosa).
Skakel: 082 061 4722 |
VERKOOPSDAMES | SALES LADIES |
Vereistes: Betroubare Dames word benodig om ingevoerde produkte te verkoop.
Skakel: Mnr. Brown by 076 714 6441 |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za