Werkverskaffing – 04 Junie 2019
Junie 4, 2019
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 0 4 J U N I E 2 0 1 9
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
| VERKOOPSADVISEUR | SALES ADVISOR |
| Vereistes: AGRICO Bellville benodig ‘n Verkoopsadviseur met Kode 8 Rybewys, eie vervoer, Gr.12 ver pligtend (heg sertifikaat aan) rekenaarvaardig, sober gewoontes, raadpleegbare verwysings, verkieslik ondervinding van besproeing en/ of verkope
Epos CV na arrie.erasmus@agrico.co.za (Sluitingsdatum: 10 Junie 2019) |
|
| LANDGOEDBESTUURDER | ESTATE MANAGER |
| Vereistes: Dolphin Beach-Kompleks, Bloubergstrand Beheerliggaam benodig die dienste van ‘n ervare en dinamiese Landgoedbestuurder met Matriek/Graad/Diploma, ±5-8jr. ervaring, vir die bestuur van die landgoed, toepassing van landgoedreëls, beleid, instandhoudingsake, sekuriteit ens. | |
| Epos CV na john@fcms.co.za | |
| SEKRETARESSE | SECRETARY |
| Vereistes: Sekretaresse benodig by Plankenburg, Stellenbosch |
| Epos CV na admin@mettesauto.co.za |
| DRYWER | DRIVER |
| Vereistes: Drywer benodig vir DIYCUPBOARDS met geldige Kode 8 Rybewys, geldige PDP (25-40jr) hardwerkend, betroubaar, goeie gesondheid, geen kriminele rekord, eie vervoer.
Epos CV met verwysings + Gr 12 Sertifikaat na reception@knock-d.co.za of skakel 021 945 4421 |
| DRYWER | DRIVER |
| Requirements: Code 10 Driver needed with valid PDP, 3-5yrs driving exp. dangerous goods would be an advantage. Only SA citizens to apply no foreigners please.
Email CV to jjoilremovals@absamail.co.za |
| HAARKAPSTER | HAIR STYLIST |
| Vereistes: Haarsalon benodig ‘n Stylist om spoedig diens te aanvaar.
Skakel: 082 749 4160 |
| SKRYNWERKERS | CARPENTERS |
| Requirements: Carpenters & Painters needed with artisan cards, required for projects in a range of areas, must be of sober habits and proof of stable work history.
Email CV’s with contactable references to wjphoenixbc@gmail.com or call (021) 905 0127 |
| BEMARKER | MARKETING |
| Vereistes: Hier is‘n geleentheid om jou eie bemarkingsgroep te begin bou met ‘n minimale kapitaal uitleg asook groeps- en ander voordele. Volledige opleiding word verskaf. Vir volledige inligting moet jy asb. ons volgende inligtingsessie bywoon op 8 Junie 2019
Kontak: Admin Kantoor om te registreer by 071 924 0905 |
| REKENMEESTER | ACCOUNTANT |
| Requirements: BEE Accountant needed in Johannesburg @ R35 000 p/m
Email: rachelbothma91@gmail.com |
Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za


