WERKVERSKAFFING 01 FEBRUARIE 2022

Februarie 1, 2022

 

 

 

 

 

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  01 FEBRUARIE  2022

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

 

 

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Verkoopspersoon word benodig vir ‘n Agri Onderdele Maatskappy. Moet  5 jaar ondervinding  in Agri en Landboutoerusting het asook verkoops ondervinding.

 

E-pos CV na  tractorspares4@gmail.com

 

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: RJF Boerdery in Ceres het ‘n pos beskikbaar as ‘n Rekenmeester. Moet beskik oor B.Rek + B.Com (Bestuursrek./ Finrek.) Graad en ten minste ‘n voltooide leerkontrak.

E-pos  volledige CV aan nadine@casupport.co.za  of kontak (021) 913 0828

 

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Nexus in Paarl het ‘n pos beskikbaar vir ‘n Aanskaffings -koördineerder. Gepaste Kwalifikasie  is B.Comm Logistiek  met ten minste 3-5 jaar ondervinding + MS Office en Sage X 3 programmatuur asook  kennis van landbou-oesbeskermingprodukte .

Stuur aansoeke na lizelles@nexusag.co.za / www.m3online.co.za

Sluitingsdatum: 08 Februarie 2022

 

 

VAKATURE VACANCY
Tygerberg Hospitaal  het verskeie poste beskikbaar:

·       Operasionele Bestuurder Verpleging: Graad 1 ( Dag -Chirurgie -Eenheid)

·       Operasionele Bestuurder Verpleging : Trauma en Noodgeva

·       Radiografis:Graad 1 tot 3 ( Kerngeneeskunde )

Besoek hul Webblad by : www.westerncape.gov.za /health jobs

 

Sluitingsdatum  :04 Februarie 2022

 

 

 

 

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: AGS Bellville het ‘n pos vir ‘n Jeugleier beskikbaar. Sang/Musiek en Sosiale Media ondervinding sal tot jou voordeel wees.

Stuur CV en motivering na info@agsbellville.com

Sluitingsdatum: 18 Februarie 2022

 

 

 

 

 

 

 

 

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Swartland Poultry in Malmesbury het ‘n betrekking beskikbaar vir ‘n Bemarker . Moet jonk en dinamies wees en opleiding in bemarking  en verkoopsbestuur het,asook geldige rybewys.

Stuur CV na admin@swartlandpoultry.co.za

Sluitingsdatum: 11 Februarie 2022

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

BESTUURDER MANAGER
Vereistes: Huis Zonnekus in Milnerton het pos beskikbaar vir ‘n Bestuurder. Sal verantwoordelik wees vir die algehele bestuur en gehalteversekering van tehuis.

Rig volledige CV aan mhb@badisa.org.za

Sluitingsdatum : 11 Februarie 2022

 

 

 

 

 

 

 

VAKATURE VACANCY
Requirements: Saldanha Municipality have a position available for a  Manager in Human Resource Development and Employment Equity.

Enquiries: Mr Gerhard Botha at (022) 701 6829 or website : www.sbm.gov.za

Closing date:10 February 2022