Werk-Soek I 8 Maart 2022

Maart 7, 2022

Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.

Gesoek: Verkoopspersoon (wat vanaf die huis werk).Vereistes: Hardwerkend en gedisiplineerd, eie rekenaar en internet geriewe,

Engels en Afrikaans spreukend, telefoon ondervinding sal tot voordeel wees.

Kontak:  Ronel 082 265 9790

 

Needed: Teacher at the Nursery School in the BABY CLASS (3 -12 months old Children).

Requirements: A Lady with extensive Pre-School experience. Matric & Educare qualification.

Good references are compulsory. This is a Christian based School. Non-smokers only.

The position is available immediately.

Area: Durbanville

Hours: Monday – Friday 6:30am – 4:30pm.

Send CV tohanrevr@gmail.com

Queries only: Miemie @ 067 091 5247

 

Benodig: Drywer en fabrieks assistent vir ‘n verf fabriek.

Vereistes: Praktiese en handvaardige persoon. Drywer moet kan aflewerings doen 2x per week en die res van die tyd in die fabriek behulpsaam te wees. Geldige bestuurslisensie en moet verkieslik in die omgewing woonagtig wees.

Area: Brackenfell

Stuur ‘n CV na reception@breathecoat.co.za