Werk-Soek I 2 Maart 2022

Maart 4, 2022

Klik op die Werk-Soek foto vir werksgeleenthede.

Werksgeleentheid: Verkoopspersoon

Gesoek: Verkoopspersoon (wat vanaf die huis werk).

Vereistes: Hardwerkend en gedissiplineerd, eie rekenaar en internetgeriewe,

Engels- en Afrikaanssprekend, telefoonondervinding sal tot voordeel wees.

Kontak:  Ronel 082 265 9790

 

Werksgeleentheid: Ervare stikster

Gesoek: Ervare stikster

Vereistes: Ervaring met industriele masjiene vir leerwerk, swaar materiale en spons.

Waar: Bellville

Praktiese onderhoud sal volg.

Kontak:  072 229 7471