Werk-Soek I 5 April 2022

April 5, 2022

Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.

Job opportunity: General staff

P.G BODYWORKS is looking for new Christian staff between the ages of 18-40 for their new business extension in the following departments: carwash, upholstery, tuck-shop, putty-hands, panel beaters, and a bookkeeper.

Salaries are negotiable.

Requirements: Putty-hands need 2 years experience and panel beaters 5 years experience.

Working hours: Carwash + Tuck-shop: 07h00-18h00 Monday to Sunday

Spray shop + Panel shop: 08h00-14h00 Monday to Saturday

Area: Blackheath

WhatsApp Peter ONLY: 060 392 5056 or email: petergelderbloem0@gmail.com

 

Werksgeleentheid:  Deeltydse suster

‘n Siekeboeg in Bellville (Oak Glen) is opsoek na ’n suster om afloswerk te doen.

Stuur asb CV na:  liana@elleo.co.za

 

Job opportunity: Motorcycle Drivers

Requirements: Aged between 25 – 35 yrs old, Male/Female welcome, Licensed, South Africans, experience will be beneficial.

Please forward your CV’s to: veronica@cartrun.com / nicolette@cartrun.com

 

Job opportunity: Marketer

Looking for a self-motivated marketer with sober habits in the funeral insurance industry. Determine your own earnings each month.

Area: Greater Cape Town area

Send WhatsApp to: 071 456 6398

 

Werksgeleentheid: Ontvangsdame

Ontvangsdame vir ‘n fabriek in Brackenfell.

Vereistes:  Basiese administratiewe vaardighede.  Rekenaarvaardig.  Nie roker

Aanvangsalaris: R6000.00

Stuur verkorte cv na production@breathecoat.co.za of na 083 267 1023

 

Werksgeleentheid: Koue oproeper

Opsoek na n hardwerkende, gedisiplineerde en verantwoordelike persoon wat van die huis werk.

Vereistes: Moet eie rekenaar en internet geriewe hê. Moet verkieslik tweetalig wees. Telefoon ondervinding sal tot voordeel wees.

‘n Goeie kommissie struktuur word aangebied.

Kontak Ronel: 082 265 9790

 

Werksgeleentheid: Deeltydse inslaap versorger vir bejaardes

Werksure: Elke tweede naweek, vanaf Vrydag 16:00 – Dinsdag oggend 09:00

Vereistes: Ouderdom tussen 45 en 60. Moet ‘n nie rokende of drinkende wedergebore Christen wees. Die persoon moet gesond en sterk wees.  Moet oorslaap op die naweek van diens.

Area: Seepunt

Kontak slegs deur Whatsapp: 082 425 2503