Werk-soek I 26 April 2022

April 26, 2022

Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.

Work opportunity: Chef

We need a vegan chef and/or vegetarian chef @ Cisco in Kuilsrivier.

Please call: Maryann at 072 269 7466

 

Werksgeleentheid:  Kassier

Oxford Skryfbehoeftes het ‘n vakante pos vir iemand met kassiere ondervinding. Die persoon moet gemaklik wees om met mense te werk en bereid wees om skofte, naweke asook vakansiedae te werk.

Voorkeur sal gegee word aan persone woonagtig in of naby Kaapstad aangesien die winkel in Gardens is.

Aansoeke kan gestuur word na: charmaine@oxfords.co.za

 

Werksgeleentheid:  Deeltydse suster

‘n Siekeboeg in Bellville is op soek na ’n staff suster/ afgetrede suster of ENA om afloswerk te doen.

Kontak vir Liana op:  021-300 1034

 

Werksgeleentheid:  Bemarker in die begrafnisversekerings bedryf

Opsoek na ‘n selfgemotiveerde bemarker met sober gewoontes in die begrafnisversekerings bedryf. Bepaal elke maand jou eie verdienste.

Area: Groter Kaapstad area.

Stuur WhatsApp na: 071 456 6398