Werk-Soek I 19 April 2022
April 19, 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werksgeleentheid: Deeltydse suster
‘n Siekeboeg in Bellville is op soek na ’n staff suster/ afgetrede suster of ENA om afloswerk te doen.
Kontak vir Liana op: 021-300 1034
Werksgeleentheid: Bemarker in die begrafnisversekerings bedryf
Opsoek na ‘n selfgemotiveerde bemarker met sober gewoontes in die begrafnisversekerings bedryf. Bepaal elke maand jou eie verdienste.
Area: Groter Kaapstad area.
Stuur WhatsApp na: 071 456 6398
Werksgeleentheid: Kode 8 en PDP Drywer
‘n Vervoer maatskappy benodig dringend drywers met geldige Kode 8 en ‘n PDP.
Vereistes: Moet geen uitstaande lasbriewe hȇ nie.
Kontak die kantoor tussen 10:00 vm en 16:00 nm, Weeksdae op: 021 692 0012
Werksgeleentheid: Loodgieters
Linx Plumbing benodig betroubare, hardwerkende en toegewyde loodgieters met goeie bestuursvaardighede om daaglikse take te bestuur.
Vereistes: Hulle soek na gekwalifiseerde en semi-vaardige aansoeke + Bestuurslisensie.
Stuur CV na admin@linxplumbing.co.za