Werk-Soek I 12 April 2022

April 12, 2022

Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.

Werksgeleentheid:  Deeltydse suster

‘n Siekeboeg in Bellville (Oak Glen) is op soek na ’n staff suster/ afgetrede suster of ENA om afloswerk te doen.

Stuur asb CV na:  liana@elleo.co.za

 

Werksgeleentheid:  Bemarker in die begrafnisversekerings bedryf

Opsoek na ‘n selfgemotiveerde bemarker met sober gewoontes in die begrafnisversekerings bedryf. Bepaal elke maand jou eie verdienste.

Area: Groter Kaapstad area.

Stuur  WhatsApp na: 071 456 6398

 

Werksgeleentheid: Ontvangsdame

Ontvangsdame vir ‘n fabriek in Brackenfell.

Vereistes:  Basiese administratiewe vaardighede.  Rekenaarvaardig.  Nie roker

Aanvangsalaris: R6000.00

Stuur verkorte cv na production@breathecoat.co.za of na 083 267 1023

 

Job Opportunity available at Fabulous Aire in Brackenfell:

The position on offer requires a young male who is technically minded, open to learning new skills, and loves to work with his hands. No previous experience is required but it will help if he has been exposed to a working environment and teamwork.

Requirements: Young male, matriculant from last year or the year before, resides in the Brackenfell area (or nearby).

Contact: Dolf Pretorius on 082 641 4313 or Ryan Prinsloo on 021 981 1748 for an interview and to see what the employment will entail.