Werk-Soek I 22 Maart 2022
Maart 22, 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Benodig: Algemene Werker
Waar: Laerskool Panorama
Aanvangsdatum: So spoedig moontlik
Vereistes: Geldige rybewys. Moet oor goeie menseverhoudinge beskik. Kennis van onderhoud en herstelwerk, tweetalig en ‘n sterk werksetiek.
Handig CV by skool in of stuur epos na sport@panoramaprimary.co.za
admin@panoramaprimary.co.za
011 475 1328
Sluitingsdatum: Maandag, 4 April 2022 @ 08:00
Needed: Assistant Bookkeeper
Where: First Draw Packaging,
Requirements: Computer literate, knowledge of QuickBooks will be to your advantage, Grade 12, Fully bilingual, Reside in Northern Suburbs, Accounting experience,
No criminal record, Attention to detail.
Salary is negotiable
Closing date: 25 March 2022
Email CV: tony.fdp@gmail.com
Gesoek: Verkoopspersoon (wat vanaf die huis werk op kommissiebasis).
Vereistes: Hardwerkend en gedissiplineerd, eie rekenaar en internetgeriewe,
Engels- en Afrikaanssprekend, telefoonondervinding sal tot voordeel wees.
Kontak: Ronel 082 265 9790