#INSPAN DIE BYBELVASVRA MET LORREIN KATZKE
April 16, 2020
DIT IS TYD VIR #INSPAN DIE BYBELVASVRA MET LORREIN KATZKE
14 MEI 2020
Vraag 1. Waarom was die priesters kwaad oor die boodskap wat die apostels mense geleer het?
Vraa 2: Wat beteken die naam Barnabas?
Vraag 3: Waar het die gelowiges gereeld bymekaargekom na die uitstorting van die Heilige Gees?
Vraag 4: Wat is die opdrag van die engel aan die apostels nadat die engel die tronkdeure geopen het?
Vraag 5: Watter belangrike Bybelse ontdekking is gemaak in grotte naby die Dooiesee?
wenk: Sien foto
MOES JY JOU BREIN VANDAG #INSPAN?
Hier is die antwoorde op vandag se Raai-Raai-Bybel-Vasvra
16 April 2020
- Watter Romeinse Keiser het beveel dat daar ’n sensus deur die hele ryk gehou moes word in die tyd dat Jesus gebore is (Augustus) Luk 2:1
- By watter dorp het Jesus na die hemel opgevaar (Betanië) Luk 24:50
- Aan wie skryf Paulus die volgende: Wees altyd bly broers (Gemeente van Filippi) Fil 3:1
- Watter dissipel was getroud (Petrus) Matt 8:14
- Paulus skryf oor die wapenrusting van God. Wat is die gordel om ons heupe? (Waarheid) Ef 6:14
FOTO
- Dooie See