KRAGBRON I Meer as genoeg I Johan Delport

Oktober 30, 2023

Psalm 31:14–15: “Ek hoor dreigemente van baie; dit dreig van alle kante af. Maar ek vertrou op U, Here, ek sê: U is my God.”