KOMPETISIE! Wen met Things to do with kids en Plakkie Suid-Afrika
Desember 17, 2019
Radio Tygerberg 104fm vat die vakansie hande met die webblad Things to do with kids en Plakkie Suid-Afrika om jou vakansie met die kinders prettig te maak. Besoek eenvoudig ons kalenderblad of Things to do with kids se webblad vir tonne lekker vakansie-idees, uitstappies, vertonings, speletjies, kompetisies en vele meer!
Neem dan ‘n foto van ENIGE van jou vakansie-aktiwiteite en deel jou foto’s op sosiale media en tag die volgende drie instansies:
Things to do with kids Cape Town and Western Cape (TTDWK).
Jy staan ‘n kans om vyf pare eg en trots Suid-Afrikaanse Plakkies te wen. Vir die volgende vier weke gaan vier gelukkige persone VYF pare Plakkies wen. Dus, een wenner per week wat met VYF pare plakkies wegstap.
Deel dus jou foto’s van jou vakansiepret , tag, deel en maak seker jy hou Radio Tygerberg 104fm se FaceBook-blad dop vir die wenners. Wenners word op Donderdag 19 en 26 Desember, en 2 en 9 Januarie 2020 aangekondig.
Luister hier na die onderhoude:
Nick Dreyer
Tanya Badenhorst