Gemeenskapsnuus – 4 Junie 2019
Junie 4, 2019
G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G 0 4 J U N I E 2 0 1 9
7 JUNIE 2019 | DOXA DEO |
Doxa Deo Langebergridge Bied aan “Toe ons Jonk Was”SA Musiek van Toeka tot Nou
Waar: Barnyard Willowbridge, Tygervallei Tyd: 19h00 Kaartjies: R50 volw, R30 kinders/Studente |
Kontak: Kerkkantoor by (021) 987 1275 |
7 JUNIE 2019 | GEMEENSKAPSPROJEK |
Gratis Naaldwerk Klasse word aangebied vir Vroue & Tienerdogters verkieslik van Kraaifontein, Wallacedene, Scottsdene, Scottsville en Eikendal areas
Waar: Eikendal Biblioteek Saal Tyd: 09h30-13h00 (Bring eie koppiespelde, naalde en skêre) |
Kontak: Carol by 060 506 2740 |
7 JUNIE 2019 | BIG TOP ROCK |
The Big Top Rock Fondsinsameling deur Quentin & Natasja ten bate van hul 12jarige Dogter se mediese kostes Waar: Barnyard Willowbridge, Tygervallei
Tyd: 19h00 Kaartjies: R160p/p |
Kontak: Quentin by 079 961 4916 |
7 JUNIE 2019 | BOULEVARD PLAY & BABY CENTRE |
Boulevard Play & Baby Centre, Kleuterskool hou ‘n Winter Mark met heerlike Kosstalletjies, Musiek en vele meer! Tyd: 15h00-19h00
Waar: Boulevard Play & Baby Centre, Kleuterskool, Montevista Gratis Toegang |
Skakel: Annemarie by 076 372 2460 om ‘n Stalletjie te bespreek. |
7 JUNIE 2019 | RAILWAY VINTAGE MARK |
Railway Vintage hou ‘n Mark met interessanthede van ou Vinielplate by dosyne, Familie Aandete vir 4, Vintage Klere en vele meer! Tyd: 16h00-20h30
Waar: Die Trein op Platform privaat is die trein na Derry Straat 2, Rondebosch Skakel: Arina by 071 594 9659 |
8 JUNIE 2019 | NGK STELLENBOSCH |
Junk & Vintage Mark met Stalletjies, Speelgoed, Oudhede, Pannekoek, Koffie en vele meer! Waar: NG Kerksaal, Alexander Straat, 3 Stellenbosch Tyd: 09h00-13h00 Toegang: R10
Skakel: Michelle by 071 368 4164 |
8 JUNE 2019 | DESTINY KIDZ |
Destiny Kidz presents a Very Vintage High Tea
Where: Time: 14h30 Cost: R120p/p |
Contact: Michelle on 067 010 8194 |
9-11 JUNIE 2019 | AGS OOSTENBERG OASE KERK |
AGS Oostenberg Oase Kerk hou ‘n Gospel Veldtog met Evang. Nicky Coetzee
Waar: AGS Oostenberg-Oase Kerk, H/v Walnut & Kerkstraat, Rouxville, Kuilsrivier Tyd: 09h00 & 19h00 Skakel: Kerkkantoor by (021) 906 1986 |
14 JUNIE 2019 | PAROW OOS PRIMERE SKOOL |
Fondsinsameling ten bate van Aidon, verteenwoordig SA in Namibië & Kroatia met Nadia & Ander Waar: Parow Oos Primere Skoolsaal, Selbourne Straat, Parow Tyd: 19h00-20h30 Toegang: R100p/p |
7 JULIE 2019 | LIVING NETWORK KRISIS SENTRUM |
Living Network Krisissentrum, Bellville bied aan Wie is Jy? Hoekom moet jy Weet! met Lise Swart & Sangpaar Jacus & Lina Hattingh
Waar: Vredelust Kerksentrum, H/v Duminystraat & 13de Laan, Boston, Bellville Tyd: 10h00 Kaartjies: R120p/p (by Vredelust Kerk Ontvangs by (021) 949 0096 |
Kontak: Louise by 021 950 4455 |