Gemeenskapsnuus – 07 Mei 2019
Mei 7, 2019
G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G 0 7 M E I 2 0 1 9
8 MEI 2019 | BLESSED HOPE |
Blessed Hope Ondersteuningsgroep hou ‘n Byeenkoms vir dwelm & drankverslaafdes en skep bewusmaking vir die effek op families
Waar: Blessed Hope Kerk, Cradock Straat, 154 Steenberg Tyd: 19h30 Kontak: Yusuf by 071 897 4018 |
11 MEI 2019 | CHERE BOTHA SKOOL |
Chere Botha Skool vir Gestremdes hou ‘n Modeparade
Waar: Chere Botha Skool vir Gestremdes Tyd: 10h00 Kaartjies: R100p/p (Sluit verversings in) Kontak: Carine of Ona by (021) 910 5300 |
11 MEI 2019 | ADOPT A MISSION OUTREACH |
Adopt A Mission Outreach hou ‘n Fondsinsameling met die Klipwerf Orkes
Waar: De Kuilen Hoërskoolsaal, Kuilsrivier Tyd: 19h30 Koste: R120p/p Kontak: Jan by 072 275 7561 |
12 MEI 2019 | NUWE LEWE BEDIENINGE |
Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal hou ‘n Optrede met Sanger, John Nelson
Waar: Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal, Goodwood, H/v Riebeeck & Jameson Straat, Goodwood Tyd: 10:00 Toegang: Gratis Kontak: 072 117 4883 |
14 MEI 2019 | JOURNEY OF GRACE MINISTRIES |
Journey of Grace Ministries hou ‘n Besigheids & Bedienings Leiers Konferensie met Emma Stark van Glasgrow Profetiese Sentrum, Skotland Tyd: 10h00-16h00
Waar: Journey of Grace, Suntyger Gebou 102, Willie van Schoor Laan, Tygervallei Kontak: Anton by 076 651 1514 |
16-18 MAY 2019 | JOURNEY OF GRACE MINISTRIES |
Journey of Grace Ministries presents Prophetic Training & Activating with Emma Stark of Glasgrow Prophetic Centre, Skotland Time: 14h00-19h00
Where: Journey of Grace, Suntyger Building 102, Willie van Schoor Avenue, Tygervalley Contact: Anton by 076 651 1514 |
18 MAY 2019 | THE ARK CHRISTIAN SCHOOL |
The Ark Christian School are participating in a Big Top Rock Fundraising
Where: The Barnyard Willowbridge Time: 20h00 Tickets: R160p/p Contact: Past. Jack Mahoney on 082 787 5993 |
18 MAY 2019 | MMDI |
Wendy Dirks (Mrs Deaf South Africa 1st Princess 2018) presents a Quiz Fundraising Morning to represent South Africa in Russia Where: Brick Lane Eatery, Century City Time: 10h30 – 12h30
Cost: R200p/p (breakfast & beverage included) Invite 3 people to team up (from 10yrs – old age) |
Contact: Wendy on 076 053 1846 |
22, 24, 25 MEI 2019 | KOFFIEHUIS TEATER |
Koffiehuis Teater hou ‘n Optrede met Rooies & Boesman ten bate van Wiehann Lubbe vir Prostese, Waar: Koffiehuis Teater, Klapmuts Tyd: 19h00 Toegang: R150p/p (Sluit pizza in) |
Kontak: Marilyn by 082 324 8751 |
25 MEI 2019 | HOëRSKOOL GIMNASIUM |
Hoërskool Gimnasium Potchefstroom hou ‘n Reunie vir die volgende 10-jaargroepe: 1949 (70jaar); 1959 (60jaar); 1969 (50jaar); 1979 (40jaar); 1989 (30jr) en 1999 (20jaar)
Waar: Hoërskool Gimnasium, Potchefstroom |
Kontak: Anel Hulley vir meer inligting by (018) 293 0269 |
25 MEI 2019 | CON SPIRIT FILHARMONIESE MUSIEK |
Con Spirit Filharmoniese Musiekvereniging bied aan‘n Aand by die Opera met Dirigent, Sjoerd Alkema, Lauren Dasappa, Solis en vele Ander
Waar: Uitsig NGK Mountain View Rylaan, Ridgeworth Tyd: 19h30 Kaartjies: R145 by webtickets ook by Deure beskikbaar |
Kontak: Jacques by 082 453 3236 |
7 JUNIE 2019 | GEMEENSKAPSPROJEK |
Gratis Naaldwerk Klasse word aangebied vir Vroue & Tienerdogters verkieslik van Kraaifontein, Wallacedene, Scottsdene, Scottsville en Eikendal areas
Waar: Eikendal Biblioteek Saal Tyd: 09h30-13h00 (Bring eie koppiespelde, naalde en skêre) |
Kontak: Carol by 060 506 2740 |