Alles en nog wat, Saterdag 5 Maart 2022

Maart 4, 2022

Advertensies moet teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za

of per SMS na 32716.

Inligting is ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

OP SOEK LOOKING FOR
Pensioenaris op soek na enige grootte geyser teen ‘n goeie prys.Kontak Joyce: 079 445 7205

 

TE KOOP FOR SALE
 ‘n Tee stel @  R550, 4 x vases @ R350, ponsbak + 12 koppies @ R750Kontak: 082 646 1475

 

 

          TE KOOP                LOOKING FOR
Opel Kadett 1400 Carb model. In original condition with updated licence.

Negotiable @ R23 000

Contact: 073 052 8766

 

TE KOOP              FOR SALE
DEFY GEMINI (4 plaat stoof ingebou in ‘n hout boks, in goeie toestand.) @ R700

Kontak Cliff: 071 200 6546

 

   TE KOOP        FOR SALE
Te koop: Rekenaar boks (Lenovo i5) sonder hardeskyf @ R1300,Dames skoene grootte 7 @ R160Op soek: ‘n Donasie van afgesnyde of weggooi lap materiaal vir ‘n beginner stiksterKontak Yolanda:  079 019 1569

 

   TE KOOP        FOR SALE
Skuifdeur (grootte: 2,1 meter by 1,8 meter breed) @ R800, Watertenk 1000 Ltr @ R600

Kontak Bernie: 071 328 2504

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Goeie hoop Brigade is op soek na musiek instrumente teen ‘n goeie prys.Kontak Ivan Williams: 069 166 8565