Alles & nog wat Saterdag 26 Maart 2022

Maart 25, 2022

Alles & nog wat

Saterdag 26 Maart 2022

Advertensies moet teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za

of per SMS na 32716.

 

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Pensionaris is op soek na veilige verblyf vir haar en haar dogter in Bellville omliggende omgewing. Sy kan ‘n maandlikse huur bekostig van R2500 en is gewillig om uit te help rondom die huis waar nodig.

Kontak Marinda: 076 935 5785

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Saamry geleentheid vanaf Kraaifontein (bo die N1) na Kaapstad en terug, Dinsdae en Woensdae vanaf April. Werk ure is 9am to 16h30 pm.

(sal help met petrol uitgawes.)

Kontak Chris: 082 800 3261/021 403 5169

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Op soek na verlore ‘African Grey’ papagaai wat Saterdag, 5 Maart, uit sy hok gevlieg het. Hy is baie mak en praat. Hy is gering met die kontak besonderhede. (11 jaar oud). Indien iemand iets weet of hom gesien het:

Cashanne: 073 322 2588 / 073 552 3387

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Wendy huis, klerekas en gordyne. Met vergoeding of skenking.

Kontak: 078 656 2705

 

   TE KOOP        FOR SALE
Te koop: Microgolf LG. @ R650 (30 Liter) grootte 53 x 38 cm

’n Lang porselyn Wasbak @ R800 met krane (123 x 52cm)

Willie Pretorius: 082 721 5306

 

   TE KOOP        FOR SALE
Towbar with all fittings for a 2011 Hyundai Tucson @ R800.00.

Contact Rodney 083 628 0186

 

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Dubbel bed saam met ’n kopstuk.

Kontak: 084 318 5572

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Dringend op soek na ’n tweedehandse bakkie om aflewerings mee te doen.

Kontak Willis: 084 436 7842