Alles & Nog Wat – 16 Oktober 2021
Oktober 15, 2021
A L L E S E N N O G W A T
S A T E R D A G 1 6 O K T O B E R 2 0 2 1
Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716- Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za
T E K O O P | F O R S A L E |
¾ Sleeper couch in good condition @ R300
Contact: Tania on 071 188 9569 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Defy Kitchenmaster Stoof vir R1800 + Enkel Bed vir R1300 + Linnekis vir R1750
Intec Lessenaar met 3 Laaie vir R1100 + M-Net Antenna met langpaal vir R75 Struik/Random House 8 Boeke Pakket oor Wildlewe in Afrika vir R1295 Kontak: Ivan by 082 300 6182 |
O P S O E K | L O O K I N G F O R |
Estelle soek na Klere en skoene vir ‘n dogtertjie (grootte 2-3jr) teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Skakel: 073 984 0379 |
O P S O E K | L O O K I N G F O R |
Mev. Kampher is opsoek na ‘n TV vir haar suster teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Skakel: 064 474 5151 |
T E K O O P | F O R S A L E |
1000L Water Tenk vir R600 + 4 Bamboo fakkels vir R800 + 30 Palisades vir R1600
Kontak: Joseph by 062 419 6516 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Koningin grootte Restonic SABS goedgekeurde Bed met basis en matras vir R1500
Medium grootte Braai toestel op drie-poot (soos weber tipe braaier met dome) @ R250 Skakel: Johanna Le Roux on (021) 975 4566 or 083 273 1964 |
O P S O E K | L O O K I N G F O R |
Aletta is op soek na ‘n Dubbelbed Matras teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Skakel: 073 203 0833 |
O P S O E K | L O O K I N G F O R |
Rosaline is op soek na ‘n Sitkamerstel en Stoof teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Skakel: 064 610 4969 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Jonway Bromponie (scooter) in goeie werkende toestand vir R7000 of in ruil vir ‘n goeie werkende groot Yskas + R2000 kontant.
Kontak: Braam by 079 543 5306 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Koelkas met vriesgedeelte vir R1900
Skakel: Carol by 072 362 4440 |
T E K O O P | F O R S A L E |
4-Plaat Stoof vir R1000
Skakel: 083 693 4223 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Makita koordlose Boor vir R950 + Nuwe Sansui Amp surround sound vir R1000
Morphy Richards Broodmasjien vir R650 + Opvoubare Cazebo vir R600 Skakel: 072 909 4016 |