Alles & Nog Wat – 13 Julie 2019
Julie 12, 2019
A L L E S E N N O G W A T
S A T E R D A G 1 3 J U L I E 2 0 1 9
| O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
| Lionel Smith soek ‘n Gospel Band vir n Konsert in Nov.’19, verkieslik ‘n volledige orkes.
Skakel: 078 964 9257 |
||
| T E K O O P | F O R S A L E | |
| Hob sonder stoof vir R500 + Karavaan vir R130 000 + Opel carburetor pan vir R100
Is op soek na Kombuiskaste in ruil vir 2 Opel Deure |
||
| Skakel: 061 837 1530 | ||
| O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
| Catherine is op soek na ‘n Bedpan & Bed vir haar ma teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Skakel: 074 551 6953 |
||
| T E K O O P | F O R S A L E | |
| Hisence Telefoon in verpakking vir R800 + Brandblusser vir R200
Koordlose Foon vir R300 Kontak: Joseph by 063 512 0873 |
||
| T E K O O P | F O R S A L E | |
| Parrot Cage on wheels @ R1000
Contact: (021) 393 4022 |
||
| T E K O O P | F O R S A L E | |
| Soliede Mahogany Hout TV Kas (2.3mx0.65mx1.3m) vir R12 000
Skakel: 073 884 4390 |
||
| O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
| Luisteraar is op soek na ‘n TV teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Skakel: 073 662 6512 |
||
| T E K O O P | F O R S A L E | |
| 40L Urn vir R1400
Skakel: 082 646 1475 |
||
| T E K O O P | F O R S A L E | |
| Rolstoel in goeie toestand vir R800 | ||
| Kontak: Susan by 082 353 7301 | ||
| S A A M R Y G E L E E N T H E I D | L I F T | |
| Gerhard soek ‘n Saamrygeleentheid van Langeberg Ridge Durbanville na Killarney Gardens, vanaf Ma-Don. (07h30 – 17h30) en Vrydae vanaf 07h30-14h00, teen vergoeding.
Kontak: Gerhard by 079 565 0164 |
||
| O P S O E K | L O O K I N G F O R |
| Clifford is op soek na ‘n Rolstoel vir Bejaarde Ouer teen bekostigbare prys.
Skakel: 084 228 6586 |
|
| T E K O O P | F O R S A L E |
| 3-Deur Yskas 170L vir R5500
Opsoek na ‘n 2dehandse Klavier vir beginners in goeie werkende toestand teen vergoeding. Skakel: Louie by 079 468 0995 |
|
| T E K O O P | F O R S A L E |
| Samsung Top Loader Wasmasjien nuut vir R3800
Kontak: Marius by 083 549 2404 |
|


