Alles & Nog Wat – 01 Junie 2019
Mei 31, 2019
A L L E S E N N O G W A T
S A T E R D A G 0 1 J U N I E 2 0 1 9
T E K O O P | F O R S A L E | |
2007 Tata Indigo Stasiewa, lisensieerd in goeie toestand vir R30 500
Canon Powershot Kamera + reis sak soos nuut + 2 Matriek Afskeidrokke nr.34 Kontak: Allister by 062 262 4006 |
||
T E K O O P | F O R S A L E | |
Peloton Oefenfiets splinternuut vir R2000 | ||
Skakel: 076 372 2460 | ||
T E K O O P | F O R S A L E | |
Hospitaalbed met remote vir verstellings + sykante beskerming, feitlik splinternuut vir R12 000 + Easy Air Opblaasmatras wat verhoed dat pasiënt bedsere kry vir R2000Monkey Chain wat agter die bed kan staan en waarmee ‘n pasiënt hom kan optrek vir R2000 + Baie groot Hangkas met dubbelhangplek en pakplek vir R800
Kontak: Stephanie by 083 990 6353 |
||
O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
Mev. Jacobs is op soek na ‘n Wasmasjien & Rolstoel teen vergoeding.
Kontak: Me Jacobs by 021 376 5479 |
||
O P S O E K | F O R S A L E | |
Christina is op soek na ‘n Rolstoel teen vergoeding.
Skakel: 078 792 3418 |
||
O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
Annie is op soek na ‘n TV teen ‘n billike prys of te skenk.
Skakel: 060 869 2103 |
||
O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
Mev. Isaacs is op soek na ‘n Stootwaentjie en Kombuis zink Kassie teen ‘n weggeeprys.
Skakel: 060 453 1444 |
||
O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
Roshena is op soek na ‘n Saamrygeleentheid vir haar 4 kinders vanaf Elsiesrivier na Mitchells Plain vanaf Ma-Vrydag (tussen 08h00-15h00) vanaf 3 Julie, teen vergoeding.
Skakel: 084 691 7821 * |
||
O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
Marianna is op soek na 2dehandse Klere en Skoene teen vergoeding. | ||
Skakel: 073 758 9108 | ||
O P S O E K | L O O K I N G F O R | |
Margaret is op soek na ‘n Vrieskas + 2dehandse Klere teen vergoeding.
Skakel: 071 091 5425 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Silwer & Swart 42L AEG Mikrogolfoond feitlik nuut vir R2000
Swembad Pomp – Prys o.h.b. |
|
Kontak: Lionel by 078 964 9257 |
T E K O O P | F O R S A L E |
2 Wall Units @ R800 (both) + Crazy Fit Massage machine @ R800
Handmade Organ Wooden Diningroom 10-seater Table @ R7000 Handmade Diningroom 6-seater Table with painted white legs @ R1500 White Big Coffee Table @ R300 Contact: Pierre on 083 409 4653 |
T E K O O P | F O R S A L E |
Defy 4-Plate Stove + Venetian Blinds – Price neg.
Contact: 071 004 0301
|