Alles en nog wat – Saterdag 19 Maart 2022

Maart 18, 2022

Advertensies moet teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za

of per SMS na 32716.

   OP SOEK        LOOKING FOR
‘n Fiets vir werk toe ry teen ‘n goeie prys.

Kontak Linda: 074 779 2241

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Pensionaris is op soek na veilige verblyf vir haar en haar gestremde dogter in Bellville omliggende omgewing. Sy kan ‘n maandlikse huur bekostig van R2000 en is gewillig om uit te help rondom die huis waar nodig.

Kontak Marinda by 076 935 5785

 

   TE KOOP        FOR SALE
Te koop: Rekenaar boks (Lenovo i5) sonder hardeskyf @ R1300,

Op soek: ‘n Skenking van afgesnyde of weggooi lap materiaal vir ‘n beginner stikster.

Kontak Yolanda:  079 019 1569

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Canopy vir ‘n bakkie (Nissan 1-ton bakkie, “long wheelbase” 1990 model) teen ‘n goeie prys.

Kontak Clifford: 071 152 4216

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Hulp om ‘n dame se matriek afskyd ook spesiaal te maak. Indien iemand kan help met ‘n rok, grimering en/of enige juweliersware sal sy dit vir altyd onthou.

Kontak: 074 446 1892

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Saamry geleentheid vanaf Kraaifontein na Kaapstad en terug, weeksdae (Maandag tot Vrydag) en sal help met uitgawes.

Kontak Chris: 082 800 3261/021 403 5169

 

 

 

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Op soek na verlore ‘African Grey’ papagaai wat Saterdag, 5 Maart, uit sy hok gevlieg het. Hy is baie mak en praat. (11 jaar oud). Indien iemand iets weet of hom gesien het:

Cashanne: 021 903 2337 / 073 552 3387

 

 

   OP SOEK        LOOKING FOR
Wendy huis, dubbelbank, klerekas, beddegoed, rolstoel, grassnyer, enige teels en verf. Met vergoeding of skenking.

Kontak: 078 656 2705

 

   TE KOOP        FOR SALE
Rolstoel te koop @ R500

Kontak: 021 937 2873

 

   TE KOOP        FOR SALE
Used clothing for ladies, girls and boys.Girls duvet cover set and an under-counter oven. Contact: 074 440 2321