Alles en nog wat I 7 Mei 2022

Mei 7, 2022

OP SOEK / LOOKING FOR

Op soek na ‘n dubblemotorhuis (of iets soortgelyk) om besigheid vanaf te bedryf. Besigheid behels glas sny en sweiswerk.Area in Parow of omliggende voorstede.Kontak Phillip vir prys onderhandelinge: 079 069 0816

 

OP SOEK / LOOKING FOR

An elderly lady is asking for a commode chair.

Call:  064 061 3506

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Opsoek na ‘n wasmasjien vir R1000.

Kontak Louisa op 084 630 0287

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Opsoek na ‘n wasmasjien teen n goeie prys

Kontak 078 853 4471

 

TE KOOP/ FOR SALE

Stove (Slimline) Hob & Oven @ R950

Contact Kevin: 021 987 5603/ 084 547 5151

 

TE KOOP/ FOR SALE

Water tank 1000 Liter @ R600

High-pressure washer @ R1000

Kitchen single sink @ R200

Driveway gates (1m high x 1.2m length) @ R500

Contact: 062 149 6516

 

TE KOOP/ FOR SALE

(white) Defy under counter oven hob @ R1,500

Contact: 076 160 1072

 

TE KOOP/ FOR SALE

‘n Bruin tas @ R350

Kontak Peter: 073 511 6950

 

TE KOOP/ FOR SALE

Verskeidenheid skoene tekoop (nr 6) vir linker voet. (want die linkerbeen is geamputeer.) Pryse onderhandelbaar.
Kontak Jay: 068 180 6565 of 084 603 6601

 

TE KOOP/ FOR SALE

Ottimo, 3 plates, Mini oven (still under guarantee.) @ R1000

Contact Yolande: 063 967 2526.

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Opsoek na ‘n oefen fiets vir ‘n bejaarde dame teen ‘n goeie prys. Area in Parow

Kontak: 083 980 4229

 

OP SOEK / LOOKING FOR

-Opsoek na oefen Rugby-klere (XL) vir ‘n seun asook rugby-skoene (Grootte 10) teen ‘n weggee prys.

-Enige warm klere vir ‘n 3-4 jaar dogter. (Skoen grootte is 3)

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Opsoek na enige skenkings vir ‘n baba nasorg. Enige speelgoed, baba CD’s, matrasse ens.

Kontak: 076 828 1500

 

TE KOOP/ FOR SALE

‘n Imbuia meubels stel @ R9000 wat bestaan uit ‘n:

▪️kopstuk

▪️2 hang kaste

▪️spieel kas

▪️stoeltjie

Kontak Emily: 065 820 2475

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Opsoek na vertroubare motor vir a bejaarde dame teen ‘n goeie prys.

078 719 1329