Alles en nog wat I 30 April 2022

April 30, 2022

OP SOEK / LOOKING FOR

Op soek na ‘n dubblemotorhuis (of iets soortgelyk) om besigheid vanaf te bedryf.

Besigheid behels glas sny en sweiswerk.

Area in Parow of omliggende voorstede.

Kontak Phillip vir prys onderhandelinge: 079 069 0816 

 

TE KOOP/ FOR SALE

Water tank 1000 Liter @ R600

High-pressure washer @ R1000

Kitchen single sink @ R200

Driveway gates (1m high x 1.2m length) @ R500

Contact: 062 149 6516

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Pastoor Wally is opsoek na ‘n vrieskas vir ‘n skool.

Teen ‘n goeie prys of te skenk.

Kontak hom op: 076 196 9158

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Op soek na ‘n motor.

Die motor kan nog aan die bank behoort – sy sal dit so oorkoop.

Bel of WhatsApp Norene op: 078 846 1145