Alles en nog wat I 25 Junie 2022

Junie 25, 2022

TE KOOP/ FOR SALE

Industrial sewing machine and an overlocker for sale @ R6000

Contact: 072 235 4794

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Feeding chair for a small girl (8 months)

Area: Belhar

Contact: 021 952 3348

 

TE KOOP/ FOR SALE

Orbitreck gym machine for @ R800

Gas Stove for @ R800 (The door needs to be lifted and needs a new rubber )

Area: Muizenberg

Contact: 079 522 4404

 

OP SOEK / LOOKING FOR

HappyBabies (None Profit Organisdation) is op soek na enige donasies van baba goedere om te skenk aan ouers wat dit nodig het. Enige goedere soos baby klere , komberse , toiletries vir babas en  speelgoed.

Hulle adres is 85 Nelson straat, Goodwood

Bel vir Dante 072 433 7199 om meer inligting te kry.

 

TE KOOP/ FOR SALE

‘n Groot spieël 900 x 900 te koop @ R390

‘n Salton ‘meatball and vetkoek’ maker @ R375.

Kontak Elizabeth 082 646 1475

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Kombius kas, sitkamerstel en stoof – teen vergoeding

Kontak: 074 575 9062

 

TE KOOP/ FOR SALE

Big gazebo (incl the sides) @ R2000

Price negotiable – 072 440 5599

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Op soek na ‘n gemaklike stoel, ‘n fiets vir ‘n seun asook enige teels – teen vergoeding.

Kontak: 078 656 2705

 

TE KOOP/ FOR SALE

Opek Kadett “Astra Shape” 1992 model @ R25 000

Kontak: 073 052 8766

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Dringend op soek na ‘n radio. Met vergoeding of te skenke

Monica 078 656 2705

 

OP SOEK / LOOKING FOR

Tweedehandse ‘wendy’ huis– teen vergoeding.

064 037 6819