Alles & Nog Wat – 25 September 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   2 5  S E P T E M B E R   2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

   O P  S O E K     L O O K I N G  F O R
Petronel is op soek na Sitkamer meubels teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 074 706 0520

 
       O P  S O E K          L O O K I N G  F O R
Pensionaris is op soek na ‘n Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 081 438 4581

 
     T E  K O O P      F O R  S A L E
3 Sakke Klere met Linne vir R300

Skakel: Esther by 074 296 0639

 
  T E  K O O P   F O R  S A L E
Aim Mini-Oond in goeie toestand vir R600

Kontak: Judith by 073 782 9340

 

       T E  K O O P              F O R  S A L E
30 Palisades (1.6m x 4.2m) @ R1800

Skakel: Joseph by 062 419 6516

 

        T E  K O O P             F O R  S A L E
Wendy Huis (2.14m x 2.18m) met Dubbel deur vir R7000

Kontak: Johan by 072 331 2754

 

        T E  K O O P             F O R  S A L E
Empisal Ribbing Attachment + 4 Mic & Speaker Stands + Salton Hot Tray – Price neg.

Contact: Hester on 067 200 7835

 

    S A A M R Y  G E L E E N T H E I D      L I F T
Sophia is op soek na ‘n Saamrygeleentheid vanaf Avondale na N1 Stad vanaf Ma-Vrydag tussen 08h00-15h00 en Saterdae tot 13h00.

Skakel: 081 391 5818K*on

 

      T E  K O O P         F O R  S A L E
Fridge/Freezer @ R1800 + 3 Piece Lounge Suite @ R1500

Contact: 073 860 4593

 

     T E  K O O P       F O R  S A L E
AEG Skottelgoedwasser vir R1500

Kontak: Martha by 081 460 0551

 

     T E  K O O P        F O R  S A L E
Sunbeam Footspa @ R150 + Philips Food Processor soos nuut vir R600

6 eetrite Soplepels (nooit gebruik) vir R120 + 6 eetrite vis vurke en messe vir R240

Kontak: Joyce by 076 522 2259

 

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Bruin Spieëltafel met 5-Laaie vir R450 + Bruin Kopstuk vir R450

Skakel: Faith by 082 555 4992

 

Werkverskaffing – 21 September 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  2 1  S E P T E M B E R  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

STIKSTER MACHINIST
Requirements: Versatile Machinists needed for a registered CFL Creations Company.

 Contact: Samantha on 083 391 8770

 

WINKEL ASSISTENT SHOP ASSISTANT
Vereistes: 2 Poste beskikbaar. Winkel in Stellenberg benodig 2 Vriendelike, afrikaanssprekende Dames oor naweke. Eie vervoer noodsaaklik.

Epos CV na Frllsdmn@gmail.com

 

VAKATURES VACANCIES
Vereistes: Finansiële Beampte vir Laerskool Goodwood Park benodig vanaf Januarie 2022 met ondervinding in ‘n finansiële pos voordelig. Stiptelik, rekenaarsvaardighede t.o.v. Pastel, MS Excel en MS Word, gesonde finansiële kontroles vir begrotings, vir boekhouding voorbereiding vir jaarlikse eksterne oudit ens, asook ‘n LSEN Spesialis of Opvoedkundige Sielkundige of Psigometris, ‘n Ontvangsdame of Telefoniste en ‘n Klas Assistent (Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Oktober 2021)

 Epos volledige CV aan afirfirey@gwpp.co.za

 

IT – BESTUURDER IT – MANAGER
Vereistes: Laerskool Overberg benodig ‘n IT – Bestuurder (Beheerliggaampos) vanaf Januarie 2022 vir die bestuur van alle tegniese aspekte. Verantwoordelik vir alle rekenaar administrasie, inventaris, aanlê van kodering en robotika, rekenaar verrykingskursusse vir onderwysers, bestuur van rekenaarprogramme, bv. D6 Plus en enige ander redelike skoolverpligtinge.

Epos CV na finans@kleinovies.co.za

 

SEKURITEITS BEAMPTES ARMED RESPONSE OFFICERS
Requirements: Armed Response Officers needed for Goodwood, Parow and Beaconvale areas with Fire Arm Competency, valid PSIRA Certificate, min. Grade C, Code 8 Drivers License, relevant exp. valid SA ID.

Email CV to wynand@byerssecurity.co.za

 

FINANSIëLE BESTUURDER FINANCIAL MANAGER
Vereistes: Finansiële Bestuurder in Donkerbos benodig vir administratiewe en rekeningkundige funksies, met ‘n toepaslike Tersiêre kwalifikasie – B.Com (Rekeningkunde) of B.Rek. met voltooide klerkskap, verkieslik CA (SA) of soortgelyke kwalifikasie tot 3 jaar relevante ervaring. Deeglike admin en syfervaardighede. Uitstekende rekenaarvaardighede (Excel) moet werklik bo-gemiddeld wees.

Epos CV na thys@donkerbos.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Paarl Primere Seunskool (Beheerliggaam poste) Grade 2 English – administrative and organizational skills, including the use of electronic resources. A relevant tertiary qualification in the FP. SACE registration, versatility in- and outside the classroom. Exp. in coaching sports. Able to show initiative within a team and demonstrate leadership. Drivers license and PDP ASOOK 2 Tydelike Kraamverlof poste vir Graad 4 vanaf 1 Januarie 2022 – 30 April 2022 en Leerlingskap Opvoeder vir Buitemuurse GF onderwys student (meld alle bevoegdhede en buitemuurse aktiwiteite).

Stuur ‘n volledige CV aan die Skoolhoof: postmaster@paarlboysp.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Jan Kriel Spesiale Skool, Kuilsrivier het die volgende vakatures beskikbaar:

1.       Sessie Spraak- Taal- en Gehoorterapeut/Oudioloog

2.       Laerskool Opvoeder: Graad 4-6 (Wiskunde/Kuns/Dans/Drama en Afrikaans Huistaal)

3.       Laerskool Opvoer: Assesseringsakkommodasies, remediërende onderrig en Leer

4.       Laerskool Aflosopvoeder: Graad 2 Engels Medium

5.       Hoërskool Onderrigkonsultant

6.       Hoërskool Opvoeder: Wiskunde Graad 7-9 en Wiskunde Geletterdheid Graad 10-12

7.       Hoërskool Aflosopvoeder: Gasvryheidstudie Graad 10-12 en LO Graad 10

8.       Klasassistent Grondslagfase

9.       Klasassistent intermediêre fase

10.   Hoërskool Klasassistent

11.   Koshuis Huishoudingshulp

Belangstellendes moet die skool se webtuiste www.jankriel.co.za besoek om die vakature skakel te kies, waar belangrike bes. en instruksies oor elke afsonderlike pos beskikbaar is.

Alles & Nog Wat – 18 September 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   1 8  S E P T E M B E R   2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

   O P  S O E K     L O O K I N G  F O R
Petronel is op soek na Sitkamer meubels teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 074 706 0520

 
      T E  K O O P          F O R  S A L E
Pool Tafel vir R2800 + Wendy Huis vir R8000 + Swembad vir R500

Vrieskas vir R1200 + Enkelbed vir R600 + ¾ Bed vir R800 + Staalkas vir R1000

Kontak: Johan by 072 331 2754

 
     T E  K O O P      F O R  S A L E
3 Sakke Klere met Linne vir R300

Skakel: Mev. Jonkers by 074 296 0439

 
 O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Wendy soek ‘n soliede Agterdeur met raam en vensters teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 076 990 0238

 

       O P  S O E K            L O O K I N G  F O R
Bettie is op soek na ‘n Dubbelbed, Wasmasjien en TV teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 079 212 8362

 

        T E  K O O P             F O R  S A L E
2 HD Dekodeerders vir R400 albei.

Kontak: Sophia by 081 391 5818

 

        T E  K O O P             F O R  S A L E
Nuwe Verpleegstersuniform Romp (nr.36) + Wit Bloes (nr. 40) vir R200

Skakel: 074 440 2321

 

    S A A M R Y  G E L E E N T H E I D      L I F T
Sophia is op soek na ‘n Saamrygeleentheid vanaf Avondale na N1 Stad vanaf Ma-Vrydag tussen 08h00-15h00 en Saterdae tot 13h00.

Skakel: 081 391 5818

 

      T E  K O O P       F O R  S A L E
Wendy Huis (2.14m x 2.18m) met Dubbel Deur vir R7000

Kontak: Johan by 072 331 2754

 

      O P  S O E K       L O O K I N G  F O R
Luisteraar soek ‘n Rolstoel + Baba Stootkarretjie teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 393 1111

 

     T E  K O O P       F O R  S A L E
Big looks standing White Stove with oven @ R1200

Twin Tub washing machine @ R900

Contact: 073 860 4593

 

     T E  K O O P        F O R  S A L E
Sunbeam Footspa @ R150 + Philips Food Processor soos nuut vir R600

6 eetrite Soplepels (nooit gebruik) vir R120 + 6 eetrite vis vurke en messe vir R240

Kontak: Joyce by 076 522 2259

 

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Bruin Spieëltafel met 5-Laaie vir R450 + Bruin Kopstuk vir R450

Skakel: Faith by 082 555 4992

Gemeenskapsnuus – 14 September 2021

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G  1 4  S E P T E M B E R   2 0 2 1

 

18 SEPTEMBER  2021   ALTA DU TOIT SCHOOL
Alta du Toit School presents # I AM ABLE virtual Fun Run/Walk to create awareness and fundraising for differently-abled empowerment through helping with school transport etc.

Distance Options and pricing: 10km & 5km @ R95          Time: 00:00-23:59

Enter for your run via www.entryninja.com or contact Simone Nel at admin@altadutoit.co.za or 021 903 4178           

 

8-10 & 15-17 OCTOBER  2021   HELDERBERG HOSPICE
Helderberg Hospice presents Open Gardens over weekends

Where: For maps first Go to 21st Old Stellenbosch Road, Somerset West

Time: 09:00 – 16h00      Tickets: Webtickets

Contact: (021) 852 4608           

 

16 OKTOBER  2021   BONNIEVALE OUTISME SORGSENTRUM
Bonnievale Outisme Sorgsentrum hou ‘n Dames Sjampanje-Ontbyt met Spreker, Elize Wessels oor Tema As ek op my swakste is, is God op Sy sterkste met ‘n veiling van huisware en kunswerke

Waar: Die Ark – Anna Beulah Plaas, Durbanville          Tyd: 09:30    Koste: R280p/p

Skakel: 082 390 7115           

 

4 NOVEMBER 2021  LAERSKOOL VREDEKLOOF
Laerskool Vredekloof & Realtors Group hou hul jaarlikse Gholfdag met ‘n 4-bal vir R2400 (4 spelers, aandete, prysuitdeling, asook ‘n veiling ingesluit) Slegs 20 vierballe beskikbaar.

Epos: Nickie.Green-Thompson@vps.org.za vir meer besonderhede.

 

Werkverskaffing – 14 September 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  1 4  S E P T E M B E R  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

INSLAAP HUISHULP SLEEP IN DOMESTIC
Vereistes: Betroubare Inslaap Huishulp benodig met sober gewoontes en kontakbare verwysings om na ‘n Dame in ‘n Rolstoel om te sien.

Skakel: 082 883 4906

 

VAKATURE VACANCY
Requirements: BioBeauty Skincare & Beauty Salon is looking for a qualified Beautician to be part of our team.

Email CV to ingrid@biobeauty.co.za

 

ONDERWYSER TEACHER
Requirements: Curro Brackenfell needs a Group 3 Teacher. Starting date: 1 October 2021. Ref. PR-HR4626

To Apply: Go to https://curro.myrecruit.co.za Register your CV on to the database. Search for the position by reference number and apply through the database.

 

AKTE SEKRETARESSE DEED SECRETARY
Vereistes: MHI Prokureurs in Tygervallei benodig ‘n Aktesekretaresse met min. 5jr. ondervinding van Eiendomstransporte, gewone, deeltitel en boedeltransporte. Ontwikkelings plot en plan asook deeltitel transporte – van begin tot einde is voordelig. Eie finansies akkuraat bereken, onafhanklik kan werk ens.

Epos CV na estelle@mhilaw.co.za teen 15 September 2021

 

TELEFOON ASSISTENT TELEFPHONE ASSISTANT
Vereistes: 7 Telefoon Assistente benodig om afsprake te reel, verkieslik afr & engelsmagtig, vir dinamiese verkoopspersoneel. Potetensiële kliënte is besigheidseienaars en boere. Opleiding word voorsien.

Stuur CV na cptadmin@serr.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Hoërskool Jan van Riebeeck benodig ‘n Departementshoof, ‘n dinamiese, visionêre en selfge-motiveerde Onderwysleier wat leiding kan neem en ander kan inspireer en motiveer. Bewese ervaring van sekondere onderrig en ondervinding in skooladministrasie, dissipline, struktuur en strategiese beplanning is ‘n sterk aanbeveling. Moet ‘n breë belangstelling betrokkenheid en ervaring in die bestuur van buite-kurrikulêre aktwiteite van die skool hê. Onderrigtaal is Afrikaans en Registrasie by SARO (SACE)

Voltooi aansoek by https://e-recruitment.westerncape.gov.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Hoërskool Bonnievale het die volgende vakatures: 1. WKOD – Posvlak 1 (Afrikaans Huistaal Graad 10-12) BA Graad met nagraadse onderwysdiploma. Bewese kennis van redenaars- en kultuur aktiwiteite. Vakhoof ervaring van skoolkoerante ‘n sterk aanbeveling.

2. SBL Plaasvervangingspos – Posvlak 1 – Wiskunde Graad 4-7 met toepaslike IF en SF kwalifikasies.

3. SBL Plaasvervangingspos – Posvlak 1 Geografie Graad 10-12 met toepaslike VOO kwalifikasies.

4. SBL Permanente Pos – Posvlak 1 Afrikaans Huistaal Graad 8-10 met toepaslike SF en VOO kwalifikasies. Bewese kennis van redenaars- en kultuuraktiwiteite. Meld vakke aangebied. Kennis/ervaring van drama ‘n sterk aanbeveling. Vereistes vir alle vakke: SARO Sertifikaat, Rekenaarvaardighede, Konflikhantering en handhawing van leerder dissipline. Meld buitemuurse aktiwiteite en ander vakke aangebied.

Epos CV met volledige stawende dokumente aan johan001els@gmail.com

 

SEKURITEITS BEAMPTES ARMED RESPONSE OFFICERS
Requirements: Armed Response Officers needed for Goodwood, Parow and Beaconvale areas with Fire Arm Competency, valid PSIRA Certificate, min. Grade C, Code 8 Drivers License, relevant exp. valid SA ID.

Email CV to wynand@byerssecurity.co.za

 

TEGNIKUS TYRE TECHNICIAN
Requirements: Senior Tyre Technician needed with at least Grade 12 qualifications, 5yrs exp. in tyre management, excellent communication skills, mastered English, good computer skills, working irregular working hours, able to do standby services. Code EC licence will be advantageous. General mechanical knowledge of truck tractors and trailers.

Email CV to lourens.roux@unitebulk.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Hoër Landbouskool Boland vir voltydse Leerderondersteuner om 350 seuns en personeel in hul leefwêreld te ontmoet en te ondersteun. Dit sluit ondersteuning gedurende skoolure, maar ook ontmoetings in die koshuis op die plaas en op die sportveld in. ‘n Sielkunde, onderwys of Teologiese kwalifikasie word verlang. ‘n Nagraadse kwalifikasie is ‘n aanbeveling. Kandidate moet die nodige ondersteunende dokumente en registrasienommers voorsien.

Epos CV aan ig@bolandlandbou.com

 

FINANSIëLE BESTUURDER FINANCIAL MANAGER
Vereistes: Finansiële Bestuurder in Donkerbos benodig vir administratiewe en rekeningkundige funksies, met ‘n toepaslike Tersiêre kwalifikasie – B.Com (Rekeningkunde) of B.Rek. met voltooide klerkskap, verkieslik CA (SA) of soortgelyke kwalifikasie tot 3 jaar relevante ervaring. Deeglike admin en syfervaardighede. Uitstekende rekenaarvaardighede (Excel) moet werklik bo-gemiddeld wees.

Epos CV na thys@donkerbos.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Hoërskool Swartland Malmesbury het ‘n Beheerliggaam pos vanaf 1 Januarie 2022 beskikbaar Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid (Graad 10-12; EBW (Graad 8-9) vir Onderwyser met toepaslike kwalifikasies, SACE geregistreer, buitemuurse bereidwilligheid en bekwaamheid veral in atletiek en rugby sal voordelig wees.

Stuur ‘n volledige CV met ‘n verwysing aan Die Skoolhoof, Hoërskool Swartland, Posbus 253, Malmesbury, 7299 of per epos: jschoonraad@swartlandhs.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Jan Kriel Spesiale Skool, Kuilsrivier het die volgende vakatures beskikbaar:

1.       Sessie Spraak- Taal- en Gehoorterapeut/Oudioloog

2.       Laerskool Opvoeder: Graad 4-6 (Wiskunde/Kuns/Dans/Drama en Afr. Huistaal)

3.       Laerskool Opvoer: Assesseringsakkommodasies, remediërende onderrig en Leer

4.       Laerskool Aflosopvoeder: Graad 2 Engels Medium

5.       Hoërskool Onderrigkonsultant

6.       Hoërskool Opvoeder: Wiskunde Graad 7-9 en Wiskunde Geletterdheid Graad 10-12

7.       Hoërskool Aflosopvoeder: Gasvryheidstudie Graad 10-12 en LO Graad 10

8.       Klasassistent Grondslagfase

9.       Klasassistent intermediêre fase

10.   Hoërskool Klasassistent

11.   Koshuis Huishoudingshulp

Belangstellendes moet die skool se webtuiste www.jankriel.co.za besoek om die vakature skakel te kies, waar belangrike bes. en instruksies oor elke afsonderlike pos beskikbaar is.

 

Alles & Nog Wat – 11 September 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   1 1  S E P T E M B E R   2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

   O P  S O E K     L O O K I N G  F O R
Joan is op soek na ‘n Antieke Koolstoof teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 074 209 4701

 
      T E  K O O P          F O R  S A L E
Pool Tafel vir R2800 + Wendy Huis vir R8000 + Swembad vir R500 + Vrieskas vir R1200 + Enkelbed vir R600 + ¾ Bed vir R800 + Staalkas vir R1000

Kontak: Johan by 072 331 2754

 
     T E  K O O P      F O R  S A L E
23 square meters Parquet flooring Blocks in very good condition @ R200p/square meter neg.

Contact: Leonard on 072 518 6771 

 
 T E  K O O P F O R  S A L E
Dekodeerder, Volwasse Doeke, Rolstoel, insulien toetsmasjien en Bedpan – Prys o.h.b.

Kontak: Maria by 071 775 4264

 

       O P  S O E K            L O O K I N G  F O R
Bettie is op soek na ‘n Dubbelbed, Wasmasjien en TV teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 079 212 8362

 

       O P  S O E K            L O O K I N G  F O R
Pensionaris is op soek na ‘n Zink Kassie teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: Elizabeth by 063 198 2016

 

       O P  S O E K            L O O K I N G  F O R
Chameez is opsoek na seunsklere vir 10-11jariges teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 072 108 7953

 

   O P  S O E K      L O O K I N G  F O R
Mev. Rossouw is op soek na ‘n Enkelbed teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 074 727 4481Kon

 

     O P  S O E K     L O O K I N G  F O R
Rosina soek na ‘n Dubbelbed en Laaikas (chest of drawers) teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 076 474 8175

 

     T E  K O O P      F O R  S A L E
 Wendy Huis (3mx9m) vir R10 000

Kontak: Mev. Davids by 067 274 4227

 

     T E  K O O P       F O R  S A L E
Bedroom build-in Cupboards @ R1800 + Fridge/Freezer @ R1500 + Sleeper Coach @ R300 + Old manual typewriter @ R100 + Bookbinder @ R100

Contact: 073 860 4593

 

    O P  S O E K      L O O K I N G  F O R
Anton is op soek na ‘n Koningin grootte Matras teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 083 375 7771

 

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Speed Queen Wasmasjien & Droër + Dubbel Wasbak + Houtvenster + Klere, beddegoed en breekware – Prys o.h.b.

Skakel: Berenice by 084 716 2139

Gemeenskapsnuus – 07 September 2021

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G  0 7  S E P T E M B E R   2 0 2 1

 

18 SEPTEMBER  2021   ALTA DU TOIT SCHOOL
Alta du Toit School presents # I AM ABLE virtual Fun Run/Walk to create awareness and fundraising for differently-abled empowerment through helping with school transport etc.

Distance Options and pricing: 10km & 5km @ R95          Time: 00:00-23:59

Enter for your run via www.entryninja.com or contact Simone Nel at admin@altadutoit.co.za or 021 903 4178           

 

16 OKTOBER  2021   BONNIEVALE OUTISME SORGSENTRUM
Bonnievale Outisme Sorgsentrum hou ‘n Dames Sjampanje-Ontbyt met Spreker, Elize Wessels oor Tema As ek op my swakste is, is God op Sy sterkste met ‘n veiling van huisware en kunswerke

Waar: Die Ark – Anna Beulah Plaas, Durbanville          Tyd: 09:30    Koste: R280p/p

Skakel: 082 390 7115           

 

4 NOVEMBER 2021  LAERSKOOL VREDEKLOOF
Laerskool Vredekloof & Realtors Group hou hul jaarlikse Gholfdag met ‘n 4-bal vir R2400 (4 spelers, aandete, prysuitdeling, asook ‘n veiling ingesluit) Slegs 20 vierballe beskikbaar.

Epos: Nickie.Green-Thompson@vps.org.za vir meer besonderhede.

Werkverskaffing – 07 September 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  0 7  S E P T E M B E R  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

VAKATURE VACANCY
Requirements: Cum Books W/Cape Area requires the services of dynamic people for the following positions: Store Manager, Assistant Store Managers & Supervisors at Canal Walk, Cape Gate, N1 City, Paarl Mall, Somerset Mall & Tygervalley, with at least 3-5yrs retail exp. Must be computer literate (MS Word & Excel) fully bilingual – English & Afrikaans, excellent leadership qualities, friendly and diligent customer service. Experience in store management will be an added requirement.

Email your application to cv@cumbooks.co.za

 

TOESIGHOUER SUPERVISOR
Vereistes: Toesighouer (40-60jr) benodig vir Fabriek in Blackheath/Kuilsrivier omgewing met eie vervoer. Moet fiks en gesond wees, bereid om lang en ongereelde ure te werk, netjiese voorkoms en vermoë om met geskoolde/ongeskoolde arbeid te kan werk.

Epos CV na admin@cemstone.co.za

 

SEKRETARESSE SECRETARY
Vereistes: Visagie Vos het ‘n vakature vir ‘n Junior Sekretaresse in hul aktesafdeling.

 Epos CV, Sertifikate en Verwysings na pat@visagievos.co.za

 

DIESELWERKTUIGKUNDIGE DIESEL MECHANIC
Vereistes: Dieselwerktuigkundige benodig in Koue Bokkeveld, Ceres met ‘n voltooide ambagstoets en of toepaslike ervaring van min. 7 jr. vaardighede van pakstoor toerusting, outo-elektriese werk en die herbou van enjins, doelgedrewe en goed as spanleier te funksioneer.

Epos CV met 3 kontakbare verwysings na mannekrag@morester.co.za

 

TELEFOON ASSISTENT TELEFPHONE ASSISTANT
Vereistes: 7 Telefoon Assistente benodig om afsprake te reel, verkieslik afr & engelsmagtig, vir dinamiese verkoopspersoneel. Potetensiële kliënte is besigheidseienaars en boere. Opleiding word voorsien.

Stuur CV na cptadmin@serr.co.za

 

WINKEL BESTUURDER SHOP MANAGER
Vereistes: Winkel Bestuurder benodig met Graad 12, geldige rybewys en verwysings in Bothasig & Plattekloof area.

Epos CV’s na info@laundrydrycleaning4u.co.za

Alles & Nog Wat – 04 September 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   0 4  S E P T E M B E R   2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

  T E  K O O P    F O R  S A L E
2 Hout Werkstafel + Klein Hout Leertjie + Vrag Planke – Prys o.h.b.

Kontak: Marius by 078 910 3899

 
      T E  K O O P          F O R  S A L E
Pool Tafel vir R2800 + Wendy Huis vir R8000 + Swembad vir R500

Vrieskas vir R1200 + Enkelbed vir R600 + ¾ Bed vir R800 + Staalkas vir R1000

Kontak: Johan by 072 331 2754

 
     T E  K O O P      F O R  S A L E
Hout werksbank in goeie toestand vir R500

Skakel: Marius by 078 910 3899 

 
 T E  K O O P F O R  S A L E
Nuwe Rolstoel + Loopraam + insulien toetsmasjien met stokkies + Bedpan – Prys o.h.b.

Kontak: Maria by 071 775 4264

 

       O P  S O E K            L O O K I N G  F O R
Mev. Christians is op soek na ‘n Rolstoel teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 071 366 3780

 

  T E  K O O P     F O R  S A L E
Violin (bow needs rehairing) @ R500 + young klinik genuine leather Shoes (size 6) @ R350 + Ladies Clothes (size 30-32) @ R300 + Adjustable wooden stilts @ R250

Contact: 021 762 2714 or 061 247 9050Kon

 

    T E  K O O P     F O R  S A L E
German Upright Piano with stool @ R2800 + Kelvinator 2-door Oven @ R500

Contact: Bernadette on 078 436 0370

 

     T E  K O O P      F O R  S A L E
Durapedic Deluxe dubbel Matras met basis vir R1000 + Wit kopstuk met kassies

Wit Spieëltafel met kassies en laaie vir R1000 + Defy 182L Yskas vir R700

Kontak: Joyce by 076 522 2259

 

     T E  K O O P       F O R  S A L E
Defy Stoof vir R1200

Skakel: 072 713 8210

 

   T E  K O O P      F O R  S A L E
Glass & steel Power Supplier TV Stand + Scanner/Printer/Copier + Empisal Sewing machine with ribbing attachment – Price neg.

Contact: Hester on 067 200 7835

 

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Speed Queen Wasmasjien & Droër + Dubbel Wasbak + Houtvenster + Klere, beddegoed en breekware – Prys o.h.b.

Skakel: Berenice by 084 716 2139

STANDAARD BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR #NUWE STEM (B’s & V’s)

Hiermee die standaard bepalings en voorwaardes van toepassing op Radio Tygerberg se #NUWESTEM wat gedeeltelik of in geheel aangebied/bemark word deur of met Radio Tygerberg 104FM geassosieer word. Geen persoon mag namens ‘n derde party aan ‘n #NUWESTEM deelneem wat gedeeltelik of in geheel deur Radio Tygerberg 104FM aangebied word nie.

Alle inskrywings moet persoonlik deur die betrokke deelnemer gedoen word. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

Geen direkteur van Radio Tygerberg 104FM of ’n werknemer van Radio Tygerberg 104FM of hul agentskappe en lede van hul naaste familie; of lede van die borge van enige kompetisie op hierdie bladsy gelys, en/of enige van hul geaffilieerde maatskappye en/of agentskappe, en lede van hul naaste familie, mag aan #NUWESTEM wat gedeeltelik of in geheel deur Radio Tygerberg 104FM aangebied word, deelneem nie.

Pryse is nie oordraagbaar of onderhandelbaar nie. Radio Tygerberg 104FM onderneem om, onderhewig aan die borgvoorwaardes/ander ooreenkomste, pryse, slegs wanneer die wenner se adres geleë is buite die geografiese gebied wat deur se uitsaaigebied gedefinieer word, af te laat lewer. Andersins moet pryse tydens kantoorure by Radio Tygerberg afgehaal word. Pryse wat nie binne 30 dae nadat dit gewen is opgeëis word nie, sal binne die diskresie van Radio Tygerberg 104FM hanteer word. Radio Tygerberg 104FM maak geensins waarborg dat enige van die #NUWESTEM deelnemers of wenners as werknemer van Stellenbosch aangestel sal word nie. Die reg van aanstellings word steeds voorbehou deur Radio Tygerberg.

Wenners van spesifieke kompetisies aanvaar dat sekere ander voorwaardes van toepassing mag wees soos voorgeskryf deur Radio Tygerberg 104FM en/of die betrokke borg van die spesifieke kompetisie.

Waar daar spesifieke bepalings en voorwaardes is bykomend tot hierdie standaard bepalings en voorwaardes is, sal daardie bepalings en voorwaardes gelys word onder die bepalings en voorwaardes van die spesifieke kompetisie.

Enige oortreding of poging tot oortreding van enige van die bogenoemde reëls sal lei tot die onmiddellike diskwalifikasie van die oortreder.Jy moet tussen 20 – 35 jaar of oud wees om deel te kan /mag neem aan Radio Tygerberg 104FM se #NUWESTEM.

Deur deel te neem aan enige kompetisie wat gedeeltelik of in geheel deur Radio Tygerberg 104FM aangebied word, waar inskrywings aanlyn gedoen word, aanvaar deelnemers verder dat hulle gebind is deur Internet bepalings en voorwaardes.

Die bestuur van Radio Tygerberg 104FM behou die reg voor om kompetisie reëls te wysig gedurende enige kompetisie indien administratiewe redes dit sou noodsaak.

BELANGRIKE KENNISGEWING

Wees bedag op vals oproepe en sms kennisgewings wat jou verwittig dat jy op Radio Tygerberg 104FM gewen het. Jy kan vals kennisgewings aan die volgende riglyne meet:

  1. Jy sal NOOIT via ‘n SMS verwittig word dat jy ‘n wenner is nie. Tensy so vooraf met jou gereël, sal verteenwoordigers van Radio Tygerberg 104FM jou NOOIT by jou werkplek of huis besoek om jou te verwittig dat jy ‘n kompetisie gewen het, of om ‘n prys by jou te besorg nie.
  2. Tensy anders gespesifiseer, is die ENIGSTE punt vir die afhaal van pryse Radio Tygerberg 104FM se ontvangs tydens kantoorure.
  3. Indien enigiemand jou kontak en inlig dat jy ‘n prys in ‘n Radio Tygerberg 104FM kompetisie gewen het, maak seker dat jy wel aan sodanige kompetisie deelgeneem het.
  4. As enigiemand jou bel en jou inlig dat jy ‘n kompetisie gewen het waarvoor jy glad nie by Radio Tygerberg 104FM ingeskryf het nie, is dit NIE een van ons verteenwoordigers nie.
  5. Ons verteenwoordigers sal jou ID-nommer vir jou kan aanhaal. Indien jy ENIGSINS twyfel, vra die persoon se naam en die Radio Tygerberg 104FM skakelbordnommer en skakel die persoon terug.
  6. Indien jy bekommerd is dat ‘n vals persoon jou gekontak het, stoor asb die betrokke persoon se nommer en e-pos dit aan Radio Tygerberg 104FM.