Alles & Nog Wat – 29 Mei 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   2 9  M E I    2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

T E  K O O P F O R  S A L E
 5 Koffie Tafels verskeie groottes + “Rustic” Tafel + 2 Stoele – Prys o.h.b.

Kontak: Cornel by 083 316 1647

   
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 068 312 4493

 
  O P  S O E K     L O O K I N G  F O R
Renate is op soek na ‘n goeie huis vir ‘n 2jaar oue reggemaakte gemmer mannetjieskat, eienaar verhuis na ‘n versorgingsoord waar troeteldiere nie toegelaat word nie.

Skakel: 082 293 7603

 
T E  K O O P F O R  S A L E
HP Digital Camcorder in good condition @ R600

Contact: Malcolm on 079 924 7990

 
 O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Pensioenaris is opsoek na ‘n Swart Toga teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 081 438 4581

 

  O P  S O E K    L O O K I N G  F O R
Tannie Ester is op soek na ‘n Klein Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 074 296 0639

 

 T E  K O O P   F O R  S A L E
4 Buitebande met rims (205/65/15) met goeie loopvlak vir R1500

Kontak: Arnold by 072 302 9584Kon

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Tazz Petrol Cap teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 082 855 2803

 

  O P  S O E K  L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na beddens met matrasse en meubels teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 060 743 0606

 

 S A A M R Y  G E L E E N T H E I D  L I F T
Nicole is op soek na ‘n Saamrygeleentheid vanaf Greenlands, Bellville na Fairbridge Mall, Brackenfell, van Ma-Vrydag tussen 08h45 – 18h00, teen vergoeding.

Skakel: 065 255 9280

 

T E  K O O P   F O R  S A L E
Opel Monza 1.6 vir R10 000 o.n.a.

Kontak: George by 065 145 6492

 

 T E  K O O P F O R  S A L E
Ford Focus 2L Alternator S40 + Cylinder Head + Exhaust Branch throttle body + Engine Block + Pistons + coilpacks + 1962 Morris Minor – Price neg.

Contact: 078 669 8635

 

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Carmel Coat + Maroon Jacket in good condition – Price neg.

Skakel: 071 004 0301

 

 O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Mev. Isaacs is op soek na ‘n TV en Klein Muureenheid teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 074 575 9062

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys.

Skakel: 062 898 1496

Kerknuus – 30 Mei 2021

K E R K N U U S
S O N D A G   3 0  M E I   2 0 2 1

 

30 MEI  2021   ASSEMBLY OF GOD MINISTRIES
Livingstones Assembly of God Ministries presents a Revival Weekend with Evang. Herman Snell

Where: Livingstones Assembly of God Ministries, c/o Candytuft & Sesame Streets, New Lentegeur     Time: 18h00                          

Contact: 060 874 8877  

 

18 JUNIE  2021   NUWE LEWE BEDIENINGE INTERNASIONAAL
Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal hou ‘n Optrede met Leon Goosen

Waar: Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal, H/v Riebeeck & Jameson Straat, Goodwood     Tyd: 19h00            Toegang: Gratis, Liefdesoffer sal opgeneem word.      (Veiligheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend).                  

Kontak: Bonita by 072 419 4188

 

19 JUNIE  2021   TORING KERK
Die Toring Kerk hou ‘n Intieme Konsert met Nataniël se kenmerkende stories en verskeidenheid musiek

Waar: Toring Kerk, Paarl               Tyd: 14h30            Kaartjies: R290p/p

Geen kinders o/15jr.

(Veiligheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend).                  

Besprekings: (021) 872 6730 of www.toringkerk.co.za

 

8-11 JULIE  2021   TABERNACLE OF PRAISE INTERNATIONAAL
Tabernacle of Praise Internationaal vier hul 20ste Bestaansjaar met ‘n Konferensie, Banket, Markdag,  Lofpryssingsdiens en Gratis Konsert  (Veiligheidheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend)

Waar:  Tabernacle of Praise Internasionaal, H/v Alexander & Tygervallei Straat, Parow            Tyd: 19h00 & 10h00                             

Skakel: 064 681 5534

 

6-8 AUGUST 2021   LADIES ON A MISSION
Ladies on a Mission is hosting a Ladies Getaway to encourage and uplift the brokenhearted with testimonies and prayer.
Where: New Tulbagh Hotel, Cape Town             Cost: R2000p/p (includes accomm, meals, breakfast, lunch & supper, transport services, free T-Shirt & goodie bag)                             

Contact: Sharon on 062 620 9979 or Jackie on 072 282 9402

Kerknuus – 23 Mei 2021

K E R K N U U S
S O N D A G   2 3  M E I   2 0 2 1

 

19 JUNIE  2021   TORING KERK
Die Toring Kerk hou ‘n Intieme Konsert met Nataniël se kenmerkende stories en verskeidenheid musiek

Waar: Toring Kerk, Paarl               Tyd: 14h30            Kaartjies: R290p/p

Geen kinders o/15jr.    (Veiligheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend).                  

Besprekings: (021) 872 6730 of www.toringkerk.co.za

 

8-11 JULIE  2021   TABERNACLE OF PRAISE INTERNATIONAAL
Tabernacle of Praise Internationaal vier hul 20ste Bestaansjaar met ‘n Konferensie, Banket, Markdag,  Lofpryssingsdiens en Gratis Konsert

(Veiligheidheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend)

Waar:  Tabernacle of Praise Internasionaal, H/v Alexander & Tygervallei Straat, Parow            Tyd: 19h00 & 10h00                             

Skakel: 064 681 5534

 

6-8 AUGUST 2021   LADIES ON A MISSION
Ladies on a Mission is hosting a Ladies Getaway to encourage and uplift the brokenhearted with testimonies and prayer.
Where: New Tulbagh Hotel, Cape Town             Cost: R2000p/p (includes accomm, meals, breakfast, lunch & supper, transport services, free T-Shirt & goodie bag)                Contact: Sharon on 062 620 9979 or Jackie on 072 282 9402

 

AUGUST 2021 /MAY 2022   BETHANY FELLOWSHIP CHURCH
Bethany Educentre will be offering Free Matric Classes for adults who need to complete their Senior Certificate.  Where: Bethany Fellowship Church, Claremont

Time: 18h00-19h30 (Mon-Thursday)

Contact: Bethany Office on 021 671 9400 or 084 693 2801                        

 

10-12 SEPTEMBER  2021   LADIES ON A MISSION
Ladies on a Mission is hosting a Men’s Getaway with Rev. Arthur Klink of Christian Revival Mission, Eerste River    Where: New Tulbagh Hotel, Cape Town

Cost: R2000p/p (includes accomm, meals, breakfast, lunch & supper, transport services, free T-Shirt & goodie bag)                             

Contact: Sharon on 062 620 9979 or Jackie on 072 282 9402

 

Alles en Nog Wat – 22 Mei 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   2 2  M E I    2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

T E  K O O P F O R  S A L E
5 Koffie Tafels verskeie groottes + “Rustic” Tafel + 2 Stoele – Prys o.h.b.

Kontak: Cornel by 083 316 1647

   
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Betty soek na ‘n Dubbelbed, Yskas, TV en stoele teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 079 212 8362

 
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Yskas met vriesgedeelte teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 061 421 0119

 
T E  K O O P F O R  S A L E
Gholf Stel vir R800

Kontak: Clint by 063 275 9127

 
 O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Rowena is op soek na ‘n 2dehandse Matras teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 060 743 0606

 

  O P  S O E K    L O O K I N G  F O R
Tannie Ester is op soek na ‘n Klein Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 074 296 0639

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Bettie is op soek na ‘n Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 040 0433

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Claudia is opsoek na ‘n TV, Enkelbeddens en Klerekaste teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 078 695 0976

 

  O P  S O E K  L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na beddens met matrasse en meubels teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 060 743 0606

 

 S A A M R Y  G E L E E N T H E I D  L I F T
Nicole is op soek na ‘n Saamrygeleentheid vanaf Greenlands, Bellville na Fairbridge Mall, Brackenfell, van Ma-Vrydag tussen 08h45 – 18h00, teen vergoeding.

Skakel: 065 255 9280

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Cheryl is op soek na ‘n ¾ Bed teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 490 7550

 

 T E  K O O P F O R  S A L E
Standaard Veiligheidshek vir R200 + Samsung Rekenaar Monitor vir R100

Skakel: 074 440 2321

 

  O P  S O E K  L O O K I N G  F O R
Frances is op soek na ‘n betroubare Voertuig teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 074 239 0246

 

 O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Mev. Isaacs is op soek na ‘n TV en Klein Muureenheid teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 074 575 9062

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys.

Skakel: 062 898 1496

Werkverskaffing – 18 Mei 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  1 8  M E I  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

VAKATURES VACANCIES
Vereistes: Huis Mimosa, Tehuis vir Bejaardes benodig ‘n Stafverpleegkundige en Assistent met toepaslike opleiding, Registrasie by SARV, kennis van versorging van bejaardes, bereid om skofte te werk ens.

Rig aansoeke met volledige CV en bewyse van kwalifikasies aan die Admin Beampte, Huis Mimosa per epos na mimosa@murraygemeente.co.za

 

VOORMAN FOREMAN
Vereistes: Hoërskool Durbanville benodig ‘n Voorman (WKOD-Kontrakpos) met Gr.12 Sertifikaat, Kode 8 Rybewys, goeie taalvaardigheid in Afr & Engels, eie Vervoer. Pligte behels: Toesig, administrasie en bestuur van algemene terreinpersoneel, kontrole oor voorraad en instandhouding van apparaat, verantwoordelik vir skoonmaak van skoolperseel, bestuur onderhoud van gebou en sportgronde, oop en toesluit van skool.

Epos CV of aansoekbrief aan admin@durbanvillehs.co.za

 

VAKATURES VACANCIES
Vereistes: ACVV Huis Vergenoegd Versorgingsentrum benodig ‘n Geregistreerde Suster vir versorging van ouer persone, personeel bestuur, voorraad beheer, admin- en rekenaarvaardighede, goeie menseverhoudinge geregistreer by SA Verpleegstersraad, kennis van die Wet op Ouer-persone asook ‘n Ingeskrewe Staf Verpleegkundige met toepaslike ondervinding, goeie menseverhoudings, ingeskryf by die SA Verpleegstersraad, Rekenaarvaardig, moet onafhanklik kan funksioneer.

Rig alle CV’s en navrae vertroulik aan die Suster in Bevel, Huis Vergenoegd, hoofstraat 174, Paarl Epos: hvg7@lando.co.za

 

VERPLEEGKUNDIGE NURSE
Vereistes: Geregistreerde Verpleegkundige by Chrismar Villas Sorgeenheid benodig, met toepaslike ondervinding in Bejaardesorg, geregistreer by SAVR en Indemniteitsversekering. Sluitingsdatum: 21 Mei Aansoeke gerig aan die bestuurder, moet by Ontvangs te Jessiestraat 25, Chrismar, Bellville afgelewer word.

 

STIKSTER MACHINIST
Vereistes: All Rounder Machinist benodig in Durbanville.

Kontak: Yolandi by 082 733 5447

 

DRYWERS DRIVERS
Vereistes: Drywers dringend benodig met geldige PDP en 5jr. ondervinding vir vervoer van personeel regoor Skiereiland. Geen kansvatters.

Skakel: (021) 692 0012 (tussen 09h00-16h00 daagliks)

Alles & Nog Wat – 15 Mei 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   1 5  M E I    2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

T E  K O O P F O R  S A L E
5 Koffie Tafels verskeie groottes + “Rustic” Tafel + 2 Stoele – Prys o.h.b.

Kontak: Cornel by 083 316 1647

   
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Veronica soek na ‘n Koningin grootte Bed, TV, Wasmasjien teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 072 478 2448

 
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Patricia is op soek na ‘n goeie 2dehandse Klerekas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 277 7651

 
T E  K O O P F O R  S A L E
Opel Monza 1.6 vir R10 000 of naaste aanbod vir Parte.

Skakel: George by 065 145 6492

 
T E  K O O P F O R  S A L E
Samsung Rekenaar Monitor vir R100 + Standaard Veiligheidshek vir R200

Skakel: 074 440 2321

 

 T E  K O O P   F O R  S A L E
¾ Bed met Matras en Basis vir R600

Skakel: 082 651 2039

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Cheryl is op soek na ‘n ¾ Bed teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 490 7550

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Claudia is opsoek na ‘n TV, Enkelbeddens en Klerekaste teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 078 695 0976

 

T E  K O O P F O R  S A L E
 3 Hoërskool Parow Sport T-Hemde + ‘n Sportsak – Prys o.h.b.

Skakel: 079 488 3372

 

 S A A M R Y  G E L E E N T H E I D  L I F T
Marlene is op soek na ‘n daaglikse Saamrygeleentheid vanaf Elsiesrivier of Parow en Tygerberg area na Kaapstad teen vergoeding.

Skakel: 072 567 3293

 

S A A M R Y  G E L E E N T H E I D L I F T
Lenita soek na ‘n daaglikse Saamrygeleentheid vanaf Belhar na Goodwood teen vergoeding.

Skakel: 072 154 6985

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Pensioenaris is op soek na ‘n Gas stoof teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 246 1737

 

 T E  K O O P F O R  S A L E
12 Dakteels @ R5 elk.

Skakel: 084 469 3502

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Patricia is op soek na ‘n Klawerbord (Keyboard) vir ‘n beginner teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 277 7651

 

 O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Mev. Isaacs is op soek na ‘n TV en Klein Muureenheid teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 074 575 9062

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys.

Skakel: 062 898 1496

Kerknuus – 16 Mei 2021

K E R K N U U S
S O N D A G   1 6  M E I   2 0 2 1

 

 16 MEI  2021  RIVER WORD CHURCH
River Word Church presents a Super Natural Service with Past. Kyle Driver & Vincent Alexander

Where: 3 Elva Road, Plumstead              Time: 09h00 & 17h00

Contact: Ryan on 064 910 7046                        

 

16 MEI  2021  GOODHOPE CHRISTIAN CHURCH
Goodhope Christian Church presents Month of May Madness on different Topics: Revive, Won the War, Eternal and Anointed, also at Bellville & Strandfontein Campuses on different dates.

Where: C/o Panton & Plantation Roads, Ottery           Time: 19h00                  

Contact: (021) 703 9400

 

19 JUNIE  2021   TORING KERK
Die Toring Kerk hou ‘n Intieme Konsert met Nataniël se kenmerkende stories en verskeidenheid musiek

Waar: Toring Kerk, Paarl               Tyd: 14h30            Kaartjies: R290p/p

Geen kinders o/15jr.

(Veiligheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend).                  

Besprekings: (021) 872 6730 of www.toringkerk.co.za

 

8-11 JULIE  2021   TABERNACLE OF PRAISE INTERNATIONAAL
Tabernacle of Praise Internationaal vier hul 20ste Bestaansjaar met ‘n Konferensie, Banket, Markdag,  Lofpryssingsdiens en Gratis Konsert  (Veiligheidheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend)

Waar:  Tabernacle of Praise Internasionaal, H/v Alexander & Tygervallei Straat, Parow            Tyd: 19h00 & 10h00                             

Skakel: 064 681 5534

 

6-8 AUGUST 2021   LADIES ON A MISSION
Ladies on a Mission is hosting a Ladies Getaway to encourage and uplift the brokenhearted with testimonies and prayer.
Where: New Tulbagh Hotel, Cape Town             Cost: R2000p/p (includes accomm, meals, breakfast, lunch & supper, transport services, free T-Shirt & goodie bag)                             

Contact: Sharon on 062 620 9979 or Jackie on 072 282 9402

 

10-12 SEPTEMBER  2021   LADIES ON A MISSION
Ladies on a Mission is hosting a Men’s Getaway with Rev. Arthur Klink of Christian Revival Mission, Eerste River    Where: New Tulbagh Hotel, Cape Town

Cost: R2000p/p (includes accomm, meals, breakfast, lunch & supper, transport services, free T-Shirt & goodie bag)                             

Contact: Sharon on 062 620 9979 or Jackie on 072 282 9402

Gemeenskapsnuus – 11 Mei 2021

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G  1 1  M E I   2 0 2 1

 

15 MEI  2021 LAERSKOOL ARISTEA
Laerskool Aristea hou ‘n Genotvolle Voëlvasvra – Vrae word ontwerp met die oog op verskillende moeilikheidsgrade in Afr/Engels   Duur: Twee-en ‘n halfuur                           Waar: Laerskool Aristea, Brightonweg, Kraaifontein          Tyd: 10h00    Inskrywingsfooie: R30 p/laerskool, R50 p/hoërskool/ R80 p/volwasse deelnemer

Sluitingsdatum vir inskrywings: Maandag, 3 Mei 2021     

Skakel: (021) 988 7463

 

16 MEI  2021  GOODHOPE CHRISTIAN CHURCH
Goodhope Christian Church presents Month of May Madness on different Topics: Revive, Won the War, Eternal and Anointed, also at Bellville & Strandfontein Campuses on different dates.

Where: C/o Panton & Plantation Roads, Ottery           Time: 19h00                  

Contact: (021) 703 9400

 

19 JUNIE  2021   TORING KERK
Die Toring Kerk hou ‘n Intieme Konsert met Nataniël se kenmerkende stories en verskeidenheid musiek

Waar: Toring Kerk, Paarl   Tyd: 14h30     Kaartjies: R290p/p    Geen kinders o/15jr.

(Veiligheidsprotokol gevolg, maskers verpligtend).                  

Besprekings: (021) 872 6730 of www.toringkerk.co.za

 

12 – 16 JULIE  2021 SCOTTSDENE HOLIDAY CLUB
Scottsdene Holiday Club needs Volunteers (13-16yrs) for their Community Upliftment Program for  Grade R – Grade 7 Groups.

Contact: Shannin on 081 382 7220 or Viaca on 061 414 7802

 

Werkverskaffing – 11 Mei 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  1 1  M E I  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

STIKSTER MACHINIST
Vereistes: All Round Machinist needed for Schoolwear and tracksuits to start a.s.a.p.

Contact: Clifford on 083 462 1039 or (021) 952 8804

 

WERKTUIGKUNDIGE MECHANIC
Requirements: Mechanic responsible for inspections and mechanical repairs needed for Agricultural Equipment Industry in W/Cape, with Matric, Red Seal Mechanical Trade Test, 3yrs of relevant mechanical exp, must be Computer literate.

Email: CV to melissa@cletech.co.za

 

VERKOOPSPERSOON SALES REP
Requirements: Well established national Biltong Company is looking for a self-driven, independent strong Marketer with own vehicle to Market Cape Town, existing customer base included.

Email CV to sales@cracklys.co.za

 

AREA BESTUURDER AREA MANAGER
Requirements: The Crazy Store Helderberg Coastal needs an Area Manager with Grade 12, 2yrs retail management exp. essential, a team player, good communication skills, attention to detail, good customer service skills, ability to manage a retail store across boundaries, computer literate etc.

Email detailed CV to gisaacs@crazystore.co.za

 

VERPLEEGKUNDIGE NURSE
Vereistes: Geregistreerde Verpleegkundige by Chrismar Villas Sorgeenheid benodig, met toepaslike ondervinding in Bejaardesorg, geregistreer by SAVR en Indemniteitsversekering.

Sluitingsdatum: 21 Mei 2021

Aansoeke gerig aan die bestuurder, moet by Ontvangs te Jessiestraat 25, Chrismar, Bellville afgelewer word.

 

KLINIEK SUSTER CLINIC SISTER
Vereistes: Kliniek Suster benodig in Robertson met Kwalifikasie in Primere gesondheidsorg, SANC kwalifikasie en registrasie, min. 5jr. ervaring van werksaamhede in ‘n kliniek, Reseptering lisensie sal in u guns tel en 2 kontakbare verwysings van onlangse werksaamhede en ondervinding.

 Epos CV aan admin@bvpd.co.za

 

Alles & Nog Wat – 8 Mei 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   0 8  M E I    2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

T E  K O O P F O R  S A L E
Overlocker in uitstekende toestand vir R3500 + Plain Machine vir R1500 of R4000 vir alles.

Kontak: Joan by 074 209 4701

   
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Bettie is op soek na ‘n Zink met Kassie teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 072 173 9307

 
O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Eileen is op soek na ‘n goeie 2dehandse Tuimeldroër teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 072 081 2057*

 
T E  K O O P F O R  S A L E
Twin Pram @ R600 + Metal Double Bunk without mattresses @ R400

Contact: Tania on 064 628 8820

 
T E  K O O P F O R  S A L E
Sanyo Hi Fi Radio/Cassette Player with 2 Speakers and extras @ R1200

Contact: Valma at 083 729 1777

 

O P  S O E K   L O O K I N G  F O R
Bronwin is op soek na ‘n Flat screen TV teen ‘n bekostigbare prys

Skakel: 062 182 8745

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Beryl is op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 083 737 7206

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Logan is opsoek na ‘n Fiets teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 078 937 3983

 

T E  K O O P F O R  S A L E
Lessenaar met 8 Laaie vir R150 + Naaimasjien vir R800 + Hout Tafel vir R100

Kombuis Tafel vir R70

Kontak: Sophie by 062 627 0153

 

 S A A M R Y  G E L E E N T H E I D  L I F T
Marlene is op soek na ‘n daaglikse Saamrygeleentheid vanaf Elsiesrivier/ParowTygerberg area na Kaapstad teen vergoeding.

Skakel: 072 567 3293

 

S A A M R Y  G E L E E N T H E I D L I F T
Lenita soek na ‘n daaglikse Saamrygeleentheid vanaf Belhar na Goodwood teen vergoeding.

Skakel: 072 154 6985

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Pensioenaris is op soek na ‘n Gas stoof teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 246 1737

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Ann is op soek na ‘n Yskas, Verf, baba speelgoed en Baba Pram teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 639 4194

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Patricia is op soek na ‘n Klawerbord (Keyboard) vir ‘n beginner teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 277 7651

 

 T E  S K E N K G I V E  – A W A Y
Roof Sheeting with all gutters to give away.

Contact: John on 063 015 5441

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R
Luisteraar is op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys.

Skakel: 062 898 1496