Alles & Nog Wat

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   3 0  N O V E M B E R     2 0 1 9

T E  K O O P F O R  S A L E  
   
Dressing Table with mirror @ R350 + Venecian blind @ R150 (no brackets)

Satin Pink Matric Dress (size 40) @ R150 + 2-Seated Floral Couch @ R400

Contact: 071 004 0301

 
     
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
 2 DVD Players @ R150 each + Video machine in working condition @ R200 + Loose Tiles @ R150

Phillips Snackwich Toaster new @ R200 + Flea market stuff – Price neg.

Contact: Pamela on 072 574 5007 or (021) 927 1169

 
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
Sea King Cottage 2 Tent size (2.1×2.7) @ R600

Contact Basil on 083 216 3373 or 021 927 1169

   
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
White Chest of Drawers @ R350 + Purple Raleigh Bike with helmet @ R550 + Telefunken CD Player with usb & SD Card input @ R250 + Orange leather Ottoman @ R100 + Eye level Oven with Plate @ R950 + Brown TV Unit @ R400 + White Bathroom cupboard @ R150

Contact: 083 639 4223   

 
   
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
Gas Smoker om vis te rook vir R1600

Skakel: 061 837 1530

 
   
O P  S O E K   L O O K I N G  F O R  
   
Pensioenaris is op soek na ‘n Klerekas teen vergoeding of te skenk.

Skakel: 084 879 6744

 
 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Samson meteorite usb Condenser microphone for computer recording, as new – price neg.

Opsoek na ‘n Buite Deur  (verkieslik bo-en onderdeur) teen ‘n weggeeprys.     

Kontak: Petro by 081 531 8984

 

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

2-Sitplek & 3-Sitplek Egter Leer Sitkamerstel vir R15 000 + “Custom made” soliede Wilde peer hout 32cm TV  Kabinet met ingeboude Vertoonkas en ekstra spasie vir R9 500

Koningsgrootte mahogany Sleigh Bed met Serta memory foam matras + 2 bedkassies + 2 bed lampe vir R10 000 + Sony Surround Sound met Speakers vir R2000 + Rolux magnum elektriese Grassnyer in goeie toestand vir R650 + Soliede hout Wynrak/staander vir R2800

2 Opvoubare metaal Tuinstoele met kussings + 2 voetsstoeltjies met kussings vir R750

Kontak: MJ by 072 123 0383

 

T E  S K E N K   G I V E  A W A Y

 

Monument Park Hoërskool, Kraaifontein dogters uniform: Skoolbaadjie (nr.32) trui en rok te skenk.

Skakel: 071 707 0407   

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Ford Escort enjin + ratkas + computerbox – Prys o.h.b.

Kontak: Cheslin by 084 312 8252  

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R

 

Denise is opsoek na ‘n Buitedeur teen ‘n weggeeprys.

Kontak: Denise by 073 267 8883

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Sleeper Couch, Stove, Freezer, Futon mattresses – Price neg.

Kontak: Desiree by 083 336 2259

 

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Houtvenster Raam en ruite (1.2mx1.2m) vir R500

Kontak: Josef by 063 512 0873

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R

 

Mev. Isaacs is op soek na ‘n Zink Kassie, Yskas en Veiligheidshek vir standaard grootte Deur teen ‘n weggeeprys.

Skakel: Mev. Isaacs by 060 453 1444

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Wit Eetstel met goue rand: Groot en kleinbordjies, sopborde, poedingbakkie, koppies, pierings vir R220 + Voetspa nuut vir R125 + Duitse aluminium opvoubare Fiets, feitlik nuut vir R4000

Kontak: Mev. Koegelenberg by (021) 949 1396 of 076 068 5531 (na 15h00 verkieslik)

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Defy Slimline undercounter Black Hob in working condition @ R1500

Contact: Leonard on 076 160 1072

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Swart sak Damesklere soos nuut vir R250

Kontak: Pamela by 072 574 5007 of (021) 927 1169  

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

200L Geyser @ R1200

Kontak: Basil by 083 216 3373

 

 

Kerknuus – 01 Desember 2019

K E R K N U U S
S O N D A G   0 1  D E S E M B E R   2 0 1 9

01 DECEMBER   2019 LIZL GAFFLEY CHORAL ACADEMY

 

Lizl Gaffley Choral Academy presents a Prestige Concert in Aid of World Choir Games, Belgium 2020,        Where: Good Shepherd Church, 7th Avenue, Kensington

Time: 17h00     Cost: R100p/p              Dresscode: Formal

Contact: Natasha on 071 868 5078

 

1 DESEMBER   2019 DR. PETER ROSS BEDIENING

 

Dr. Peter Ross hou ‘n Spesiale Diens met Tema “Kan ek heilig leef”

Waar: Bergville Laerskool, Bishop Lavis   Tyd: 17h00

Kontak: Dr. Ross by 065 138 7100

 

06 DECEMBER   2019 LOFDAL WORLD PRAYER CENTRE

 

Lofdal World Prayer Centre presents Release the Sound with Shekinah Dance Ministries & many Others      Where: Lofdal World Prayer Centre, Bloekombos Kraaifontein   Time: 19h30  Cost: R50

Contact: Clayderman on 074 687 4825

 

7 DECEMBER   2019 TABERNACLE OF PRAISE

 

Tabernacle of Praise presents Top Gala

Where: Tabernacle of Praise Fellowship Hall, Alexandra Street, Parow   Time: 18h00    Cost: R200p/p       Dresscode: Strictly Formal

Contact: Past. John Gordon on 076 782 7709

 

7 DECEMBER   2019 LIFE TRANSFORMATION MINISTRY

 

Life Transformation Ministry presents a Thanksgiving Dinner

Where: Olive Grove Guest House, 82 Provident Street, De Tijger Parow   Time: 17h00

Cost: R250p/p (full Buffet meal, desserts and drinks)

Contact: Dr. Ruth Temmers on 079 243 3520

 

7 DESEMBER   2019 RESTORE FAITHFUL MINISTRIES

 

Restore Faithful Ministries hou Kersliedere by Kerslig met Evang. Bergh & Ander Kunstenaars      Waar: Bernadino Heights Hoërskool             Tyd: 18h15

Koste: R50 volw, R30 kind.

Kontak: 061 130 3218

 

7 DESEMBER   2019 BETHANY FELLOWSHIP KERK

 

Bethany Fellowship Kerk hou hul Maandelikse Mini Mark met ‘n Teetuin, konfyt en vele meer!      Waar: Bethany Fellowship Kerk, Imam Haron Weg 225, Claremont

Tyd: 08h00-13h00          Stalletjies: @ R20 beskikbaar

Kontak: Bethany Kantoor by 021 671 9400 of 061 709 2533

 

7 DESEMBER   2019 KENSINGTON AANBIDDING SENTRUM

 

Kensington Aanbiddingsentrum hou ‘n Potjiekos Fondsinsameling ten bate van die Jeug Orkes      Waar: Kensington Aanbiddingsentrum, Lugmag Singel 21, Factreton

Tyd: 10h00-17h00          Koste: R50p/kaartjie

Kontak: Louis by 083 607 8599

 

8 DECEMBER   2019 TABERNACLE OF PRAISE

 

Tabernacle of Praise presents The Night that Christ was Born with T.O.P Choir & Others    Where: Tabernacle of Praise Fellowship Hall, 20 Alexandra Street, Parow   Time: 18h00           Cost: R15p/p

Contact: 076 782 7709

 

14 DECEMBER   2019 CHURCH OF THE HOLY NATIVITY

 

Church of the Holy Nativity, Blackheath presents 2019 Concert Series Organ Recital by Gavin Julius

Where: Church of the Holy Nativity, Dennemere Drive, Blackheath   Time: 17h00   Cost: R50p/p

Contact: (021) 905 3916 (between 09h00-13h00)

Dagstukkies met Dennis 29 November 2019

Psalm 84:1:  #Guns

Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van die wat reg lewe nie.  Here, Almagtige, dit gaan goed met die mens wat op U vertrou!”

Die betekenis van guns kan in vier kort woordjies opgesom word naamlik God is vir jou en dis ‘n wonderlike, onverdiende voorreg wat vir elkeen van Sy kinders bedoel is. Die vraag is wat kan ‘n mens by Jesus leer aangaande God se guns? Jesus het namate Hy groter geword het, toegeneem in wysheid asook guns by God en mens.  Psalm 84:1 verklaar: “Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van die wat reg lewe nie.  Here, Almagtige, dit gaan goed met die mens wat op U vertrou!”

Die Here laat die son skyn oor almal, sodat niemand eendag kan sê dat die son het net op die regverdiges geskyn nie.  In die hitte van die stryd is Hy vir ons ‘n skild, by Hom is daar vir ons beskerming, want: “Die Here sal genade en eer gee.” Hy sal ons teen die onheile en aanslag van die bose bewaar, almal wat Hom in Gees en in waarheid aanbid.

Vrede / Shalom

Dagstukkies met Dennis 28 November 2019

 Spreuke 3:1-4:  #Guns

Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en ‘n goeie insig in die oë van God en die mense.”

Spreuke hoofstuk drie is een van die mees gekwoteerde skrifte in die Bybel. Dit is ‘n sterk bemoediging om ons oor te neig tot die onderwysing sodat ons hart God se gebooie kan bewaar. Dit verseker ons die guns van die Here op ons lewe.  Dit verseker lengte van dae en vermeerde jare van lewe en vrede vir ons lewe. Daarom moet ons seker maak dat liefde en trou ons nie verlaat nie.

Die guns van die Here bring vreugde, want as jy dit op die tafel van jou hart skryf, dan sal jy genade vind en goeie insig verkry in die oë van God en die mense.  God is getrou en Sy belofte bly tot in ewigheid, want Hy is nie ‘n mens dat Hy sou lieg nie. Wanneer ons op Hom vertrou met ons hele hart en siel sal Hy ons deurdra met Sy magtige reddende hand.

Vrede / Shalom

Dagstukkies met Dennis 27 November 2019

Handelinge 7:9-10:  #Guns

Uit jaloesie het die stamvaders vir Josef as slaaf verkoop, en so is hy Egipte toe, maar God was by hom en het hom uit al sy ellende gered.  God het aan Josef wysheid gegee, sodat hy in die guns van die farao, die koning van Egipte, gekom het.  Die farao het hom as onderkoning van Egipte en as die hoof van sy hele koninklike hof aangestel.”

God het vir alles ‘n plan in ons lewe. Jeremia 29:11 verklaar: “Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.” Baie kere kom ons in situasies en dan wonder ons hoe gaan ons ons doel bereik, want dit wil voorkom asof ons op ‘n ompad is, en die situasie verger soveel so dat jy voel jy wil handdoek in gooi.

Maar hier was ‘n jongman op wie sy broers jaloers was en hulle het alles in hulle vermoë gedoen om van Josef ontslae te raak, maar wanneer God se guns op ‘n mens se lewe is werk alles ten goede uit vir die wat Jesus liefhet.  Josef het God se guns ervaar toe hy in die koning se paleis aangestel was as goewerneur, sodat hy vir sy broers brood kon verskaf in hongersnood.

Vrede / Shalom

Werkverskaffing – 26 November 2019

W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G   2 6  N O V E M B E R    2 0 1 9

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

 
SEKRETARESSE SECRETARY
 
Vereistes: Litigasie Sekretaresse benodig by Prokureursfirma in Tygervallei area, Bellville met 4-5jr. ondervinding, bekend met prosesse van Hooggeregshof en Landdroshof.

Stuur CV’s na reception@vgv.co.za

   
DIESEL WERKTUIGKUNDIGE DIESEL MECHANIC

       

  Requirements: Diesel Mechanic needed with sound Knowledge of Earth Moving Machines & Trucks, 10yrs+ exp. and contactable references.

Email CV to parts@gcf.co.za

 

VERPLEEGKUNDIGE  NURSE

 

Vereistes: SARV Geregistreerde Professionele Verpleegkundige benodig by Huis Andries Hamman, Worcester, met goeie kennis van bejaardes en persone met gestremdhede se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande en  benadering, goeie rekenaarvaardighede, kennis/toepassing van geskeduleerde medikasie en bestuurslisensie. Diensaanvaarding: 01 Maart 2020

Epos CV aan Die Bestuurder: Mev. Liezel du Toit: bestuurderhah@telkomsa.net

 

ONDERWYSERES  TEACHER

 

Requirements: Independent School in Kuilsriver needs a Grade R Teacher for January 2020, with Level 5 & Matric Certificate, any post graduate qualifications would be an advantage.

Send covering letter and CV to kidzcornerschool@gmail.com (closing date: 2 December 2019)

 

VAKATURE VACANCY

 

Vereistes: Internship Admin/QC persoon benodig, verkieslik jong dinamiese dame 18-28jr) met matrieksertifikaat, basiese rekenaar vaardighede en naskoolse opleiding. Asook Internship Marketing Manager (18-28jr) met naskoolse kwalifikasie in Bemarking Bestuur.

Skakel of whatsapp 083 634 7525

 

 

TENTMAKER TENT REPAIRER

 

Vereistes: Tentmaker/ Tent Hersteller benodig met basiese ondervinding in tent herstelwerk en moet met ‘n Stikmasjien kan werk, pos onmiddellik beskikbaar vir geskikte kandidaat.

Kontak: Henri by 072 443 6626

 

SEKURITEITS WAGTE ARMGUARDS

 

Requirements: Armguards needed with valid fire arm competency, must be PSIRA registered, with clear criminal record and sober habits.

Contact: Dalene on 084 405 0249

 

DRYWER DRIVER

 

Vereistes: Drywer word benodig vir aflewering van aandetes aan kliënte, met netjiese voorkoms, eie vervoer en stiptelikheid. Moet kan werk met Google Maps. Betaling R10p/aflewering.

Kontak: Vanessa by 062 832 1982 (stuur asb. whatsapp of voice note) moenie skakel nie.

 

ONDERWYSERS TEACHERS

 

Requirements: Liesbeeck Primary School, Mitchells Plain needs the following Educators: 2x Grade 1; 2x Grade 2; 1x Grade 3; 1x Grade 5; 1x Grade 7. Must be qualified Phase Educators, sound knowledge of CAPS, support learners with special needs, good classroom management, computer literate, registered with SACE, knowledge of Maths Green Shoots, have organizational, motivational and conflict resolution skills, good record of attendance and punctuality.

Send CV and short application letter to the Principal at liesbeeck@mweb.co.za

 Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

Radio Tygerberg 104fm bied ’n gratis platform vir werkgewers om beskikbare poste te adverteer. Ons probeer so ver moontlik verseker dat die werksgeleenthede wat geadverteer word, betroubare inligting deurgee.Neem kennis dat Radio Tygerberg 104fm nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige skakeling, onderhandelings of enige ander legitieme sake tussen betrokke partye wat mag voortspruit op hierdie platform nie.

 

Gemeenskapsnuus – 26 November 2019

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G   2 6  N O V E M B E R   2 0 1 9

29 NOVEMBER  2019 JMC MUSIC CORPORATION

 

JMC Music Corporation presents By His Grace CD Launch with Shirley Francis & JMC Band  Where: Elsies River Civic Centre, next to Elsies River Library    Time: 18h00

Cost: R250p/p (includes CD)        Dresscode: Smart casual

Contact: Past. Dennis Francis on 082 786 4715

 

29 NOVEMBER  2019 HIGHWAY MINISTRIES

 

Highway Ministries bied aan STOP to PRAY before GO –  Highway Prayer Patrol vir Padveiligheid voor die Kersseisoen aanbreek, met heerlike Pannekoek, Jaffles, Skyfies en vele meer!   Waar: Johan Heyl Sportgronde, Rouxweg, Worcester    Tyd: 18h00

Bring Kampstoel/piekniek kombers

Skakel: Farrell by 082 495 9360

 

30 NOVEMBER  2019 BREED DEVELOPMENT

 

Breed Development presents Voice of African Women High Tea with Heidi Edson & Others

Where: The Daily Restaurant, Langverwacht, Plein 85 Kloof Street, Dumas, Kuils River

Time: 15h00-18h00           Tickets: R180

Contact: Mr. Arries on 082 583 9269

 

30 NOVEMBER  2019 RAILWAY VINTAGE MARK

 

A Train running to 2 Derry Street, Rondebosch! Come on board the Rondebosch station with old timer chutneys, jams, vintage clothes, vinyls galore, cooked meal for a family of 4 or less @ R200           Time: 16h00-20h00

Contact: Ester on 021 686 4314 or Arina on 071 594 9659

 

30 NOVEMBER  2019 GOODWOOD BIBLIOTEEK

 

Goodwood Biblioteek hou ‘n Vlooi Mark ter befondsing van Nuwe Boeke, ens.

Tyd: 09h00-13h00      Stalletjies: beskikbaar @ R30

Kontak: Karien by 073 494 6012

 

1 DESEMBER   2019 DR. PETER ROSS BEDIENING

 

Dr. Peter Ross hou ‘n Spesiale Diens met Tema “Kan ek heilig leef”

Waar: Bergville Laerskool, Bishop Lavis   Tyd: 17h00

Kontak: Dr. Ross by 065 138 7100

 

06 DESEMBER  2019 RAINBOW OF HOPE

 

Rainbow of Hope hou ‘n Fondsinsamelingskonsert met Amy Jones, Monique Hellenberg en Ander, Waar: Langstraat 44, Kaapstad,   Tyd: 20h00     Koste: R320p/p

Kontak: Rainbow of Hope by (021) 591 6610

 

06 DECEMBER   2019 LOFDAL WORLD PRAYER CENTRE

 

Lofdal World Prayer Centre presents Release the Sound with Shekinah Dance Ministries & many Others      Where: Lofdal World Prayer Centre, Bloekombos Kraaifontein   Time: 19h30  Cost: R50

Contact: Clayderman on 074 687 4825

 

7 DESEMBER  2019 PAROW SENIOR SENTRUM

 

Parow Senior Sentrum hou ‘n Feestyd Mark Dag met  Kosstalletjies, Arts & Crafts, Kindervermaak en vele meer!   Waar: Parow Sentrum, Bedford Straat 62, Parow

Tyd: 08h00-15h00,   Stalletjies: beskikbaar @ R150

Toegangsfooi: R5, Kind/o/12jr. gratis

Kontak: Amanda by 081 746 8694

 

7 DESEMBER  2019 DELFT GEMEENSKAPSFORUM

 

Delft Gemeenskap, SAPS & Delft Ministers Fraternal hou ‘n Gebed, Sport & Familie Dag met Tema “Operation Festive Season”

 Waar: Delft Sportsveld   Tyd: 09h00-17h00                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                       Kontak:   Mnr. Esau by 073 723 7687

 

 

 

Dagstukkies met Dennis 25 November 2019

Jesaja 58:11:  #Guns

En die Here sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ‘n tuin wat goed besproei is en soos ‘n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie.”

Die Woord van die Here verklaar in Romeine 8:31: “As God vir ons is wie kan teen ons wees?” Daarom is dit belangrik om by die Here te skuil as om op jou eie te wees, want in die arms van die Here is ons veilig.

Daarom sê die profeet, Jesaja, in hoofstuk 58:11: “En die Here sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak…” Net die feit dat die Here ons gedurigdeur lei, is guns in die oë van die Here, want soos Hy lei sal dit reg wees.

Dawid sê in Psalm 23:3: “Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.” Met die guns van die Here op ons lewe, sal Hy ons nie laat beswyk in dor plekke nie, want Hy sal ons versadig en ons gebeente sterk maak.  Wanneer God se guns op ons is, sal ons vooruitgang vir almal duidelik wees, want met die guns van die Here, sal ons wees soos ‘n tuin wat goed besproei is en soos ‘n fontein waarvan die waters nooit teleurstel nie.

Vrede / Shalom

Dagstukkies met Dennis 22 November 2019

Psalm 128:2-4:  #Vrug

Die vrug van jou arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees.  Jou vrou is in jou huis soos ‘n vrugbare wingerdstok, jou seuns is rondom jou tafel soos jong olyfboompies!  Kyk, so word die man geseën wat die Here dien.”

In Psalm 128 praat die Woord van die Here direk met die huisgesin en is die opskrif: “Seën in die huisgesin.” Dis geen wonder dat Josua vir die volk sê: Julle kan kies vir wie julle wil dien, maar vir my en my huis, ons sal die Here dien.  Wanneer ons lees dat die opbrengs van jou hande sal jy sekerlik eet, dan besef ons iets moes vooraf gegaan het. Die Psalmis sê: “Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in Sy weë wandel.” Die verse van die Here gee ons die sekerheid dat ons sekerlik die opbrengs kan eet en dit sal met ons goed gaan.

Die Psalmis het ‘n hele holistiese benadering tot die huisgesin want eerstens praat hy van die man van die huis, hoe hy moet handel alvorens hy van sy opbrengs kan eet. Dan praat hy met verwysing na die vrou wat soos ‘n vrugbare winderdstok is en die kinders soos olyfboompies rondom die tafel.

Vrede / Shalom

Kerknuus – 24 November 2019

K E R K N U U S
S O N D A G   2 4  N O V E M B E R   2 0 1 9

25-28 NOVEMBER   2019 AGS MORNINGSTAR KERK

 

AGS Morningstar Kerk hou hul Jaarlikse Veldtog Dienste met Sr. Hannie Smith

Waar: AGS Morningstar Kerk, Skoolstraat, Durbanville   Tyd: 19h00

Kontak: Past. Jan van Zyl by 073 501 0315

 

29 NOVEMBER  2019 JMC MUSIC CORPORATION

 

JMC Music Corporation presents By His Grace CD Launch with Shirley Francis & JMC Band

Where: Elsies River Civic Centre, next to Elsies River Library    Time: 18h00

Cost: R250p/p (includes CD)        Dresscode: Smart casual

Contact: Past. Dennis Francis on 082 786 4715

 

29 NOVEMBER  2019 HIGHWAY MINISTRIES

 

Highway Ministries bied aan STOP to PRAY before GO –  Highway Prayer Patrol vir Padveiligheid voor die Kersseisoen aanbreek, met heerlike Pannekoek, Jaffles, Skyfies en vele meer!

Waar: Johan Heyl Sportgronde, Rouxweg, Worcester    Tyd: 18h00

Bring Kampstoel/piekniek kombers

Skakel: Farrell by 082 495 9360

 

30 NOVEMBER   2019 ROBIN JOSHUA IN CONCERT

 

Robin Joshua in Concert & Live DVD Recording

Where: Portlands High School Auditorium, Merrydale Road, Mitchells Plain

Time: 18h00,      Cost: R80p/p

Contact: 065 989 8141 or 078 230 8272

 

1 DESEMBER   2019 DR. PETER ROSS BEDIENING

 

Dr. Peter Ross hou ‘n Spesiale Diens met Tema “Kan ek heilig leef”

Waar: Bergville Laerskool, Bishop Lavis   Tyd: 17h00

Kontak: Dr. Ross by 065 138 7100

 

06 DECEMBER   2019 LOFDAL WORLD PRAYER CENTRE

 

Lofdal World Prayer Centre presents Release the Sound with Shekinah Dance Ministries & many Others      Where: Lofdal World Prayer Centre, Bloekombos Kraaifontein   Time: 19h30     Cost: R50

Contact: Clayderman on 074 687 4825

 

7 DECEMBER   2019 TABERNACLE OF PRAISE

 

Tabernacle of Praise presents Top Gala

Where: Tabernacle of Praise Fellowship Hall, Alexandra Street, Parow   Time: 18h00    Cost: R200p/p       Dresscode: Strictly Formal

Contact: Past. John Gordon on 076 782 7709

 

7 DECEMBER   2019 LIFE TRANSFORMATION MINISTRY

 

Life Transformation Ministry presents a Thanksgiving Dinner

Where: Olive Grove Guest House, 82 Provident Street, De Tijger Parow   Time: 17h00

Cost: R250p/p (full Buffet meal, desserts and drinks)

Contact: Dr. Ruth Temmers on 079 243 3520

 

7 DESEMBER   2019 RESTORE FAITHFUL MINISTRIES

 

Restore Faithful Ministries hou Kersliedere by Kerslig met Evang. Bergh & Ander Kunstenaars      Waar: Bernadino Heights Hoërskool             Tyd: 18h15

Koste: R50 volw, R30 kind.

Kontak: 061 130 3218

 

7 DESEMBER   2019 BETHANY FELLOWSHIP KERK

 

Bethany Fellowship Kerk hou hul Maandelikse Mini Mark met ‘n Teetuin, konfyt en vele meer!      Waar: Bethany Fellowship Kerk, Imam Haron Weg 225, Claremont

Tyd: 08h00-13h00          Stalletjies: @ R20 beskikbaar

Kontak: Bethany Kantoor by 021 671 9400 of 061 709 2533

 

8 DECEMBER   2019 TABERNACLE OF PRAISE

 

Tabernacle of Praise presents The Night that Christ was Born with T.O.P Choir & Others    Where: Tabernacle of Praise Fellowship Hall, 20 Alexandra Street, Parow   Time: 18h00  Cost: R15p/p

Contact: 076 782 7709

 

14 DECEMBER   2019 CHURCH OF THE HOLY NATIVITY

 

Church of the Holy Nativity, Blackheath presents 2019 Concert Series Organ Recital by Gavin Julius    Where: Church of the Holy Nativity, Dennemere Drive, Blackheath   Time: 17h00   Cost: R50p/p

Contact: (021) 905 3916 (between 09h00-13h00)