Werkverskaffing – 01 Oktober 2019

W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G   0 1  O K T O B E R    2 0 1 9

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

 
ADMIN KLERK ADMIN CLERK
 
Requirements: Matured Admin Clerk needed with telephone skills, computer skills imperative – Excel, Word/Pastel, for trading Company based in Blackheath Industria.   

Please Forward CV with contactable references to strandsteel@telkomsa.net

   
VERPLEEGKUNDIGE NURSE

       

  Vereistes: Deeltydse Nagdiensposisie vir Geregistreerde Verpleegkundige met bewys van registrasie by SAVR, eie vervoer ‘n vereiste, tweetaligheid: Afr/Engels. Diensure: van 18h30-20h30

Stuur asb. CV na info@bonhealthcare.co.za of Faks na (021) 948 9520

 

VERPLEEGKUNDIGE NURSE

 

Vereistes: Geregistreerde Verpleegkundige (Dagdiens) benodig in Durbanville met bewys van registrasie by SAVR, eie vervoer noodsaaklik, Tweetaligheid: Afr/Engels, geriatriese ondervinding ‘n aanbeveling, om 12uur skofte te werk.

Stuur asb. CV na info@bonhealthcare.co.za of faks na (021) 948 9520

 

HAARKAPPER HAIRSTYLIST

 

Vereistes: Gekwalifiseerde Haarkapper met vaktoetse benodig, min. 4jr. ervaring en tweetalig vir Hair on the Square Salon in Pinelands.

Epos CV na hair@onthesquare.co.za

 

KLERK CLERK

 

Requirements: Invoice Matching Clerk (Temp) requires for Golden Harvest Company in Epping, from 1 October 2019 – 28 February 2020 (Mon-Friday) 07h30-16h30, with Matric (Maths & Accounting), have Creditors Clerk or similar exp. and be familiar with SAGE 300 system.

Email: CV to vacancies@goldenharvest.co.za

 

KLERK CLERK

 

Requirements: Receipting Clerk (Temp) needed for Golden Harvest Company in Epping, from 01 October 2019 – 31 January 2020) Mon-Friday (07h00-16h00) plus every second Saturday. Must have Matric with Maths/Accounting, FMCG exp. and familiar with SAGE 300 system.

Email: CV to vacancies@goldenharvest.co.za

 

VAKATURE  VACANCY

 

Vereistes: Handyman & Dame vir Skoonmaak benodig met sober gewoontes en christelike waardes, om spoedig diens te aanvaar.

Skakel: 082 061 4722

 

STIKSTER  MACHINIST

 

Vereistes: Versatile Machinist benodig, moet op alle masjiene kan werk, geen kansvatters.

Skakel: Lorraine by 072 956 1628

 

STIKSTER  MACHINIST

 

Requirements: Quality Controller needed for Clothing Manufacturer in Mitchells Plain area, Part time position.

Contact: Nicole on 076 694 5298

 

STIKSTER  MACHINIST

 

Vereistes: Stiksters benodig by Klere Fabriek in Durbanville.

Kontak: (021) 976 2678

 

VERKOOPSDAMES  SALES LADIES

 

Vereistes: Betroubare Dames word benodig om ingevoerde Produkte te verkoop.

Skakel: Mnr. Brown by 076 714 6441

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

 

Radio Tygerberg 104fm bied ’n gratis platform vir werkgewers om beskikbare poste te adverteer. Ons probeer so ver moontlik verseker dat die werksgeleenthede wat geadverteer word, betroubare inligting deurgee.Neem kennis dat Radio Tygerberg 104fm nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige skakeling, onderhandelings of enige ander legitieme sake tussen betrokke partye wat mag voortspruit op hierdie platform nie.

 

Gemeenskapsnuus – 01 Oktober 2019

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G   0 1  O K T O B E R   2 0 1 9

 

4 OKTOBER  2019 RAILWAY VINTAGE MARK

 

Die Trein op Platform Privaat is die trein na Derry Straat 2, Rondebosch! Klim op en geniet die Railway Vintage Mark se klomp interessanthede!!       Tyd: 16h00-20h00       Stalletjies: R60 te huur
Kontak: Arina by 071 594 9659

 

5 OKTOBER  2019 BELLVILLE SENIOR SENTRUM

 

Bellville Senior Sentrum, Chrismar Villas hou Basaar met heerlike Gebraaide Hoendersosaties, pampoenkoekies, Kerrie-afval, Roosterkoek en vele meer!

Waar: Bellville Senior Sentrum, Jessiestraat, 25, Chrismar, Bellville           Tyd: 09h00

Kontak: 021 910 1250

 

5 OKTOBER  2019 BADISA GOUE AAR TEHUIS

 

Badisa Goue Aar Tehuis, Malmesbury hou ‘n Vroue Oggend met Lindie Strydom & Chef Tiaan met ‘n Kos Demonstrasie & Koekbak Kompetisie      Waar: Malmesbury Stadsaal     Tyd: 10h00    Kaartjies: R120p/p
Kontak: Leon Venter by 022 486 6240

 

5 OKTOBER  2019 RAINBOW OF HOPE

 

Rainbow of Hope hou ‘n Vrywilligers Werkswinkel met Spreker, Lynette van der Berg, oor Tema “Keeping it Real”       Waar: Rainbow of Hope, Alice Straat, 49 Goodwood,     Tyd: 09h30
Kontak: Alison by 082 202 0720 (RSVP teen 1 Oktober)

 

5 OKTOBER  2019 HERBOUERS VAN GEBREEKTE MURE

 

Herbouers van Gebreekte Mure Bediening hou ‘n Spogtee

Waar: Uitsig Gemeeskapsaal, Elsiesrivier     Tyd: 14h00-17h00   Koste: R100p/p

Kontak: Sandra by 078 426 9106

 

6 OKTOBER  2019 HELDERBERG HOSPICE

 

Helderberg Hospice presents Voices for Helderberg Hospice in Celebration of  World Hospice & Palliative Care Day with varied choral, instrumental & solo-trio Items

Where: United Church, 28 Bright Street, Somerset West       Time: 15h00

Cost: R95p/p

Contact: Natashja on (021) 852 4608 or 076 062 5855

 

6 OKTOBER  2019 AGS FONTEIN VAN LEWENDE WATER

 

AGS Fontein van Lewende Water Bediening hou ‘n Getuienis Diens met Heinrich Gabler, Mnr. Suid Afrika,      Waar: AGS Fontein van Lewende Water, Buh-Rein Landgoed, Kraaifontein

Tyd: 18h00

Kontak: Past. Alwyn Fouche by 084 920 1616

 

15 OKTOBER  2019 TRANS-50 PANORAMA PALMS

 

Trans-50 Panorama Palms & Christelike Seemans Organisasie hou ‘n Optrede met Rina Hugo & Johan van Rensburg    Waar: Trans-50 Panorama Palms Afree-Oord

Tyd: 09h00

Toegang: R20p/p (Besprekingsfooi)

Kontak: Alida by (021) 930 6035

 

18 OKTOBER  2019 TRANS-50 PANORAMA PALMS

 

Trans-50 Panorama Palms hou ‘n Vroue Borskanker Bewusmakings Bald & Beautiful Seminaar met Lori-Anne van der Merwe Biebuyck                 Tyd: 10h00

Waar: Trans-50 Panorama Palms Afree-Oord, Uys Krige Weg 66, Panorama

Toegang: R10p/p Seniors, R50p/p publiek

Kontak: Alida by (021) 930 6035

 

19 OKTOBER  2019 HOPE SA WOMEN

 

Hope SA Women hou hul Nasionale Konferensie met Sprekers, Lyndie McCauley, Past. Lucinda Dooley, Prof. Gerrie Bester & vele Ander    Waar: Friend of God AGS Kerk, Goodwood

Tyd: 08h30 – 16h30    Koste: R100p/p (Itickets)

Kontak: Skakel 073 210 9285 of 079 047 5987

 

24 OKTOBER  2019 TYGERBERG MEALS ON WHEELS

 

Tygerberg Meals on Wheels hou ‘n Gholfdag ten bate van Etes aan behoeftige Bejaardes, gesinne en kinders in die Tygerberg omgewing           Waar: Parow Gholfklub
Skakel: (021) 939 4043 of webtuiste: www.tbergsc.org.za

 

25 OKTOBER  2019 HOëRSKOOL BRACKENFELL

 

Hoërskool Brackenfell hou ‘n Brackenfell vir Jesus-Familiefees met Optredes van Laerskole Brackenfell & Bastion Kore, Praise & Worship en vele meer!

Waar: Hoërskool Brackenfell

Tyd: 18h00

Skakel: 021 981 5522

 

26 OKTOBER  2019 KENMERE PRIMERE SKOOL

 

Kenmere Primere Skool hou ‘n Fondsinsameling Sangaand met Elwin & Matthew Jacobs

Waar: Kenmere Primere Skool        Tyd: 15h00-19h00      Toegang: R30p/p

Skakel: Elton Jacobs by 079 909 3999

 

1 NOVEMBER  2019 DIAMANT VROUE

 

Diamant Vroue bied aan SKYN 2019 – Aand van Lofpryssing & Aanbidding met VRINNE (Rouchelle, Benescke & Karien)       Waar: AGS Hoof Ouditorium, AGS Bellville      Tyd: 19h00

Koste: Gratis, kan bydrae maak van R25 (Quicket)      

Kontak: Annedi by 073 209 6255

 

02 NOVEMBER  2019 JOHAN JURGENS HANDELSKOOL

 

‘n 50 jaar Reunie vir die Matrieks van 1969 van die ou Johan Jurgens Handelskool in Springs word gereel in Springs. Oud Matrikulante word uitgenooi om kontak te maak.
Skakel: Juliana Murray van den Berg by 083 788 5651

 

Dagstukkies met Dennis 30 September 2019

30 SEPTEMBER 2019 

Handelinge 20:35:  #Offer

Onthou die woorde van die Here Jesus.  Hy het self gesê: om te gee, maak ‘n mens gelukkiger as om te ontvang.”

Apostel Paulus is oppad na Jerusalem wetend dat hy moontlik nie weer die gelowiges gaan sien nie. Hy spreek die ouderlinge van Efese toe. In sy laaste repliek waarsku, vermaan en bemoedig hy hulle om waaksaam te wees vir diegene – selfs die onder hulle – wat sal opstaan met ‘n verkeerde leer.

In Handelinge 20:33 wys Paulus hulle op die feit dat hy: “Niemand se silwer of goud of klere begeer nie.” Hy skryf aan Timoteus dat in die laaste dae, mense liefhebbers van hulself sal wees asook geldgierig sal wees.  Daar is vandag sulke mense: hoe meer hulle het, hoe meer wil hulle hê. Mense gee nie om wat hulle aan ander mense doen om geld in die hande te kry nie!

Dit is juis hier waar Paulus dan in Handelinge 20:35 sê: “Onthou die woorde van die Here Jesus.  Hy het self gesê: om te gee, maak ‘n mens gelukkiger as om te ontvang.” Uit ervaring kan ek ook getuig, want die hand waarmee jy gee is oop, en met daardie hand (wat oop is) ontvang jy ook!

Vrede / Shalom

Dagstukkies met Dennis 27 September 2019

27 SEPTEMBER 2019

2 Korintiërs 3:18:  #Skoonheid

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem.  Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word.  Die heerlikheid wat van ons uitstaal neem steeds toe.  Dit doen die Here wat die Gees is.”

Prediker hoofstuk drie vers een tot twee verklaar: “Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd. ‘n Tyd om gebore te word en ‘n tyd om te sterwe.” Paulus skryf in 1 Korintiërs 15:51: “Kyk, Ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word.” Ons sal verander in ‘n oomblik se tyd, in ‘n oogwink, want hierdie sterflike liggaam moet beklee word met ‘n onsterflike liggaam, die verganklike met die onverganklike liggaam.

Daarom skryf Paulus aan die Korintiërs in 2 Korintiërs 3:18: “En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld.” Johannes, op die eiland van Patmos, sê in Openbaring 1:10: “Ek was in die Gees op die dag van die Here, en ek het agter my ‘n groot stem gehoor, soos van baie waters.” Johannes sê toe hy omkyk, sien hy een soos die Seun van die mens, dit was ‘n heerlikheid so veel so dat hy soos ‘n dooie aan Sy voete neergeval het. Dit was ‘n heerlikheid, ‘n skoonheid nie van hierdie wêreld nie.

Vrede / Shalom

Kerknuus – 29 September 2019

K E R K N U U S
S O N D A G   2 9  S E P T E M B E R   2 0 1 9

29  SEPTEMBER  2019 BLUE DOWNS UNITED CHURCH

 

Blue Downs United Church & Themba School for Disabled presents a Praise & Worship Afternoon

Where: Blue Downs United Church       Time: 16h00       Cost: R30p/p     

Contact: James on 083 327 4703

 

29  SEPTEMBER  2019 AGS KERK BONTEHEUWEL

 

AGS Kerk Bonteheuwel hou ‘n Johnny Davids Gospel Middag ten bate van die Rooikruis Hospitaal

Waar: AGS Kerk, Bonteheuwel        Tyd: 16h00           Koste: R50p/p     

Kontak: 061 997 7440

 

29 SEPTEMBER  2019 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND

 

Solidariteit Helpende Hand hou ‘n Lente Koek-en-Tee Verkoping met heerlike Tuisgebakte Koek en vele meer!! ten bate van Fondse vir Helpende Hand Noordelike voorstede-Tak

Waar: Durbanville Roostuin       Tyd:0 11h00-15h00

Kontak: Melanie by 083 238 8027

 

29 SEPTEMBER  2019 NOBLE PRODUCTIONS

 

Noble Productions presents a Healing Worship Experience with Heinrich Isaacs, Colin Mitchel & Others,     Where: Penticostal Christian Church, 18 Rosette Way, Northpine       Time: 16h00
Contact: Heinrich on 083 431 6053

 

5 OKTOBER  2019 LUIGI APRIL GOSPEL TOER

 

Luigi April, tans te sien op SABC2 Home Sound, hou ‘n Gospel Toer

Waar: Wolseley Pine Valley Gemeenskapsaal     Tyd: 16h00     Koste: R40volw, R20 kind/o/12jr.       

Kontak: Jasmine by 063 552 5973

 

5 OKTOBER  2019 PENTECOSTAL REVIVAL MISSION

 

Pentecostal Revival Mission Kerk hou ‘n Vroue Rally      Waar: Blomvlei Primere Skool, H/v Hanover Park Singel & Athwood Weg, Hanover Park    Tyd: 14h30           

Kontak: Kathy by 081 515 7229

 

6 OKTOBER  2019 GREYLADIES

 

Greyladies Assosiasie hou ‘n Philadelphians Koor Konsert

Waar: Kerk van die Heilige Gees, Bailey Singel, Heideveld       Tyd: 15h00

Kaartjies: R50p/p   

Kontak: Barbara by (021) 671 0820 of 073 697 5152

 

6-9 OCTOBER  2019 NEW LIFE APOSTOLIC HOUSE INTERNATIONAL

 

New Life Apostolic House International presents a Holy Fire Connection Conference with Past. Vincent Alexander, Past. Zion Matthew & many Others

Where: New Life Apostolic House International, 158 London Way, Malibu Village

Time: 09h00 & 19h00      

Contact: 021 909 2124 or 082 781 2848

 

6 OCTOBER  2019 BEAULAH PINKSTER BEDIENING

 

Beaulah Pinkster Jeug Bediening hou ‘n Jubilatum Fees met Optrede van verskeie Kunstenaars

Waar: Fairmont Hoërskool, Parkwood       Tyd: 17h00   Toegang: R20p/p

Kontak: Celeste by 083 423 7230

 

10-13 OKTOBER  2019 NUWE JERUSALEM PINKSTER BEDIENING

 

Nuwe Jerusalem Pinkster Bediening hou ‘n 4-Dae Reeks Dienste met Past. N. Douw Pieters & Ander, oor Tema “God is not finished with me yet”

Waar: Kwazakhele Straat, Wesbank         Tyd: 19h15 & 10h00      

 

11 OKTOBER  2019 NGK BLOUBERGSTRAND

 

NGK Bloubergstrand hou ‘n Optrede met Anna Davel-Diamonds – A Shirley Bassey Tribute     Waar: NGK Bloubergstrand         Tyd: 19h00      Koste: R150p/p

Kontak: franselene@ngkbloubergstrand.co.za      

 

12 OKTOBER  2019 NGK PLUMSTEAD

 

NGK Plumstead hou ‘n Spogtee

Waar: NGK Plumstead         Tyd: 10h30      Koste: R200p/p

Skakel: 081 400 5519      

 

13 OKTOBER  2019 WOMEN AFTER GOD’s OWN HEART MINISTRIES

 

Women After God’s Own Heart Ministries hou ‘n Konferensie met Past. Natasha Fick & Ander Sprekers,  Waar: Thusing Hall, Erf 1, Kerkstraat Hawston         Tyd: 14h00      Koste: R30p/p

Kontak: Past. Jacky by 072 703 8743      

 

16 – 18  OCTOBER   2019 CALVIN PROTESTANT CHURCH

 

Calvin Protestant Church SA & Namibia will be Celebrating their 70th Birthday and are requesting all past and present Calvinists and members from sister churches, to get involved and contact their local congregations. All are welcome to attend and be a part of these festivities.

Contact: Sandy on 072 268 1340

 

18 – 20  OKTOBER   2019 MEC MINISTRIES INTERNASIONAAL

 

MEC Ministries Internasionaal hou ‘n Hugs Vroue Kamp met Tema “Father God, Here is my Shattered heart”Ps.131:2       Waar: Bergkroon Wellington,   Koste: R600p/p (etes ingesluit, bring eie beddegoed en handdoeke)

Kontak: Sheila by 082 419 2992 of epos: sheila@meccommunityservices.co.za

 

18  OKTOBER   2019 JESUS IN AKSIE

 

Jesus in Aksie bied aan “Worship the King of Kings”Praise & Worship met Heinz Winckler

Waar: Rotsgemeente, Protea Hoogte, Brackenfell   Tyd: 19h00    Toegang: R50p/p (Quicket)

Kontak: Kerkkantoor by 021 981 2690

 

Alles & Nog Wat – 28 September 2019

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   2 8  S E P T E M B E R     2 0 1 9

T E  K O O P F O R  S A L E  
   
Defy 4-Plaat Stoof + Salon Haardroër + Klerasie in goeie toestand – Prys o.h.b.

Skakel: 071 004 0301

 
     
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
LG Outomatiese 8kg Toploader Wasmasjien in goeie werkende toestand vir R900

Kontak: Leonard by 076 160 1072 

 
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
Bedroom Suite with cream headboard & 2 mirror pedestals + 2 lampshades + stinkwood ottoman + carpet + Brown 2-Seater Couch in excellent condition + 2-Seater Royal Blue Couch + George Foreman Griller + Moulenex mixer + electric cutter + water purifier (connects to tap) + White Double Bed bedding + White Plates + Bowls – Price neg.

Contact: Walter on 082 860 2111

   
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
 Samsung Wasmasjien vir R500

Kontak: George by 072 546 9463

 
   
O P  S O E K L O O K I N G  F O R  
   
Rochelle is op soek na ‘n Klerekas + Kombuis Kaste teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 060 864 6292

 
 
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
DSTV Dekodeerder vir R300 + Extractor Fan vir R500 + Opel Carburetor Pan vir R100

Gasverwarmer vir R400 + 2 Opeldeure vir R600

Kontak: 061 837 1530

 
 
T E  K O O P F O R  S A L E  
   
 Houhner Trekklavier + Vlekvrye Staal Smoker – Prys o.h.b.

Skakel: Mnr. Paulse by 078 831 1144

 
 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R

 

Eleanor is op soek na ‘n Bumper vir 2016 Chevrolet Spark Voertuig teen vergoeding.

Skakel: 071 122 4995 

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R

 

Annie is op soek na 2dehandse Matte teen vergoeding.

Skakel: 071 028 5749

 

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R

 

Hennie is op soek na Ratte & Belde vir ‘n Royal oopspoelbandmasjien (uher model sg561)

teen vergoeding.         

Skakel: 063 807 6267 of 021 871 1708

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Wendy Huis (9mx3m) feitlik nuut met baie ekstras – Prys o.h.b.

Skakel: 078 860 3881

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Wendy Huis (3mx6m) vir R5000 o.h.b.

Skakel: Mnr. Cloete by 083 628 9182

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

Kas in goeie toestand vir R1200 + 2-Sitplek Bruin Bank vir R950 + Radio vir R350

Skakel: Lynette by 083 362 4330

 

O P  S O E K L O O K I N G  F O R

 

James is op soek na ‘n Avanza Motor teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 078 279 87400

 

T E  K O O P F O R  S A L E

 

1999 Wit Opel Kadette Fuel injector Voertuig vir R20 000

Kontak: Mnr. Jacobs by 076 167 3324

 

 

Dagstukkies met Dennis 26 September 2019

26 SEPTEMBER 2019

Jesaja 28:5:  #Skoonheid

In dié dag sal die Here van die leërskare wees tot ‘n sierlike kroon en ‘n pragtige krans vir die oorblyfsel van Sy volk.”

Wanneer ons hierdie skrifgedeelte lees moet ons dit sien in die konteks waarin dit geskryf was. Die volk, Israel, se gedagtes was op ander dinge, wat hulle meer belangriker geag het, gerig. Die opskrif in die
1933-53 vertaling verwys na die kosbare hoeksteen. Hier spreek God Sy misnoë uit en in vers een sê Hy: “Wee die trotse kroon van die dronkaards van Efraim, en wee die blom wat verwelk, sy pronksie raad, wat daar is op die top van die vrugbare dal van hulle wat deur die wyn verslaan is.”

Alles sal verbygaan, maar die Woord van die Here sal bly tot in alle ewigheid. In ons menslike krag kan ons niks doen nie, maar wanneer ons oorgee aan die Here, dan bring Hy daardie pragtige skoonheid, daardie innerlike skoonheid na vore. Daarom sê Jesaja 28:5 “In dié dag sal die Here van die leërskare wees tot ‘n sierlike kroon en ‘n pragtige krans vir die oorblyfsels van Sy volk.” Die Woord sê: Hy wat volhard tot die einde toe, sal gered word, hy sal wees soos ‘n sieraad in die oë van die Here.

Vrede / Shalom

 

Dagstukkies met Dennis 25 September 2019

25 SEPTEMBER 2019

Spreuke 31:29-30:  #Skoonheid

Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal! Uiterlike skoonheid hou nie, ‘n mooi voorkoms is nie alles nie.  As sy die Here dien, dan verdien ‘n vrou om geprys te word.”

Skoonheid spreek ook van reinheid wat van binne na buite uitgestraal word en dit werk uit op die karakter van die persoon. Dit spreek die ingesteldheid aan wat soos die spreukwoord sê: Jou naam gaan jou vooruit, hetsy goed of sleg. Spreuke 31:29 sê: “Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal!” Dit verklaar een ding: Jy kan maar ‘n hoe mooi skoonheid uiterlik hê, maar as jy nie ‘n goeie karakter het nie, dan baat die uiterlike skoonheid jou niks nie.  Daarom is dit baie belangrik om jou kinders in die vrese van die Here op te voed, sodat hulle die beginsel van wysheid kan verstaan.

Spreuke 31:30 verklaar: “Die bevalligheid is bedrog en die skoonheid is nietigheid.” Die Nuwe Lewende vertaling druk dit nog duideliker uit: “Skoonheid is soms misleidend. ‘n Mooi voorkoms hou nie vir altyd nie.” Dis tog so waar, want baie keer kry jy mense wat beeldskoon is, en jy vorm dan die beeld van ‘n wonderlike dierbare mens, totdat jy geskok word deur die persoon se optrede in ‘n situasie.  Dit is soos die Woord sê: “…..die skoonheid is misleidend en mooiheid is nie vir altyd nie.” Daarom moet ons noukeurig daarop let dat ‘n vrou wat die Here vrees moet geprys word, want haar waarde is ver bo korale, want haar innerlike skoonheid is vir ewig.

Vrede / Shalom

Dagstukkies met Dennis 24 September 2019

24 SEPTEMBER 2019

En wat bekommer julle julle oor klere?  Let op hoe groei die veldlelies.  Hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie.  Maar Ek sê vir julle; selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie.”

Ons leef in ‘n tyd waar sosiale media ‘n groot invloed het op hoe die mens moet aantrek of wat moet jy gebruik om ‘n beter voorkoms te hê. Al hierdie dinge plaas geweldige druk op die mens se finansiële omstandighede.  Daarom sê Matteus 6:28: “En wat bekommer julle julle oor klere?” Die probleem waarmee ons vandag sit, is dat die mens wil in wees met die wêreldse optrede.

Jesus wys die mense op die lelies van die veld, wat so mooi groei want hulle arbei nie, tog is hulle beter bekleed as die heerlikheid van koning Salomo. In Romeine 12:2 sê die Woord: “En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed.” Daarom is dit belangrik dat ons moet seker maak dat ons trek ons eers aan van binne na buite toe. Om daartoe in staat te kan wees, is ons afhanklik van die heerlikheid van God. Wanneer God se heerlikheid oor ons skyn, dan oortref dit die skoonheid van die wêreld. Daarom sê Jesus dat selfs Salomo in al sy heerlikheid was nie bekleed soos een van die lelies nie.

Vrede / Shalom

Gemeenskapsnuus – 24 September 2019

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G   2 4  S E P T E M B E R   2 0 1 9

 

 SEPTEMBER 2019/JULY 2020 BETHANY EDUCENTRE

 

Bethany Educentre at Bethany Fellowship Church in Claremont will be offering free Matric Classes during September/July 2020, for adults who need to complete their Senior Certificate.

Contact: Bethany Office on (021) 671 9400 or 084 693 2801

 

24 SEPTEMBER MATRIC BALL

 

Calling on Car Clubs & Bikers to make a Lifetime Memory for Tazneem’s Matric Ball

Where: Airport Mall, Belhar  (Pick up in Delft, Drop off Belhar)       Time: 16h00

Contact: Brandon on 071 870 8477

 

26 SEPTEMBER 2019 SPORTS SCIENCE INSTITUTE

 

Sports Science Institute of SA (SSISA) presents a Career Day for all Grade 12 Learners that are interested in Personal Fitness Training & Conditioning, in order to make best study career choices.    Where: Sports Science Institute        Time: 08h00

Contact: Sean on (021) 659 5728

 

27 SEPTEMBER  2019 OASIS DAG SENTRUM

 

Oasis Dagsentrum hou ‘n Oasis Super Hero Dag

Waar: Oasis Dagsentrum, H/v Northway & Christians Straat, Ravensmead

Tyd: 10h00-13h00        Koop ‘n Superhero plakker vir R10 en deel in die pret!!

Skakel: (021) 932 6541/2

 

28 SEPTEMBER  2019 FRANETTE FUNDRAISER

 

Franette Fundraiser for Electrical Wheelchair with Garner Nel

Where: Voortrekker Hall, 151 De Wet Street, Vrijzee, Goodwood       Time: 19h00     Cost: R60p/p

Skakel: Franette by 082 557 0133

 

28 SEPTEMBER  2019 REMNANT WORSHIP TEAM

 

Remnant Worship Team hou ‘n Konsert met Tema “We still Standing”

Waar: Liberty performance Art Centre, Goodwood       Tyd: 18h00     Koste: R80p/p

Skakel: Shaun by 078 727 7115

 

28 SEPTEMBER  2019 OIKODOME CHRISTIAN CENTRE

 

Oikodome Christian Centre, Dance Ministry presents a Dance Production, Themed Divine Completeness”   Where: Kraaifontein Civic Centre, Kraaifontein

Time: 17h00

Cost: R100 adults, R40 child/u/12yrs

Contact: Clearice on 082 998 0501

 

28 SEPTEMBER  2019 MAGNOLIA ACVV DIENSTAK

 

Magnolia ACVV-Dienstak hou Basaar met heerlike Geregte, Pannekoek, Teetuin en vele meer!

Waar: Huis Magnolia, Baxterstraat        Tyd: 08h00

Kontak: (021) 948 6085

 

28 SEPTEMBER  2019 SILVERTOWN BAPTISTE KERK

 

Silvertown Baptiste Kerk, Seniors hou Basaar met Kosstalletjies, Pony Ritte, Springkastele en vele meer!

Waar: Silvertown Baptiste Kerk, Olympic Singel, Silvertown        Tyd: 09h00

Kontak: Sandra by 073 015 4946

 

29 SEPTEMBER  2019 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND

 

Solidariteit Helpende Hand hou ‘n Lente Koek-en-Tee Verkoping met heerlike Tuisgebakte Koek en vele meer!! ten bate van Fondse vir Helpende Hand Noordelike voorstede-Tak

Waar: Durbanville Roostuin       Tyd:0 11h00-15h00

Kontak: Melanie by 083 238 8027

 

1 OKTOBER  2019 FISANTEKRAAL

 

Fisantekraal presents a 7weeks Home Management & Hospitality Course includes basic food knowledge & preparation skills, waiter skills, venues, restaurants & hotels, etc.

Where: FCD Training Venue, Durbanville           Cost: R300p/p (commitment fee)

Contact: Fisantekraal on (021) 975 7764

 

5 OKTOBER  2019 BADISA GOUE AAR TEHUIS

 

Badisa Goue Aar Tehuis, Malmesbury hou ‘n Vroue Oggend met Lindie Strydom & Chef Tiaan met ‘n Kos Demonstrasie & Koekbak Kompetisie

Waar: Malmesbury Stadsaal     Tyd: 10h00    Kaartjies: R120p/p

Kontak: Leon Venter by 022 486 6240

 

6 OKTOBER  2019 HELDERBERG HOSPICE

 

Helderberg Hospice presents Voices for Helderberg Hospice in Celebration of  World Hospice & Palliative Care Day with varied choral, instrumental & solo-trio Items

Where: United Church, 28 Bright Street, Somerset West       Time: 15h00

Cost: R95p/p

Contact: Natashja on (021) 852 4608 or 076 062 5855

 

15 OKTOBER  2019 TRANS-50 PANORAMA PALMS

 

Trans-50 Panorama Palms & Christelike Seemans Organisasie hou ‘n Optrede met Rina Hugo & Johan van Rensburg    Waar: Trans-50 Panorama Palms Afree-Oord

Tyd: 09h00

Toegang: R20p/p (Besprekingsfooi)

Kontak: Alida by (021) 930 6035

 

19 OKTOBER  2019 HOPE SA WOMEN

 

Hope SA Women hou hul Nasionale Konferensie met Sprekers, Lyndie McCauley, Past. Lucinda Dooley, Prof. Gerrie Bester & vele Ander

Waar: Friend of God AGS Kerk, Goodwood

Tyd: 08h30 – 16h30    Koste: R100p/p (Itickets)

Kontak: Skakel 073 210 9285 of 079 047 5987

 

24 OKTOBER  2019 TYGERBERG MEALS ON WHEELS

 

Tygerberg Meals on Wheels hou ‘n Gholfdag ten bate van Etes aan behoeftige Bejaardes, gesinne en kinders in die Tygerberg omgewing           Waar: Parow Gholfklub
Skakel: (021) 939 4043 of webtuiste: www.tbergsc.org.za