ALLES EN NOG WAT SATERDAG 17 JULIE 2021

 

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716

Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

 

 

 O P  S O E K  L O O K I N G  F O R
  Luisteraar is op soek na ‘n stofie om haar warm te hou deur die winter.  Verkieslik ‘n koolstofie teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel vir Karen: 065 895 8517

 

 

  T E  K O O P   F O R  S A L E
‘n Swart Defy vier-plaat-stoof met ‘n oond te koop vir R1600.00

Skakel vir Sharon: 083 341 2640 of 078 951 4555

 

 

 T E  K O O P F O R  S A L E
A white 1.6 Nissan Sentra, 2006 model (roadwothy Certificate) for sale for

+- R45 000 but is also negotiable.

Contact Cynthia: 078 478 5649