Netwerk Gids

  • 1000 Women Trust

    The 1000 Women Trust envisage a world where women can live a life free of violence and  have access to knowledge, skills and resources to create a better life for all.

    Sien volledige profiel
  • A Woman with a Vision Foundation

    Hierdie organisasie help vroue en kinders om bo hulle omstandighede uit te styg deur hulle emosioneel, fisies en geestelike te help ontwikkel. Hulle is in Durbanville-omgewing.  Deur kinders van die strate af te hou in vakansie tye, bied hulle programme by kerke aan.   Daar word ook waardes en selfresepek geleer en van God vertel. https://web.facebook.com/awomansithavision      071 0186 724

    Sien volledige profiel
  • ACT (Action for Community Transformation)

    A public, faith based non-profit association established with the main objective of empowering families/households to thrive, whilst taking faith based action towards coordinated and targeted initiatives that address the causes and consequences of deprivation and poverty in Citrusdal and surrounding farms.

    Sien volledige profiel
  • Angels Resource Centers

    Die Angels Resource Centers bied ondersteuning aan entrepreneurs asook klein sake-ondernemings deur besigheidshulpbronne beskikbaar te maak. Dit sluit in besigheidsopleiding en befondsings om sodoende landelike gemeenskappe die geleentheid te gee om selfstandig en selfonderhoudend te wees. Hiermee saam het Angels Resource Centers ook ‘n effektiewe en baie suksesvolle herwinningsprojek. Verder word daar ook aandag geskenk aan sosio-ekonomiese kwessies om die lewensgehalte van mense te verbeter. Hoewel hulle landswyd, werk is hulle hoofkantoor in Vishoek, Kaapstad. Angels Resource Centers is afhanklik van skenkings. Om meer uit te vind besoek hulle by http://www.angelsinc.co.za

    Sien volledige profiel
  • Association for the Sensory Disabled (ASD)

    Hierdie organisasie is ‘n onafhanklike organisasie wat wat ouers en kinders met gestremdheid en spesiale behoeftes bystaan en help met spesiale onderrig. ASD help kinders met spesiale behoeftes en voorsien ‘n veilige omgewing waar hulle kan leer en ontwikkel. Het reeds in 2004 ontstaan en hulle bied ‘n 24 uur diens. Hulle is in Worcester gebasseer. https://asd.org.za           info@asd.org.za       082 895 8432

    Sien volledige profiel
  • Badisa (Bestuursprogram)

    Badisa is ‘n geloofsgebaseerde maatskaplike diensorganisasie wat professionele maatskaplike dienste lewer aan mense in nood, ongeag hul ras, geslag of geloof.

    Sien volledige profiel
  • BADISA Citrusdal

    Badisa Citrusdal lewer maatskaplike dienste met die klem op gesins- en kindersorgdienste, aan die gemeenskap van Citrusdal. Badisa moedig families aan om die werksmark te betree. Badisa.org.za  0229213148

    Sien volledige profiel
  • Badisa Matzi-Care

    Badisa Matzi-Care is ‘n NGO wat Maatskaplike dienslewering lewer in Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal en Lutzville en ons fokus meestal op kinders-en gesinssorg

    Sien volledige profiel
  • BADISA Paarl

    Badisa Paarl is ‘n organisasie sonder winsbejag met die hoofdoel om kinders in veral Paarl Oos, veilig te hou.Badisa het ook ‘n sterk fokus op gesinsorg. www.badisa.org.za                                         0218701697

    Sien volledige profiel
  • BADISA Trio

    Badisa Trio is deel van Badisa en het die mandaat om, volgens die Kinderwet, kwesbare kinders te beskerm. Hul doen deur kinderbeskermingsdienste te lewer in Bellville, Durbanville, Brackenfell, Kraaifontein, Scottsdene en Fisantekraal. http://badisatrio.co.za/                                   0219872940

    Sien volledige profiel
  • Badisaprogram: Saron Gemeenskapsdiens

    Saron Gemeenskapsdiens (Program van Badisa is geregistreer as ‘n aangewese organisasie vir kinderbeskerming. Die organisasie: -Die organisasie lewer dienste aan kinders, bejaardes, gestremdes en gesinne

    Sien volledige profiel
  • Badisaprojek: Dienssentrum Kuilsrivier

    Die Dienssentrum in Kuilsrivier streef daarna om al die senior burgers in die gemeentskap bymekaar te bring en dienste aan hulle te lewer op ‘n weeklikse basis. Hierdie is ‘n projek van Badisa en hul kyk ook na die gesondheid van Senior Burger en lewer ‘n diens ten opsigte van voedsel verskaffing aan die senior burgers wat minder bevoorreg is

    Sien volledige profiel
  • Belindia Dagsorgsentrum

    Belindia Dagsorgsentrum in Beaufort-Wes is ‘n dagsorgsentrum wat vir kinders tussen 2 en 5 jaar help met opvoeding asook etes en vervoer. Hul vorm deel van Badisa.  www.badisa.org         0230070336

    Sien volledige profiel
  • Cape Town Drug Counselling Centre

    Die Cape Town Drug Counselling Centre [CTDCC] het ten doel om persone met middelafhanklikheid  en hul gesinne te help en te ondersteun. Hul bied buite-pasient programme vir ses weke met minstens drie sessies per week aan. Sessies is individueel asook in groepe. Na ses weke is daar ook ‘n ekstra ses weke vir nasorg. Daar is ook spesiale programme vir jongmense wat met verslawing worstel. Daar is drie takke, een in Observatory [0214478026], Mitchell’s Plain [0213970103] en Atlantis [0215717180]. CTDCC is vanjaar se begunstigde van die Tyger Run 2020.        

    Sien volledige profiel
  • Christine Revell Kinderhuis

    Die Christine Revell Kinderhuis is ‘n geregistreerde versorgingsentrum vir kinders. Die sentrum kyk na 49 mishandelde, wees- en verwaarloosde kinders vanaf geboorte tot vyf jaar oud. Daar is 27 versorgers wat verseker dat daar voltyds na die kinders omgesien word. Die personeel sluit onder meer ‘n  maatskaplike werker, kinderversorgers en administratiewe personeel in. Die Christine Revell Kinderhuis help elke kind om hul volle potensiaal te bereik. Besoek hulle by www.crchsa.co.za.

    Sien volledige profiel
  • Creative Hope

    Here at Creative Hope, we are driven by one single goal, to create hope for our elderly in Frail Care. We do weekly art projects at the Retirement Villages in the Frail Care Units. Each sessions is a hour in a group with a maximum of 12 seniors. We provide the arts and crafts needed and each project are tried and tested beforehand to make sure that all seniors with specific hand limitations can participate.

    Sien volledige profiel
  • Daniel and Friends Fund

    Daniel and Friends Fund is in Januarie 2014 begin ter nagedagtenis aan Daniel le Roux wat op die jong ouderdom van drie weens komplikasies van Leigh’s Disease gesterf het. Die fonds bied emosionele, finansiele hulp aan gesinne met kinders met gestremdhede en ander uitdagings en skep bewustheid vir die siekte.

    Sien volledige profiel
  • Durbanville Kinderhuis

    The Durbanville Children’s Home fills the gap in service-provision for vulnerable children by using dedicated, professional services to support children in need of care and their families, with the ultimate aim of restoring them to a healthy family relationship.    

    Sien volledige profiel
  • Elim Nagskuiling

    Die Elim Nagskuiling is ‘n Christelik gebaseerde sentrum vir haweloses en is sedert 1997 in Elsiesrivier, besoek hulle by www.elimnightshelter.org.za.

    Sien volledige profiel
  • GOD’S BUSINESS

    God’s Business is a non-profit organisation that helps and supports other NPOs with their statutory processes. GOD’S BUSINESS is a non-profit organization that helps and supports other NPOs with their statutory processes. It is affiliated with Community Upliftment and Development organization (CUDO) a NPO in Fish Hoek, Cape Town, whose main aim is to uplift and develop communities in need. NPOs are generally so focused on giving, that their statutory processes are often neglected. As a result, the NPO are deregistered and it becomes impossible to gain support and funding. Further, legal functions ie proper HR services, labor and many…

    Sien volledige profiel
  • Halli Trust

    Halli Trust is in die Helderberg-omgewing en fokus op opvoedkundig, entrepreurskap, klein sake ondersteuning, voedsel, landbou, behuising en die verbetering van lewensomstandighede. As deel van hulle opvoedkundige program het hulle ‘n “mascot” hond met die naam Halli. www.hallitrust.co.za    082 339 6876    / 021- 851 9591

    Sien volledige profiel
  • Hannah’s Place of Safety

    Hannah’s Place of Safety bied ‘n plek van veiligheid vir baba’s  (0 tot 1 jaar) wat geen heenkome het nie. Hulle help met die aannemingsproses en sorg dat elke kind veilig is en ‘n hoop vir ‘n toekoms kan hê.   +27660737233  E-pos janinefabe@mweb.co.za

    Sien volledige profiel
  • Heartlands Baby Sanctuary

    Heartlands Baby Sanctuary is ‘n geregistreerde Kind- en Jeugsorgsentrum asook pediatriese hospice wat 24 uur inblysorg bied vir wees- en hoë risiko in die Strand. Heartlands Baby Sanctuary spog met ‘n koffiewinkel en tweedehandse winkel en bied ook funksies aan om hul fondse aan te vul. Besoek gerus hierdie onverwagse juweel indien jy weer in die Helderberg-omgewing is. Enige speelgoed, klere en ander items wat in ‘n goeie toestand is kan ook aan Heartlands Baby Sanctuary geskenk word. 0218523527  

    Sien volledige profiel
  • Help-Me-Network CSP

    Gebasseer in Somerset Wes, is hulle ‘n middelafhanklike-sentrum vir mense wat in die greep van verslawing vasgevang is.  Hulle bied aktiwiteite en programme aan om die verslaafde te help.  Alkohol- en dwelmverslaafdes vind hier mense wat kan help. Helpmenetwork.org.za                         021-852 4234

    Sien volledige profiel
  • HewLin Compassion

    Die organisasie werk in Kaapstad en help die weerloostes onder mense – die persone op straat deur vennootskappe, bemagtigings- en leerprojekte en om te help dat die persone onafhanklik en selfonderhoudend kan leef. www.hewlincompassion.org.za                      0812079485

    Sien volledige profiel
  • HGG NPO Sustainability Solutions

    HGG NPO Sustainability Solutions  is registered as a social enterprise and is committed to providing NPOs with the expertise and services they need to grow and thrive, addressing one of the biggest challenges facing any NPO namely How viable and sustainable the organization is in the long term.

    Sien volledige profiel
  • Iphepha for Pupils

    Wonderlike inisiatief in Somerset Wes waar hulle vir minderbevoorregte leerders voorsien van skryfbehoeftes.  Hulle fokus is opvoeding.   Hulle help ouers om die kinders van skryfbehoeftes te voorsien, hetsy nuwe of gebruikte skryfbehoeftes. Die nood was raakgesien deur ‘n vrou wie se huishulp nie vir haar kind kon skryfbehoeftes koop nie. www.iphephaforpupils.com               082 299 6072   / 082 783 9257

    Sien volledige profiel
  • Kos vir Skole NPC (KVS)

    KVS identifiseer leerders met behoefte aan basiese lewensmiddele soos kos in geregistreerde skole en voorsien, bestuur en monitor hulle daaglikse versorging en voorsien hul van kos.  Hulle fokus op Voedsel en Landbou, Behuising en lewnesomstandighede, Sosiale en gemeenskapsontwikkeling al vir meer as 22 jaar. www.kos-vir-skole.com            083 350 4917

    Sien volledige profiel
  • MathMoms NPC

    Hulle bied programme in Elsiesrivier en omliggende areas aan en hulle fokus is Opvoeding, sosiale en gemeenskapsontwikkeling.  Met Moederliefde en Wiskunde gekombineer, help hulle verskeie skole se leerders met die programme wat hulle aanbied. Hulle bemagtig ook moeders om hulle eie kinders te help met Wiskunde vaardighede vir graad 2 en 3 leerders. www.mathmoms.co.za                       083 456 6105

    Sien volledige profiel
  • Media Campaign Against Human Trafficking (MeCAHT)

    MeCAHT help om bewusmaking te skep vir potensiële slagoffers van mensehandel en prostitusie, inligting deur te gee vir die voorkoming daarvan asook maniere om uit prostitusie te ko men die nodige rehabilitasie te ontvang. Hul help slagoffers van mensehandel en help met die rehabilitasie. www.mechat.org  021- 534 1207   / 081 5300 804

    Sien volledige profiel
  • Melkbos Care Centre (MCC)

    Melkbos Care Centre (MCC) is ‘n baken van hoop vir talle kinders in die Melkbosstrand-omgewing. Die sentrum skep ‘n veilige omgewing vir kinders, waar hulle kan leer, van ‘n gesonde maaltyd of twee voorsien word en bemagtig word om op skool en in die gemeenskap hul regmatige plek vol te staan. Deur ‘n tweedehandse klerewinkel en skenkings word die MCC se hande versterk. Besoek hulle by www.melkboscarecentre.org.

    Sien volledige profiel
  • MES Mould Empower Serve

    MES fokus op Opvoedkundig, Behuising en lewensomstandighede, Sosiale en gemeenskapsontwikkeling.  Hulle bemagtig mense on onfahanklik te lewe, deur hulle te help met verskeidenheid van dienste. Hulle fokus ook op werksrehabilitasie om mense te bemagtig om terug in die werks omgewing te kom. MES het takke reg oor SA. Hulle dienste is op Christelike waardes gebaseer. www.mes.org.za                     021- 949 8736  / 021- 948 9888

    Sien volledige profiel
  • One Step Outreach

    Gratis berading en sop kombuis asook ‘n WhatsApp groep vir anonieme kliënte wat deur 6 dames wat werkloos is behartig word.  Hulle fokus op Sosiale en gemeenskapsontwikkeling.  Hulle gee ondersteuning in onder meer die volgende: berading vir dwelm en alkohol, mishandelde oumense en vrouens, kinders wat skool verlaat op jong ouderdom, verhoudings probleme, asook berading vir selfmoord gevalle, en hulle families. osooutreach@gmail.com                   074 700 6050

    Sien volledige profiel
  • RAM (Rescue Among Many)

    RAM is ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie is daarop gerig om die lewensomstandighede van jongmense, bejaardes, enkelouers, plaasskole en straatkinders te verbeter. Met hulle hoofkantore in Thornton, Kaapstad, fasiliteer hulle projekte soos die verskaffing van lae koste behuising aan enkelouers en oumas wat na kleinkinders kyk. RAM kon onder meer reeds vier huise oprig vir persone in nood. Wanneer die geleentheid homself voordoen is hulle sekondêre mandaat om skuilings aan diere te verskaf. #RAM het as deel van ons #KleinSaterdag uitreik onlangs by #Anton & Gerald op Oggendrooi gekuier. Lees meer op ons BLOG en Kalender.  Besoek RAM by www.ram1.co.za.

    Sien volledige profiel
  • Rhenish Elderly Empowerment Program

    Die organisasie fokus op die regte, waardes, ondersteuning en beskerming van senior burgers en beywer hul vir groter bewusmaking en beskerming van senior burgers en bied verskeie ontwikkelingsprogramme aan. elderlyempowermentprogramme@gmail.com         084425632

    Sien volledige profiel
  • Samaritan’s Feet

    Met die was van skoene en deur die gee van nuwe skoene, spreek ons HOOP in die lewens van die kinders wat ons raak. Kyk hoe ons hierdie organisasie ondersteun met mediabootstelling onder ons kalender.

    Sien volledige profiel
  • Skillful Hands

    Opvoedkundig / Education, Entrepreurskap en klein sakeonderneming ondersteuning / Entrepreneur and Small business support, Sosiale- en gemeenskapsontwikkeling / Social & Community Development

    Sien volledige profiel
  • Solomons Haven

    Solomons Haven is ‘n veilige plek vir mishandelde en verwaarloosde kinders van ouderdom 5-15 in Mitchells Plain. Hulle kan vir  tot 20 kinders op ‘n keer behuising verskaf.

    Sien volledige profiel
  • South African Water Warriors

    SA Water Warriors is in Kaapstad uit Dag Zero gebore as ‘n rampverligtingsorganisasie en vandag versamel en versprei die organisasie noodvoorrade insluitende kos, water en voer aan boere in droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika.  Deon Smit 082 738 2702

    Sien volledige profiel
  • Stadskoor Tygerberg

    Stadskoor Tygerberg lewer kwaliteit uitvoerings van hoogstaande gehalte, met ‘n repertorium wat bestaan uit geestelike en sekulêre musiek,ter verryking van die gemeenskap.

    Sien volledige profiel
  • Tehillah Community Collaborative

    Hulle poog om gemeenskappe te bemagtig in hierdie areas en het reeds in 1996 begin met Suster Magda Kleyn, ‘n geregistrerede verpleegster.  Werksaam in die Elsiesrivier en omgewing. Hulle tree ook op as ‘n sentrum vir mense wat afhanklik is van dwelms, alkohol en mishandeling van vroue en kinders. www.tehillah.za.org                                       021 – 933 0990

    Sien volledige profiel
  • The Changemakers

    Connecting those directly affected by the lockdown / Covid19 who need a helping hand with those offering a helping hand.

    Sien volledige profiel
  • The Enez Foundation

    Die Enez Foundation bied berading aan gesinne van persone met ‘n verslawing, familieberading, ingrypings en nasorg. Hul het ‘n huis vir vroue vir herstel en genesing in Bellville-Suid. Hul fokus op hulp aan vroue wat mishandel is of van verslawing herstel.

    Sien volledige profiel
  • The Equinox Trust

    Die Equinox Trust van Noordhoek gebruik perde as terapiemedium vanaf 2014. Hul programme is gemik op die jeug, mishandelde vroue, versorgers van geestesgestremde persone asook pasiënte van Valkenberg Hospitaal. www.equinoxtrust.org  083 278 7382

    Sien volledige profiel
  • The Haven Night Shelter

    The Haven Night Shelter is in Kraaifontein en fokus op behuising en lewensomstandighede. Hulle help straatmense met behuising en ook om met hulle families te verenig.  Verder bied hulle addisionale hulp veral in die winter waar mense op straat slaap. Maatskaplike werk en rehabilitasie is deel van die dienste wat hulle lewer. kraaifontein@haven.org.za                  021- 987 1967

    Sien volledige profiel
  • Third Sector Insights NPT

    Third Sector Insights fokus op die ontwikkeling van beheerliggame om maksimale impak en optimale resultate te behaal asook op netwerkgeleenthede binne hierdie raamwerk. www.thirdsector.co.za  072 630 5129

    Sien volledige profiel
  • Toevlug Centre

    Die sentrum is in Worcester gelee en verskaf dienste vir middelafhanklikheid vir drank en dwelms met die fokus op voorkoming, behandeling en nasorg. www.toevlug.org                                                   0825589320  

    Sien volledige profiel
  • Vuselela School Makeover

    Hierdie program is ontwikkel vir jongmense tussen die ouderdom van 16-23. Dit bied noodsaaklike opleiding- en vaardigheidsontwikkeling aan om hul vir die werksmark voor te berei. www.vuselela.org                                           0641736591

    Sien volledige profiel
  • Wes-Kaapse Vereniging vir Persone met Gestremdhede (APD)

    Met 28 takke regoor die provinsie is die Wes-Kaapse Vereniging vir Persone met Gestremdhede (APD) die grootste organisasie in die Wes-Kaap wat sosiale ontwikkeling aan persone met gestremdhede bied. Saam met sosiale ontwikkeling is daar ook vaardigheidsprogramme en kinderversorgingsopvoeding beskikbaar. Fasiliteite sluit in 13 spesiale sorgeenhede vir kinders met gestremdhede tot die ouderdom van 18 jaar. Vir persone bo die ouderdom van 18 jaar is daar 19 werkswinkels wat nie toegang tot die arbeidsmark het nie, maar op vaardigheidsontwikkeling fokus. Besoek hulle by www.wcapd.org.za.

    Sien volledige profiel