104FM-Netwerk

In vennootskap met:

Registreer jou nie-winsgewende organisasie op die Tygerberg 104FM-Netwerk platform. Die platform stel jou NGO in staat om sy sigbaarheid te verhoog, blootstelling op radio te verkry en om hande te vat met mede NGO’s. Die Tygerberg 104FM-Netwerk vat hande met Movers & Shakers Groep se Change Makers-projek wat organisasies erken wat in hul onderskeie industrieë ‘n daadwerklike verskil maak. Vir meer oor Movers & Shakers, kliek hier.

Word deel van die Netwerk

Jou Netwerk-

Gids