| CHANGE TO ENGLISH |
|
Filippense 4:10-20 “Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee” (Fil 4:13). GOSPEL SKOUSPEL 2010 Radio Tygerberg - Bank Besonderhede Radio Tygerberg - Nuwe Kontakbesonderhede Wat Sę Jy? U Care Vergaderings Tyger Top 10 In Rat Motorsport Fokus WIELE - Kar van die Week WIELE - Mnr TT Ronde Tye WIELE - Wenk van die Week |
Die gewildheid en toonaangewende posisie van Radio Tygerberg kan toegeskryf word aan die diens se uiters hoë programstandaarde en sy musiek (Gospel, Volwasse Kontemporęre en Goue Treffer musiek-formaat), die geestelike inhoud en die personeel se toewyding en diens aan die gemeenskap. Die radiostasie is deurlopend betrokke by gemeenskapsprojekte en het `n merkbare bydrae gelewer tot welsyndienste, fondsinsameling en gemeenskapsprojekte op verskeie vlakke in die streek. Die verknorsing van behoeftige en mishandelde kinders word aangespreek by wyse van gestruktureerde en gesamentlike promosies met kliënte, adverteerders en welsynsorganisasies. Honderde duisende rande se goedere en speelgoed is ingesamel en versprei aan individue en organisasies. Radio Tygerberg het ook op die gebied van plaaslike musiek `n geweldige groot bydrae in die Wes-Kaap gemaak. Die onafhanklike uitsaaiowerheid beskou die bevordering van plaaslike musiek as `n belangrike lisensie- en programvoorwaarde vir radiodienste. Talle plaaslike kunstenaars het baat gevind by die diens se ondersteuning en hul ervaringsveld en loopbane is hierdeur verbreed en uitgebrei. Van die radiostasie se gewildste programme word op kasset opgeneem en kan op versoek aangekoop word. GOSPEL SKOUSPEL 2010 Onthou jy het nog net 4 dae oor om jou kaartjies te kry vir die grootste Gospel Skouspel ooit! Besoek nou jou naaste Shoprite/Checkers of Computicket! 06H30 – 09H00 INGRID VENTER 06H30 - Musiek 07H00 – Derrick Prince Ministries 08H00 – Kerknuus 09H00 – 13H00 DENISE LYNCH 09H00 - Musiek 10H00 – Oggendboodskap 12H00 – Goeie Nuus – Ester Kruger 12H30 - Musiek 13H00 – 17H00 ROSEBUD MGADA 13H00 - Etensuur klanke 14H00 – Straat werk – Lisa Truter 15H00 – Open Cell 16H00 – Musiek 16H30 – Draaipunt 17H00 – 19H00 RAYMOND KAMINETH 17H00 - Musiek 17H30 - Kerkstories 18H00 – Sunset Sounds 19H00 – 22H30 DENNIS FRANCIS 19H00 – Musiek 19h30 - Aandboodskap 21H00 – Lewe in oorvloed 22H00 – Impulse XHOSA PROGRAMME 22H30 - 06H00 Siphethe imiba nemicimbi FUYISILE MTSHOKWANA 02H00 - 04H00 Musiek Program 04H00 - 06H30 Masiye Enkonzweni REV M. NQIWA |