rob parsons

feature_slider_who_we_are_02

kambati2

wat
feature_slider_contact
tyger
protea argusjpg
NUUTSTE:
•    Bespreek nou vir Beyers Truter sakebyeenkoms op 6 Maart •     Gospel DVD en CD nou beskikbaar by jou naaste musiekwinkel
  facebook_icon

.........sluit aan by ons bladsy!

listen_logo_01
listen_logo_02
listen_logo_04_01
listen_logo_06 listen_logo_placeholder_03 listen_logo_07
listen_logo_05

Bediening

Gebed

bediening-gebed-home-01Radio Tygerberg het 'n gebedsondersteuningsgroep wat graag, op 'n daaglikse basis, deel wil wees van al u persoonlike behoeftes.

Kyk Nog

Getuienisse

bediening-getuienisse-home-01

Oor ‘n lang tydperk is mense op verskillende maniere deur Radio Tygerberg geinspireer, bedien en beraad.

Kyk Nog

Hulp

bediening-hulp-instansies-home-01

Radio Tygerberg het ‘n gratis beradingsdiens op ons perseel. Skakel 0861 104 104 om ‘n afspraak te reel.

Kyk Nog

Raak Betrokke

placeholder_02Ons hoor graag van jou as jy wil betrokke raak by bedienings aktiwiteite van radio Tygerberg.

Kyk Nog
Programme

headphones2Die gewildheid en toonaangewende posisie van Radio Tygerberg kan toegeskryf word aan die diens se uiters hoë programstandaarde en sy musiek (Gospel, Volwasse Kontemporêre en Goue Treffer musiek-formaat), die geestelike inhoud en die personeel se toewyding en diens aan die gemeenskap.

Die radiostasie is deurlopend betrokke by gemeenskapsprojekte en het `n merkbare bydrae gelewer tot welsyndienste, fondsinsameling en gemeenskapsprojekte op verskeie vlakke in die streek. Die verknorsing van behoeftige en mishandelde kinders word aangespreek by wyse van gestruktureerde en gesamentlike promosies met kliënte, adverteerders en welsynsorganisasies. Honderde duisende rande se goedere en speelgoed is ingesamel en versprei aan individue en organisasies.

Radio Tygerberg het ook op die gebied van plaaslike musiek `n geweldige groot bydrae in die Wes-Kaap gemaak. Die onafhanklike uitsaaiowerheid beskou die bevordering van plaaslike musiek as `n belangrike lisensie- en programvoorwaarde vir radiodienste. Talle plaaslike kunstenaars het baat gevind by die diens se ondersteuning en hul ervaringsveld en loopbane is hierdeur verbreed en uitgebrei.

Van die radiostasie se gewildste programme word op kasset opgeneem en kan op versoek aangekoop word.

GEBEURE
25 Feb - 17 Feb
17 Mar - 21 Mar
25 Mar - 01 Mei
01 Jun - 01 Jun

Het Gebeur

Loslitdag-toekenning

Radio Tygerberg het Vrydag 17 Februarie 2012 ‘n Helpende Hand-trofee ontvang as mediavennoot vir  Loslitdag 2011 om die radiostasie te bedank vir hul promosie van Loslitdag 2011. Hier is van links ...
Kyk Nog

Jan de Wet sakebyeenkoms

Radio Tygerberg sakeklub het afgeskop vir die jaar met Jan de Wet as gasspreker.  Hierdie is die ideale samekoms van besigheidsmanne en -vroue om saam te kuier en nuwe mense te ontmoet.   ...
Kyk Nog

Valenteinsdag Buite-uitsendings

Radio Tygerberg het Valenteinsdag ekstra spesiaal gemaak!  Ons het die oggend by Crystal Towers uitgesaai en ons luisteraars met wonderlike pryse bederf!  Die middag, het Anton Treurnich by Ocean...
Kyk Nog

De Tyger Huis vir bejaardes

Radio Tygerberg het hierdie maand by De Tyger gekuier en ons senior burger bederf met woord, sang en ietsie te ete!  Dankie aan Benescke, Richard en Jattie wat hierdie dag spesiaal gemaak het.  ...
Kyk Nog

99'er

Radio Tygerberg was betrokke by die groot, jaarlikse fietswedren.  Ons het selfs ons eie span ingeskryf!  Welgedaan, Andri, Sedrick en Tiaan wat die 50km met sukses voltooi het!   ...
Kyk Nog
  • 1
  • 2
  • 3

Gallerye

104 Klubs

Reisklub

reisklub-home-01Radio Tygerberg bied nou ‘n geleentheid vir al ons luisteraars om deel te vorm van die reisklub. Ons gaan verskeie toere en pakkette saamstel met die hulp van Harvey World.

KYK NOG

Sakeklub

sakeklub-home-01Die Radio Tygerberg Sakeklub is gestig aangesien daar ’n behoefte onder Christen sakemanne en -vroue ontstaan het om op ’n meer formele manier met mekaar te kan netwerk. 

KYK NOG

U care

ucare_th_tuiste2Soek jy ‘n ekstra inkomste? Dis nou moontlik en boonop maak jy ‘n verskil in ‘n verdienstelike organisasie.

KYK NOG

Kyk na...